Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR wallis rugby

Kankerskok vir oud-senter van Wallis

2013-05-21 11:24

Matthew J Watkins, voormalige senter vir Wallis, het onthul dat 'n seldsame soort kanker in sy bekken by hom gediagnoseer is.

SA'ner in Wallis se Sesnasies-groep

2013-01-15 17:56

Die Suid-Afrikaanse voorspeler Andries Pretorius is opgeneem in Wallis se groep vir die opkomende Sesnasies-reeks.

Beseerde Walliese senter dalk lank op kantlyn

2012-12-08 14:44

Die Walliese senter Jamie Roberts kan tot ses weke lank op die kantlyn wees nadat hy sy elmboog beseer het, het sy klub, die Cardiff Blues, gesê.

Pocock terug vir stryd teen Wallis

2012-11-30 10:42

Die Wallabies se baljagter David Pocock sal ná 'n lang afwesigheid sy terugkeer op die rugbyveld maak wanneer Australië teen Wallis in Cardiff uitdraf.

Walliese slot onder mes ná besering

2012-11-28 17:58

Wallis se stut Aaron Jarvis sal die res van die seisoen op die kantlys wees nadat dokters bevestig het dat hy 'n knie-operasie moet ondergaan.

Warburton lei Wallis teen All Blacks

2012-11-21 11:32

Warren Gatland is terug as afrigter van Wallis se rugbyspan en het onmiddelike veranderings gemaak vir die span se toets teen die All Blacks.

SA'ner speel straks binnekort vir Wallis

2012-08-22 09:10

Die Walliese flank Martyn Williams het die Suid-Afrikaans-gebore Andries Pretorius as 'n speler genoem wat binnekort vir Wallis kan uitdraf.

Wallis mor oor Wallabies se taktiek

2012-06-18 14:51

Wallis het die wettigheid van die Wallabies se taktiek by die afbreekpunte bevraagteken en wil voor die toets in Sydney met die skeidsregter praat.

Wallaby-kaptein lank op krukkelys

2012-06-15 07:30

Die Wallabies-breier, Robbie Deans, sê sy kaptein, James Horwill, sal waarskynlik die res van die seisoen weens 'n ernstige besering misloop.

Wallis klop Barbarians

2012-06-02 18:04

Wallis het die Barbarians met 30-21 geklop in hul internasionale vriendskaplike wedstryd in die Millenium-stadion in Cardiff.

Brumbies draf uit teen Wallis

2012-05-14 12:00

Vanjaar se Sesnasies-kampioene, Wallis, sal teen die Brumbies in 'n weekwedstryd speel wanneer die span volgende maand na Australië toer.

Kiwi is Baabaas se breier

2012-02-15 14:16

Die All Black-legende John Kirwan sal die Barbarians brei vir die span se Europese toer van drie wedstryde teen Engeland, Wallis en Ierland.

Walliese slot swaar gestraf

2012-02-10 08:00

Die Walliese slot Bradley Davies sal die res van die Sesnasies van die kantlyn af dophou nadat hy vir 'n gevaarlike boorvat geskors is.

Kaptein daag Wallabies uit

2011-12-05 09:30

Australië se kaptein, James Horwill, het sy rugbyspan uitgedaag om hom volgende jaar as die beste ter wêreld te vestig.

Horwill terug vir Wallis-toets

2011-12-01 13:00

Die kaptein van die Australiese rugbyspan James Horwill keer terug na die Wallabies se 15-tal vir die toets teen Wallis in Cardiff.

Edwards sê Britte af, staan by Wallis

2011-11-14 13:25

Shaun Edwards het die Britse rugby-unie se vryery na hom geïgnoreer om deel van Wallis se afrigterspan te bly tot en met die 2015-WB.

Ospreys verbied verbruiningsmiddel

2011-11-02 15:12

Die Walliese klubspan Ospreys gaan voortaan die gebruik van verbruiningsmiddels verbied en slegs senior spelers sal gekleurde stewels mag dra.

