Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR springbokke

Twyfel oor Jean, Botha lank op krukke

2013-06-18 08:12

Die Springbok-kaptein Jean de Villiers sukkel met 'n borsbesering en kan straks die toets teen Samoa op Loftus Versfeld in Pretoria misloop.

Bokke skrik vir Skotland

2013-06-15 19:21

Suid-Afrika is eers goed skrikgemaak voordat hulle eindelik oor Skotland op die Mbombela-stadion in Nelspruit geseëvier het.

Kolisi op bank vir Skotland-toets

2013-06-12 12:50

Die Springbok-breier, Heyneke Meyer, het twee veranderings aan sy span gemaak wat in die toets teen Skotland in Nelspruit uitdraf.

Skrumskakel-kopseer vir Heyneke

2013-06-11 08:12

Die Bok-afrigter, Heyneke Meyer, sal straks nóg 'n plaasvervanger-skrumskakel moet oproep ná die nuus dat Francois Hougaard 'n spesialis moet sien.

Bok-groentjies beïndruk op Kingspark

2013-06-08 19:32

Die Bokke het hul eerste toets in die vierhoekige reeks tussen Suid-Afrika, Samoa, Skotland en Italië met 'n oorwinning oor die Azzurri afgeskop.

Chiliboy pak tasse vir Frankryk

2013-06-07 09:45

Die Bulls het aangekondig dat hulle Springbokhaker, Chiliboy Ralepelle, ‘n kontrak met die Franse klub Toulouse gaan sluit.

Le Roux, Vermaak in Bok-vyftiental

2013-06-05 12:49

Willie le Roux en Jano Vermaak sal hul debuut in die Groen-en-Goud maak nadat hulle in die Bokke se 15-tal vir die toets teen Italië gekies is.

Bok-afrigter druk op Ebersohn se nommer

2013-06-04 07:05

Die kookwater Cheetahs-senter Robert Ebersohn is deur die Springbok-span opgeroep nadat Juan de Jongh 'n besering opgedoen het.

'Le Roux het X-faktor'

2013-06-03 09:25

Heyneke Meyer meen die nuweling Willie le Roux het die "X-faktor" wat die Bokke benodig om hul aanvallende spel te verbeter.

Serfontein nie beskikbaar vir Bokkies

2013-05-29 08:37

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie het bevestig dat Jan Serfontein aan die Jong Bokkies se groep vir die Junior Wêreldkampioenskappe onttrek het.

Meyer krap kop oor Bok-losskakel

2013-05-28 09:45

Heyneke Meyer, afrigter van die Springbokke, dring daarop aan dat dit ‘n moeilike besluit is oor wie sy Springbok-losskakel moet wees.

Le Roux, Herbst opgeroep vir Bok-kamp

2013-05-22 11:04

Die breier Heyneke Meyer het Willie le Roux, Demetri Catrakilis en Wiehahn Herbst vir die Springbokke se tweede oefenkamp in Durban opgeroep.

Mallett: Bokke word te min betaal

2013-05-10 09:36

Nick Mallett sê Saru behoort top-spelers meer te betaal, en moet ophou om kleiner unies finansieel te ondersteun.

Bokke begin WB-veldtog in Brighton

2013-05-02 15:09

Suid-Afrika se Wêreldbeker-veldtog sal in die kusdorp Brighton afskop wanneer die 2015 Wêreldbeker-rugbytoernooi in Engeland begin.

Springbok-kontrakspelers genoem

2013-04-24 14:49

Die Suid-Afrikaanse rugbyunie (Saru) het die name van 15 spelers aangekondig wat Springbok-kontrakte vir 2013 ontvang het.

Brüssow moet dissipline verbeter

2013-04-17 08:31

Die Springbokke se bestuurspan voel dat die flank Heinrich Brüssow te veel strafskoppe afstaan om by die oefengroep ingesluit te word.

