ARTIKELS OOR staatsrede

Mulder vat Zuma aan oor grond

2012-02-16 08:10

Die probleem met grondhervorming is die “rampspoedige” manier waarop dit toegepas word, meen Pieter Mulder, leier van die VF+.

Opposisie het vrae oor tekort aan detail

2012-02-10 08:02

Politieke leiers was optimisties oor pres. Jacob Zuma se aankondigings rondom infrastruktuur-gedrewe ekonomiese groei.

Dis die ekonomie, sê Zuma

2012-02-09 22:57

President Jacob Zuma het gefokus op die ekonomie in sy vierde, en tot op hede die mees gefokusde, staatsrede Donderdag.

Fokus op opvoeding 'werp vrugte af'

2012-02-09 20:45

Die regering se “intensiewe fokus” op opvoeding is besig om vrugte af te werp, het President Jacob Zuma Donderdag in sy staatsrede gesê.

Kaapstad in rep en roer vir staatsrede

2012-02-09 12:00

Personeellede by die parlement is besig met die finale voorbereidings vir pres. Jacob Zuma se staatsrede in die Moederstad.

VF+ verwag 'sekerheid' in staatsrede

2012-02-08 12:11

“Sekerheid” en “hoop” is wat die VF+ van pres. Jacob Zuma se staatsrede verwag met die opening van die parlement in die Moederstad.

'Staat kán nie werk skep'

2012-02-05 08:57

Jacob Zuma sal waarskynlik planne voorlê om werkgeleenthede te skep, maar kenners sê niks sal die krisis verlig as wette nie verslap word nie.

Wat Zuma nié gesê het nie

2011-02-11 07:52

Soos verwag het werkskepping ’n belangrike deel van pres. Zuma se staatsrede uitgemaak – maar nie alle partye is beïndruk met sy planne nie.

‘Staatsrede het botsende boodskappe’

2011-02-10 23:34

Die VF+ meen pres. Zuma se staatsrede het 'botsende boodskappe' aan die privaatsektor, die landbougemeenskap en beleggers uitgestuur.

Cope laat parlement giggel

2011-02-10 22:00

Cope se twee medestigters, Mosiuoa Lekota en Mbhazima Shilowa, het huiwerig langs mekaar in die parlement gesit tydens die staatsrede.

Staatsrede 2011

2011-02-10 19:06

President Jacob Zuma lewer sy derde staatsrede regstreeks vanuit die parlement in Kaapstad.

Zuma lewer staatsrede met iPad se hulp

2011-02-10 14:14

Pres. Zuma sal sy staatsrede voor die parlement lewer met behulp van Apple se gewillde tabletrekenaar, die iPad.

Zuma se gewildheid taan, bevind peiling

2011-02-10 09:19

Pres. Jacob Zuma se wittebrood is verby. Navorsing wys boonop dat Zuma se gewildheid aan die taan is, toon 'n peiling.

Zuma kan nie weer 'wegkruip'

2011-02-10 08:06

Daar gaan nie wegkruipplek vir pres. Jacob Zuma wees wanneer hy die derde staatsrede van sy ampstermyn lewer nie.

Opposisie het geen genade vir Zuma

2010-02-16 09:09

Terwyl ANC-LP’s bontgestaan het om die regerende party se prestasies af te rits, het opposisiepartye geen genade getoon nie.

Afwagting oor Zuma se tweede staatsrede

2010-02-10 09:42

Alle oë sal op pres. Jacob Zuma vir sy tweede staatsrede wees, met politieke kringe wat bespiegel oor of hy die nasie om verskoning gaan vra.

 

TAC: Zuma praat nie genoeg oor gesondheidsektor

2012-02-10 23:02

Die TAC bevraagteken president Jacob Zuma se versuim om uitdagings wat die gesondheidsektor in die gesig staar, in sy Staatsrede uit te lig.

SA bouplan kry vleis

2012-02-10 06:56

Pres. Jacob Zuma het oplaas sy presidentskap gefokus met ’n staatsrede vol voorstelle en duidelike beleidsaankondigings.

'Oscar het standaard gestel' – Zuma

2012-02-09 21:12

President Jacob Zuma het die vertoning van Suid-Afrika se “blade runner”, Oscar Pistorius, geprys in sy staatsrede Donderdagaand.

Zuma fokus op infrastruktuur

2012-02-09 19:51

President Jacob Zuma het klem geplaas op werkskepping en die verligting van armoede in sy staatsrede Donderdag.

Wat om van staatsrede te verwag

2012-02-09 07:00

Pres. Jacob Zuma se staatsrede in die Moederstad kan in ’n groot mate op die ekonomie fokus, met die klem op werkskepping.

Parlement begroot R6m. vir staatsrede

2012-02-08 07:00

Die parlement het R6 miljoen begroot vir vandeesweek se parlementsopening en die onthaal ná pres. Jacob Zuma se staatsrede.

'Regering moet meer doen vir groen'

2011-02-12 14:51

Hernubare energie-organisasies het 'n beroep op die Suid-Afrikaanse regering gedoen om fermer te wees in sy verbintenis tot energiebesparing.

Staatsrede: ‘Zuma misluk as leier’

2011-02-10 23:34

President Jacob Zuma het nie daarin geslaag om ‘n moedige en beslissende leier vir die land te wees nie, het die Black Sash gesê.

Staatsrede bobaas op Twitter

2011-02-10 23:15

President Jacob Zuma se derde staastrede het die derde plek ingeneem as een van Twitter se mees gewilde temas vir die aand.

Staatsrede fokus meestal op werkskepping

2011-02-10 21:29

Die fokus van President Jacob Zuma se derde staatsrede vanuit die parlement in Kaapstad het meestal gefokus op werkskepping.

Kaapstad gons voor staatsrede

2011-02-10 16:00

Verskeie Kapenaars is baie gretig om te hoor wat president Jacob Zuma Donderdagaand tydens sy derde staatsrede sal sê.

Derde staatsrede Zuma se belangrikste

2011-02-10 12:09

Pres. Jacob Zuma ag sy derde staatsrede as een van sy "belangrikste" toesprake, het hy in 'n radio-onderhoud gesê.

'Geskorste' Shilowa kan staatsrede bywoon

2011-02-10 09:03

Cope se twee "leiers", Mosiuoa Lekota en Mbhazima Shilowa, mag pres. Jacob Zuma se staatsrede in die Nasionale Vergadering bywoon.

Chaos bars los in die parlement

2010-02-17 07:27

’n Chaos het in die parlement losgebars, enkele minute nadat pres. Jacob Zuma repliek op die debat oor sy staatsrede gelewer het.

Zuma stil oor omstrede kwessies

2010-02-12 05:24

Pres. Jacob Zuma se staatsrede het verskeie omstrede kwessies waarby die president betrokke is, gesystap.

Zuma vra vir eenheid

2010-02-08 17:00

President Jacob Zuma het gesê dat eenheid die sleutel tot die ANC se sukses is en volgens Mandela die rots waarop die party gebou is.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.