Wallis verander drie vir uitspeelstryd

2011-10-18 12:10

Wallis het die veteraan-stut Gethin Jenkins as kaptein aangewys vir die Wêreldbeker-uitspeelstryd om die derde plek teen Australië.

Rooi kaart het afrigter warm onder die kraag

2011-10-15 20:09

Wallis se afrigter is woedend oor die skeidsregter Alain Rolland se besluit om die Walliese kaptein in die halfeindronde met 'n rooi kaart te straf.

Alles op spel in halfeind

2011-10-15 08:22

Met ’n plek in die eindstryd op die spel sal die Wêreldbekerkragmeting tussen Wallis en Frankryk beslis een wees wat nie gemis mag word nie.

Is dit Wallis se beurt?

2011-10-14 10:11

Altesame 9 van die spelers in Wallis se beginspan is jonger as 27 en al verloor die Rooi Drake, lyk die toekoms vir hulle goed.

Frankryk, Wallis keer WB op kop

2011-10-09 07:03

Wallis en Frankryk se skok-seges in die kwarteindstryde het die Wêreldbeker-rugbytoernooi behoorlik op sy kop gekeer.

Wallis se stervleuel terug vir stryd teen Iere

2011-10-06 11:25

Wallis se afrigter Warren Gatland het vier veranderinge gemaak aan sy span wat in die Wêreldbeker-kwarteindstryd teen Ierland in Wellington uitdraf.

'Vreeslose jeug sal Wallis skop gee'

2011-10-06 08:52

Wallis se rugbyspan gaan nie swig onder die druk van ’n kwarteindwedstryd in die Wêreldbeker-­toernooi deur in sy dop te kruip nie.

Wallis se Drake spoeg vuur teen Namibië

2011-09-26 10:41

Wallis se rugbyspan het die Namibiese Welwitschias met 12 drieë by die Taranaki-stadion in New Plymouth oorrompel.

 

Wallis-veteraan hang stewels op

2013-03-01 10:25

Die oud-losskakel van Wallis, Stephen Jones, gaan aan die einde van die seisoen uittree en by die afrigtingspan van die London Wasps aansluit.

Kunsmatige veld vir 2015-Wêreldbeker?

2012-12-18 11:02

Die Walliese Rugbyunie oorweeg om 'n sintetiese veld by die Millennium-stadion in te sit vir Wêreldbeker-wedstryde.

Eng verwerp Wallis se WB-versoek

2012-12-05 18:04

Die Engelse rugbyunie het 'n voorstel van sy Walliese eweknie verwerp om die 2015 Wêreldbeker-wedstryd tussen Engeland en Wallis in Cardiff aan te bied.

All Black-haker geskors ná slot in hospitaal beland

2012-11-29 08:15

Andrew Hore sal die wedstryd teen Engeland misloop nadat hy vyf weke geskors is omdat hy die Walliese slot Bradley Davies geslaan het.

Dan Carter beseer voor Cardiff-stryd

2012-11-23 12:15

Twyfel heers oor die All Black-losskakel Dan Carter se besikbaarheid vir die toets teen Wallis nadat hy sy been tydens 'n oefensessie beseer het.

Strydros Contepomi terug vir Poemas

2012-11-07 13:30

Die 35-jarige Argentynse senter Felipe Contepomi is in die beginspan gekies vir die Poemas se toets teen Wallis in Cardiff.

Kurtley Beale terug vir Wallabies

2012-06-19 10:30

Die veelsydige agterspeler Kurtley Beale is, ongeag die aanrandingsklag wat oor sy kop hang, gekies om vir die Wallabies teen Wallis uit te draf.

Australië beklink reekssege teen Wallis

2012-06-16 14:07

Australië het Wallis in die tweede wedstryd in die reeks van drie by die Docklands-stadion in Melbourne geklop, berig Reuters.

Wallis te sterk vir Brumbies

2012-06-12 15:30

Drie drieë in die eerste helfte deur James Hook, Justin Tipuric en Alun Wyn Jones het Wallis oor die Brumbies in Canberra laat seëvier.

