Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR stakings

Kommer oor 'riskante' ekonomie in SA

2013-06-05 08:14

Die skerp verswakking van die rand, hoofsaaklik weens probleme in die arbeidsmark, kan Suid-Afrika nog duur te staan kom.

1 000 werkers by Glencore afgedank

2013-06-03 13:54

Glencore Xstrata het 1 000 werkers by drie van sy chroommyne in Suid-Afrika afgelê nadat hulle verlede week onwettig gestaak het.

Popcru aan Zuma: Praat met Mthethwa

2013-05-29 18:00

‘n Lid van Popcru in die Vrystaat het gewaarsku dat pres. Jacob Zuma met sy polisieminister moet praat, indien hy nie stemme in 2014 wil verloor nie.

Duisende werkers staak by Mercedez Benz

2013-05-20 08:14

Duisende werkers by die Mercedes-Benz-aanleg in Oos-Londen het met 'n onwettige staking begin en die maatskappy oorweeg regsaksie.

Mynwerkers staak oor onbetaalde bonusse

2013-05-17 17:03

Mynwerkers by die Lanxess-chroommyn in Rustenburg het met ‘n onbeskermde staking begin en beweer hulle word bonusse geskuld.

Num, Amcu moet probleme uitstryk – kabinet

2013-05-16 12:21

Die kabinet het ‘n beroep op Num en Amcu gedoen om die dispuut op te los wat tot hernieude arbeidsonrus gelei het.

Video

Bedrywighede by al 13 skagte van Lonmin se myn in Marikana in die Noordwes is hervat nadat werkers vir twee dae gestaak het.

1 comments105 Views

Stakende Lonmin-werkers keer terug werk toe

2013-05-15 16:49

Werkers wat by Lonmin se platinummyn in Marikana in die Noordwes gestaak het, het onderneem om terug te keer werk toe.

Onwettige Lonmin-staking duur voort

2013-05-15 11:13

Die onwettige staking by Lonmin se Marikana-myn duur voort en werkers eis dat die National Union of Mineworkers (NUM) die perseel verlaat.

Vrese oor arbeidsonrus laat rand tuimel

2013-05-15 08:36

Te midde van nuwe vrese oor arbeidsonrus in Marikana in die Noordwes het die rand tot sy swakste vlak sedert middel-April gedaal.

Marikana op 'n mespunt

2013-05-14 10:12

Die situasie by Lonmin se Marikana-myn in Rustenburg is gespanne nadat werkers met 'n onwettige staking begin het.

Verligting ná busstaking eindig

2013-05-14 07:10

Die Suid-Afrikaanse Buswerkgewersvereniging, Sabea, het sy verligting uitgespreek oor die beëindiging van die landwye busbestuurderstaking.

Sommige busbestuurders wil terugkeer werk toe

2013-05-13 12:14

Te midde van die voortslepende busstaking, het sommige busbestuurders hul werkgewers gevra om terug te keer werk toe.

Kommer oor komende loonstryd

2013-05-10 07:34

Waarnemers meen loononderhandelinge by platinum- en goudmyne gaan vanjaar die moeilikste nog wees, en is veral bekommerd oor geweld.

Pendelaars met hande in hul hare oor busstaking

2013-05-08 13:02

Satawu sê uitlatings deur sy leierskap dat die voortslepende staking deur busbestuurders drie maande lank kan duur, is uit frustrasie gemaak.

Cosatu steun busbestuurders se vraag na hoër lone

2013-05-07 16:00

Die Congress of SA Trade Unions (Cosatu) ondersteun busbestuurders se vraag na hoër lone, het die vakverbond gesê.

Pikitup-werkers staak ondanks interdik

2013-05-06 12:16

Pikitup-werkers staak ten spyte van 'n hofinterdik wat die naweek bekom is en het buite dié maatskappy se hoofkantoor begin betoog.

Busstaking sleep voort

2013-05-06 08:38

Vakbonde wat betrokke is by die busstaking het 'n rits optogte vir vandeesweek beplan nadat onderhandelings weer 'n dooie punt bereik het.