Heyneke druk op Reinach se nommer

2013-04-15 07:05

Die Sharks-skrumskakel Cobus Reinach is opgeroep vir die Springbok-oefenkamp in Kaapstad nadat Jano Vermaak beseer is.

Nuwe gesigte in Meyer se Bok-groep

2013-04-09 16:44

Heyneke Meyer se Springbok-oefengroep, wat die komende week in Kaapstad byeenkom, spog met 'n paar nuwe gesigte.

Bok-afrigter besoek Proteas

2013-02-21 08:10

Die Springbok-afrigter, Heyneke Meyer, het die Proteas op die vooraand van hul derde en laaste toets teen Pakistan in Centurion besoek.

Morné Steyn klaar met die Bulls

2013-01-15 10:27
75 menings

Die Springbok-losskakel Morné Steyn gaan die Bulls verlaat wanneer sy kontrak aan die einde van vanjaar se Super-rugbyseisoen verstryk.

Bokke speel 2013-toetse in Nelspruit

2012-12-07 10:27

Die Springbokke sal Skotland, Samoa en Italië aanstaande jaar in 'n nuwe toernooi in Nelspruit pak, het Saru bekendgemaak.

Gesogte trofee vir Habana

2012-11-30 07:05

Die Springbok-vleuel Bryan Habana se drie teen Nieu-Seeland in die Rugbykampioenskap-toernooi is as die drie van die jaar aangewys.

'Nou moet ons groei' – Meyer

2012-11-27 09:26

Heyneke Meyer, die Springbok-breier, het in Johannesburg gesê hy is tevrede met sy span se vordering in 2012.

Bokke onoorwonne op Europese toer

2012-11-24 18:47
78 menings

Suid-Afrika het die Europese toer onoorwonne afgesluit toe hulle hul aartsvyande Engeland met 'n enkele punt op Twickenham geklop het.

Engeland kies 'wenspan' vir Bok-stryd

2012-11-22 17:45

Die Engelse-afrigter Stuart Lancaster het ses veranderings gemaak aan sy span vir die stryd teen die Springbokke op Twickenham.

 

Heyneke positief oor wedstryd teen Skotte

2013-06-16 09:58

Die Springbokke se breier, Heyneke Meyer, sê daar is baie om oor positief te wees in sy span se oorwinning oor Skotland.

Skotland verander sewe vir Bok-toets

2013-06-13 15:15

Skotland se breier, Scott Johnson, het drie nuwelinge in die 15-tal opgeneem vir die span se toets teen die Springbokke in Nelspruit.

Louw deur Bokke vrygestel

2013-06-12 08:11

Francois Louw is deur die nasionale span vrygestel ter voorbereiding vir sy troue en sal nie vir die toets teen Skotland oorweeg word nie.

Cheetahs-skrumskakel vervang Vermaak

2013-06-10 11:09

Die Cheetahs-skrumskakel Piet van Zyl is opgeroep om die beseerde Jano Vermaak in die Springbok-groep te vervang.

Botha vervang beseerde Alberts

2013-06-07 15:39

Arno Botha sal sy Springbok-debuut teen Italië in Durban op flank maak nadat Willem Alberts weens 'n besering moes onttrek.

'Skuif uit Kaap het my Bok gemaak' – JJ

2013-06-06 11:31

Die Bulls-senter JJ Engelbrecht glo dat hy nooit vir die Springbokke gekies sou word as hy voortgegaan het om sy rugby in die Kaap te speel nie.

Bokke onttrek Pieter-Steph du Toit

2013-06-05 11:26

Die 20-jarige slot Pieter-Steph du Toit sal deur sy Sharks-spanmaat Franco van der Merwe in die Springbok-groep vervang word.

Vermaak straks op nr.9 teen Italië

2013-06-03 14:59

Die Bulls se skrumskakel, Jano Vermaak, kan straks sy debuut vir die Springbokke teen Italië op Kingspark in Durban maak.

