Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR plaaswerkers

Plaaswerkers staak dalk wéér

2013-05-08 11:57

Fawu sê hy sal oor die volgende paar dae met boere op De Doorns in die Wes-Kaap vergader oor dié vakbond se nuutste griewe.

Plaaswerkers se planne vir betoging gekortwiek

2013-02-28 13:22

Die Kaapstad-stadsraad en die polisie het 'n aansoek deur plaaswerkers om die naweek 'n opmars na die parlement te hou, afgekeur.

Afleggings: Boere het geen ander keuse

2013-02-07 13:00

Boere het geen ander keuse as om werkers af te lê en koste te besnoei om te oorleef nie, het die landbou-organisasie TLU SA gesê.

ANC verwelkom nuwe minimum loon

2013-02-05 17:58

Die ANC sê die nuwe minimum loon vir plaaswerkers sal verseker dat sosio-ekonomiese toestande in plaasgemeenskappe verbeter.

Boere sal grond verloor, sê Ehrenreich

2013-02-05 10:55
214 menings

Boere wat weens die verhoging in die minimum loon plaaswerkers wil aflê, se plase sal afgevat word, het Tony Ehrenreich gesê.

Nuwe minimumloon vir plaaswerkers bekend

2013-02-04 14:34
91 menings

Mildred Oliphant, minister van arbeid, het ná wydverspreide stakings 'n nuwe minimumloon vir plaaswerkers bekendgemaak.

Stakers 'kom in vrede'

2013-01-18 12:43

Stakende plaaswerkers in De Doorns gaan ‘n "beleidsdokument vir vreedsame stakings“ tydens 'n opmars oorhandig, het 'n vakbond gesê.

De Doorns: Duisende plaaswerkers op N1

2013-01-17 16:58
128 menings

Duisende stakende plaaswerkers het op die N1 in De Doorns aan 'n protesoptog deelgeneem en van plaas tot plaas geloop.

Beweerde mishandeling van plaaswerkers ondersoek

2013-01-16 18:08

Bewerings van onmenslike behandeling van stakende plaaswerkers in die Wes-Kaap sal ondersoek word, het die Menseregtekommissie gesê.

Polisie skiet met rubberkoeëls op stakende plaaswerkers

2013-01-16 16:52

Betogende plaaswerkers in die Wes-Kaap is deur rubberkoeëls in Robertson beseer, het Mawubuye, die forum vir grondhervorming, gesê.

Vier klinieke in De Doorns sluit weens staking

2013-01-15 17:57

Vier klinieke in De Doorns is gesluit weens die staking deur plaaswerkers, het gesondheidsbeamptes in die Wes-Kaap gesê.

Sittings oor lone duur voort

2013-01-15 07:11

Verskeie openbare sittings oor die hersiening van plaaswerkers se minimumlone sal die volgende paar dae in die Wes-Kaap plaasvind.

Zille kap minister van arbeid oor staking

2013-01-11 16:47
126 menings

Helen Zille, premier van die Wes-Kaap, het gesê die minister van arbeid behoort harder te werk om die plaaswerkerstaking te beëindig.

N1 steeds gesluit ná staking

2013-01-11 14:06

Die polisie is steeds op die N1 by De Doorns teenwoordig terwyl rolspelers wag dat onderhandelinge tussen boere en vakbonde weer begin.

Sakegemeenskap veroordeel stakings

2013-01-10 08:21

Verskeie rolspelers in die sakegemeenskap het hulle kommer oor die optrede van stakende plaaswerkers in die Wes-Kaap uitgespreek.

N1 steeds gesluit ná polisie, stakers bots

2013-01-09 15:25

Die N1-snelweg by De Doorns is steeds gesluit ná gewelddadige botsings tussen stakende plaaswerkers en die polisie.

Stakings relatief vreedsaam

2013-01-09 10:17

Die meeste stakende plaaswerkers het vreedsaam byeengekom, hoewel sake in sommige dele van die Wes-Kaap meer gespanne was.

Kommer oor 'permanente skade' aan landbousektor

2013-01-07 18:04
75 menings

Planne om met 'n boikot van uitvoervrugte uit SA te begin, is onverantwoordelik, het die Kaapse Kamer van Handel en Nywerheid gesê.

AWB-lede op pad na De Doorns vasgetrek

2012-12-05 08:16
94 menings

Die polisie het sewe gewapende mans in hegtenis geneem toe plaaswerkers hul staking in die Wes-Kaap se wynlande voortgesit het.

Plaaswerkers: Landswye staking kom

2012-12-03 08:04
148 menings

Plaaswerkers en vakbonde het ooreengekom om met hul staking voort te gaan, indien daar nie aan hulle eise voldoen word nie.

Vergadering gaan voort oor plaaswerkers se lone

2012-11-29 08:15

Bawusa sê die vergadering tussen vakbonde, boere en die KVBA sal voortgaan ten spyte van Mildred Oliphant se omstrede uitlating.

Swellendam loop deur onder stakers

2012-11-15 11:15

Stakers op Swellendam is volgens berigte besig om 'n chaos te veroorsaak, ten spyte van ‘n ooreenkoms om hul staking tydelik op te skort.

Stakings: Polisie kan nie byhou

2012-11-14 14:39

Die polisie het gesê wydverspreide onrus wat verband hou met plaaswerkers se loondispuut is besig om sy reaksievermoë te bëïnvloed.