Busstaking: Geen einde in sig

2013-05-02 12:47

Die landwye busstaking sal onbepaald voortduur omdat die werkgewers en vakbonde nog nie 'n ooreenkoms bereik het oor 'n loonverhoging nie.

Zuma peins oor onnies se ultimatum

2013-04-25 13:40

‘n Onderwysvakbond het gedreig om ‘n volskaalse staking van stapel te stuur indien daar nie aan hul eise voldoen word nie.

Busstaking: Samesprekings bereik dooie punt

2013-04-25 07:03

Samesprekings met werkgewers om die ses dae lange busstaking te beëindig, het op 'n dooie punt uitgeloop, sê die vakbond Satawu.

'Apartheidstelsel' kortwiek onderwys – Cosatu

2013-04-24 13:43
76 menings

Onderwysprobleme in Suid-Afrika is die gevolg van 'n "apartheidstelsel" wat steeds in dié sfeer voortbestaan, het Cosatu se president gesê.

Stakers ruk op na Uniegebou

2013-04-24 12:22

Talle stakende lede van die onderwysersvakbond Sadtu het in Pretoria met 'n opmars na die Uniegebou begin, terwyl Kaapse lede ook betoog het.

Polisie hou oog oor stakers

2013-04-24 10:54

Die polisie het betogers fyn dopgehou terwyl hulle in die buitewyke van Pretoria saamgedrom het vir 'n opmars na die Uniegebou.

Vervoerstaking kry momentum

2013-04-24 07:16

Die landwye busbestuurderstaking gaan verdere momentum nadat 'n dooiepunt in salaris-onderhandelings bereik is.

Verskeie boere lê werkers af

2013-04-21 15:00
92 menings

Altesaam 54 boere landswyd is die afgelope maand deur die Landbouwerkgewers-organisasie (LWO) bygestaan om van hul werkers af te lê.

Netcare-werkers 'sal aanhou staak'

2013-04-18 13:58

Werknemers van Netcare staak reeds vir 'n vierde dag en sê hulle sal aanhou staak tot daar 'n aanduiding is van hernude onderhandelings.

 

Sowat 3 000 Implats-werkers staak

2013-06-04 17:51

Sowat 3 000 mynwerkers by Impala Platinum se skag 14 in Rustenburg het met ‘n staking begin oor ‘n onregverdige afdanking.

Mantashe: SA is stakingshoofstad

2013-06-01 07:45

Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, het gesê Suid-Afrika het in die stakingshoofstad van die wêreld verander.

Landdroste staak landwyd

2013-05-21 12:51

Landdroste oor die land heen het aan 'n onwettige staking deelgeneem en weggebly van die werk af om beter salarisse en voordele te eis.

Amcu vergader oor Amplats-situasie

2013-05-18 07:59

Die mynwerkersvakbond Amcu sal die naweek met sy leiers in Pretoria vergader om terugvoering te gee oor onderhandelings met Amplats.

Ondergrondse staking eindig by Amplats

2013-05-17 10:42

Die ondergrondse staking oor bonusse by Anglo American Platinum se Tumela-myn in Amandelbult, Limpopo, is beëindig.

Amplats-werkers dreig met ontwrigting

2013-05-16 10:16

Mynwerkers by Amplats dreig om werksaamhede die naweek tot stilstand te bring indien die maatskappy voortgaan met die aflegging van 6 000 werkers.

Bedrywighede by Lonmin hervat

2013-05-16 07:31

Bedrywighede by al 13 skagte van Lonmin se myn in Marikana in die Noordwes is hervat nadat werkers vir twee dae gestaak het.

Skote by Marikana-vergadering afgevuur

2013-05-15 13:46

Skote is afgevuur by die Wonderkop-stadion in Marikana in die Noordwes, waar stakende Lonmin-mynwerkers vergader.

Video

Marikana-myn steeds gesluit

2013-05-15 10:24

Lonmin se Marikana-myn is steeds gesluit na werkers vir ’n tweede dag nie opgedaag het vir werk nie. Kyk hier na 'n video.