Wallis noem toergroep na Australië

2012-05-15 08:40

Wallis se rugbyspan het vier debutante in hul groep van 38 spelers vir die Sesnasies-kampioene se opkomende toetsreeks in Australië.

Hane lê snoeiskêr in vir stryd teen Wallis

2012-03-15 13:01

Frankryk se afrigter, Philippe Saint-Andre, het ses veranderinge gemaak aan sy span wat Wallis in die laaste Sesnasies-wedstryd in Cardiff pak.

Skotte glo hul kan Wallis klop

2012-02-10 14:15

Skotland is so vol vertroue vir die Sesnasies-stryd teen Wallis, dat hulle gevra het vir die dak van die Millenium-stadion om toegemaak te word.

Gatland gee Henson Sesnasies-kans

2012-01-19 12:01

Wallis het die name van 35 spelers vir die Sesnasies bekendgemaak met die binnesenter Gavin Henson wat ook by dié oefengroep ingesluit is.

Kaart sink Wallis

2011-12-04 09:00

’n Geel kaart vir die Walliese heelagter was die doodsklok vir Wallis se begeerte om sy Wêreldbeker-nederlaag teen Australië te wreek.

WB-sondaar lei Wallis teen Aussies

2011-11-30 09:56

Wallis se Wêreldbeker-sondaar, Sam Warburton, is terug op sy pos en sal in Cardiff sy rugbyspan se aanslag teen Australië lei.

Groentjies in Wallaby-toerspan

2011-11-07 11:05

'n Lang lys beserings het daartoe gelei dat drie spelers hul debuut vir Australië sal maak wanneer die Wallabies na Brittanje toer.

Wallabies wen WB-brons

2011-10-21 11:34

Australië het die Wêreldbeker se bronsmedalje gewen deur Wallis in die uitspeelstryd vir die derde plek op Eden Park in Auckland te klop.

Walliese kaptein drie weke geskors oor duikslag

2011-10-16 10:10

Die Walliese kaptein en oopkantflank Sam Warburton is Sondag drie weke geskors vir 'n gevaarlike duikslag in die wedstryd teen Frankryk.

Hane gaan eindstryd toe

2011-10-15 11:49

Die Hane het ten spyte van 'n begeesterde vertoning deur Wallis daarin geslaag om vir hulle 'n plek in die Wêreldbeker-eindstryd te verseker.

Pasop vir onvoorspelbare Drake – Imanol

2011-10-14 12:04

Dit is die moeite werd om te luister wat Imanol Harinordoquy, wat sy klubrugby vir Biarritz speel, oor die wedstryd teen Wallis te sê het.

Skopskoen belangrik wanneer Wallis, Frankryk kragte meet

2011-10-10 13:03

Die Walliese skopafrigter voorspel dat die skopskoen 'n groot rol in die halfeindstryd-kragmeging tussen Frankyk en Wallis sal speel.

Wallis deur na halfeindstryd

2011-10-08 08:54

Wallis het Ierland in die kwarteindstryd van die Wêreldbeker-rugbytoernooi in Wellington geklop en dring nou deur na die halfeindronde.

‘Skepdoele kan WB-deurslag gee’

2011-10-06 10:03

Wallis is voorbereid daarop dat die Wêreldbeker-uitklopwedstryde met skepskoppe bepaal kan word, sê die span se vaardigheidsafrigter, Neil Jenkins.

Wallis klop Fidji

2011-10-02 08:59

Wallis het nege drieë teen Fidji gedruk en hulle 66-0 geklop tydens hul Rugby-wêreldbeker wedstryd by die Waikato-stadion in Hamilton.

Wallis-heelagter uit vir drie weke

2011-09-19 13:09

Die Walliese heelagter James Hook gaan moontlik die res van sy span se Wêreldbeker-groepwedstryde weens 'n besering vanaf die kantlyn moet dophou.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.