Ses nuwelinge in Bok-groep

2013-06-01 21:39

Ses nuwe spelers is in Heyneke Meyer se Springbok-groep vir die komende toetse teen Italië, Samoa en Skotland ingesluit.

Besering hou Skotse flank uit SA-toer

2013-05-28 13:01

Die ervare flank John Barclay sal Skotland se toer na Suid-Afrika weens 'n skouerbesering misloop, het die Skotse rugbyunie aangekondig.

Franco nadergetrek vir Bok-oefenkamp

2013-05-27 11:32

Franco van der Merwe is na die Springbokke se oefenkamp in Durban opgeroep, weens beserings aan twee van die groep se slotte.

Sharks, Bokke sonder ervare JP

2013-05-21 10:22

Die Sharks sowel as die Springbokke het 'n terugslag beleef met die nuus dat die vleuel JP Pietersen lank op die krukkelys gaan wees.

Skotland kies nege groentjies vir SA-toer

2013-05-07 13:40

Skotland het nege nuwelinge ingesluit in die groep van 31 spelers wat na Suid-Afrika toer vir wedstryde teen die Bokke, Samoa en Italië.

Franse klub eis miljoene van Ebersohn

2013-04-25 10:36

Montpellier het gesê Robert Ebersohn sal 'n groot boete moet betaal as hy nie aan die einde van die Super-seisoen by dié klub aanmeld nie.

Ebersohn werk hard vir Springboktrui

2013-04-17 09:41

Die Cheetah-senter Robert Ebersohn is ná sy eerste Springbokkamp meer vasbeslote as ooit om toetsrugby te speel.

Meyer beïndruk met Bok-oefenkamp

2013-04-16 11:23

Die afrigter Heyneke Meyer het gesê die Springbokke se voorbereidings vir die 2013-seisoen is beter op dreef as dieselfde tyd verlede jaar.

Bokke spog met nuwe vere

2013-04-12 08:13

'n Ultra-moderne Springbok-trui vir die 2013-seisoen is tydens 'n funksie by die Kasteel die Goeie Hoop in Kaapstad onthul.

All Blacks 'nie gou weer' op Nuweland

2013-04-05 07:05

Die skrif blyk aan die muur te wees vir rugbytoetse tussen die Springbokke en die All Blacks in die Moederstad, is bekend gemaak.

'Juan Smith was uniek' – Naas

2013-02-12 11:47

Die oud-Springbok Naas Botha het Juan Smith, wat sy uittrede uit rugby aangekondig het, as 'n unieke rugbyspeler beskryf.

Só lyk Bok-skedule vir 2013

2013-01-09 11:48

Die Springbokke sal hul besige internasionale seisoen van 2013 afsluit met ‘n toer na Skotland, Wallis en Frankryk, het Saru gesê.

Gunstige trekking vir Bokke se WB-veldtog

2012-12-03 17:40

Die Springbokke sal met 'n paar kleiner spanne meeding in die groepfase van die Rugbywêreldbeker van 2015, wat in Engeland sal plaasvind.

Steyn bly 'n Bul

2012-11-28 07:46

Morné Steyn sal vir minstens nóg ’n jaar ’n Blou Bul bly, ten spyte van gerugte dat hy binnekort na 'n Franse klub kan oorskuif.

Heyneke in sy noppies

2012-11-25 07:57

Heyneke Meyer is tevrede met die Springbokke se vordering in sy eerste jaar as die rugbyspan se afrigter, het 'n radiostasie berig.

Minister weier toegewing oor Mujati

2012-11-23 08:15

Fikile Mbalula, minister van sport, weier om 'n spesiale toegewing te maak sodat Brian Mujati vir die Springbokke kan speel.

Habana se drie op IRR-kortlys

2012-11-22 13:36

Die Springbok-vleuel Bryan Habana is een van vier spelers wat vir die Internasionale rugbyraad se Drie van die Jaar-toekenning benoem is.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.