1 comments285 Views
Gallery

Mynwerkers staak

2013-05-14 12:26

Dertien skagte by die Lonmin-platinummyn in Marikana is gesluit nadat werkers met 'n onwettige staking begin het. Kyk hier na foto's.

5 kommentaar 665 keer gelees

Lonmin sluit 13 skagte oor staking

2013-05-14 09:07

Dertien skagte by die Lonmin-platinummyn in Marikana is gesluit nadat werkers met 'n onwettige staking begin het.

Busstaking eindig ná byna vier weke

2013-05-13 16:30

Werkgewers en vakbonde het 'n ooreenkoms bereik, wat die vier week lange busstaking tot 'n einde gebring het.

Busbestuurders ruk op na LUR se kantoor

2013-05-10 11:45

Busbestuurders het in die Johannesburgse middestad byeengekom vir 'n optog om beter salarisse, sowel as verskeie toelae, te eis.

Busstaking eindig dalk gou

2013-05-09 09:20

Vakbonde en werkgewers is "optimisties" dat 'n oplossing vir die busstaking dalk voor die einde van die week bereik sal word.

Plaaswerkers staak dalk wéér

2013-05-08 11:57

Fawu sê hy sal oor die volgende paar dae met boere op De Doorns in die Wes-Kaap vergader oor dié vakbond se nuutste griewe.

Jeug het simpatie met stakende bestuurders

2013-05-06 13:15

Suid-Afrika se jeug ondersteun stakings deur bus-, taxi- en treinbestuurders, het ‘n nuwe meningspeiling deur Pondering Panda getoon.

'Stakingseisoen' in volle swang

2013-05-06 11:07

Suid-Afrika moet hom gereedmaak vir 'n nuwe ronde arbeidsonrus wanneer loon-onderhandelings weer aan die gang kom.

Kabinet veroordeel onderklere by betoging

2013-05-02 16:36

Die vertoning van vroue-onderklere tydens verlede week se onderwyserstaking deur die vakbond Sadou, is anargisties, het die kabinet gesê.

MyCiTi-busdiens tydelik opgeskort

2013-04-26 09:20

Die MyCiTi-busdiens is tydelik opgeskort weens kommer oor pendelaars en werknemers se veiligheid tydens die busstaking.

Volskaalse busstaking verwag

2013-04-25 10:30

Satawu se hoofsekretaris, Zenzo Mahlangu, sê dié vervoerwerkersvakbond sal busbestuurders se stakings verder verskerp.

Stakers ruk hand uit

2013-04-24 15:50

Die polisie het gesukkel om duisende stakende lede van die onderwysvakbond Sadtu tydens 'n betoging onder beheer te hou.

Polisiebeamptes in Honduras 'moet eie ammunisie koop'

2013-04-24 12:43

Sowat 1 800 polisiebeamptes wat hoër salarisse en beter werkstoestande eis, het in Honduras se hoofstad, Tegucigalpa, begin staak.

Gallery

Sadtu-lede staak

2013-04-24 11:25

Klik hier om na foto's te kyk van die onderwysvakbond Sadtu se optog na die Uniegebou in Pretoria en na die parlementsgebou in Kaapstad.

2 kommentaar 643 keer gelees

Stakers gereed om op te ruk na Uniegebou

2013-04-24 09:46

Sowat 25 000 lede van die onderwysersvakbond Sadtu sal na die Uniegebou in Pretoria en die parlementsgebou in Kaapstad opruk.

Vervoerstaking kring uit

2013-04-23 07:09

Meer vakbonde het by die vervoerstaking aangesluit en selfs langafstandbusdienste sal binnekort geraak word.

Busbestuurders nie by die werk

2013-04-19 11:44

Pendelaars landwyd moes alternatiewe reisplanne maak nadat busbestuurders begin staak het, het verskeie maatskappye gesê.

Golden Arrow-werkers in Kaapstad staak

2013-04-18 08:19

Duisende pendelaars wat met die bus reis sal Vrydag gestrand wees wanneer busbestuurders van Golden Arrow begin staak.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.