Betogers op De Doorns aangekeer

2012-11-12 11:23

Elf mense is op De Doorns in die Wes-Kaap in hegtenis geneem nadat die polisie teen betogende plaaswerkers aksie geneem het.

Boer, seun vas ná moord op plaaswerker

2012-09-04 13:59
100 menings

'n Boer en sy seun van die Noordwes is in hegtenis geneem ná die dood van 'n plaaswerker, het 'n plaaslike radiostasie berig.

 

Navorsing begin oor plaaswerkerstaking

2013-04-08 11:50

Navorsers sal vandeesweek begin met 'n studie om uit te vind wie verantwoordelik is vir die plaaswerkerstaking in die Wes-Kaap.

Sactwu skenk R1 miljoen om plaaswerkers te help

2013-02-10 12:10

‘n Skenking van R1 miljoen deur Sactwu is om plaaswerkers te help om tot ‘n vakbond te verenig, nie om ‘n nuwe vakbond te vorm nie.

Duisende plaaswerkers afgelê

2013-02-07 07:15

Minstens 2 000 plaaswerkers het te midde van 'n loonverhoging afleggingskennisgewings ontvang, is bekend gemaak.

Plaaswerkers: Afleggings begin in Limpopo

2013-02-05 13:18

Altesaam 730 plaaswerkers van Limpopo ontvang reeds kennisgewings van afleggings, het die ondervoorsitter van Agri SA gesê.

Gemengde reaksie op loonaankondiging

2013-02-05 07:10

Die aankondiging van 'n nuwe minimumloon vir plaaswerkers het gemengde reaksie onder rolspelers in die Wes-Kaap ontlok.

Polisie moenie 'oorywerig' optree, sê minister

2013-01-19 07:56

Nathi Mthethwa, minister van polisie, het gesê die polisie moenie "oorywerig" optree tydens openbare betogings nie.

MRK ondersoek geweld teen plaaswerkers

2013-01-17 17:55

Die Suid-Afrikaanse menseregtekommissie ondersoek minstens 20 klagte van geweld teen stakende plaaswerkers in die Wes-Kaap.

Staking in Wes-Kaap ‘nie verby’

2013-01-17 11:29

Die plaaswerkerstaking in die Wes-Kaap is nie opgeskort nie, het die Black Association of the Wine and Spirit Industry (Bawsi) gesê.

Plaaswerkerstaking opgeskort – Cosatu

2013-01-16 18:01

Die Congress of SA trade Unions (Cosatu) het gesê dat die Wes-Kaapse plaaswerkerstaking vir ‘n week opgeskort is.

Pakskuur op plaas aan die brand gesteek

2013-01-16 16:01

’n Groot pruimpakskuur en paktoerusting op die plaas Sandrivier is beskadig nadat dit vermoedelik aan die brand gesteek is.

Staking: Man sterf ná rubberkoeël hom tref

2013-01-15 14:13

'n Man is luidens berigte in 'n hospitaal dood ná hy na bewering in De Doorns deur die polisie met 'n rubberkoeël geskiet is.

Plaaswerkers se lone wéér onder vergrootglas

2013-01-14 16:20

Verskeie openbare sittings vir die hersiening van plaaswerkers se minimum lone sal oor 'n paar dae in die Wes-Kaap plaasvind.

De Doorns: Stakers verwelkom gesprekke

2013-01-11 15:34

Sommige stakende plaaswerkers het gesprekke tussen vakbonde en plaasbestuurders verwelkom ná twee dae se gewelddadige betogings.

Plaaswerker-staking: Rubberkoeël tref ANC-hoë

2013-01-10 15:22
76 menings

Die voorsitter van die ANC in die Boland is na 'n hospitaal geneem ná 'n rubberkoeël hom tydens die Wes-Kaapse plaaswerkerstaking getref het.

De Doorns: Joernalis se motor brand

2013-01-09 17:03
84 menings

Stakende Wes-Kaapse plaaswerkers in De Doorns het 'n joernalis se motor omgekeer en dit aan die brand gesteek.

Rubberkoeëls vlieg in De Doorns

2013-01-09 14:14

Die polisie het rubberkoeëls gebruik om stakende plaaswerkers in De Doorns in die Wes-Kaap uitmekaar te jaag.

Stakers ontwrig vervoerdienste

2013-01-09 08:10

Stakers het in die Wolesley-gebied busse gedwing om terug te draai om te verhoed dat plaaswerkers wat nie staak nie, by die werk uitkom.

Plaaswerkerstaking vir komende week beoog

2013-01-04 10:21

Nóg ‘n vakbond het aangekondig dat hy gaan aansluit by die plaaswerkerstaking wat vir volgende week beoog word.

Plaaswerkerstaking: Kaap relatief rustig

2012-12-04 12:41

Daar was teen vroegmiddag geen berigte oor ernstige geweld wat met 'n voortgesette staking deur plaaswerkers in die Wes-Kaap verband hou nie.

Plaaswerkers gaan wéér staak

2012-11-29 11:32

Wes-Kaapse plaaswerkers gaan volgende week hul staking oor lone en lewensomstandighede voortsit, het hul koalisie gesê.

Boere agter verdeeldheid – Cosatu

2012-11-20 18:17
94 menings

Cosatu het beweer dat boere self agter die verdeeldheid en anargie sit wat tydens verlede week se stakings in die Wes-Kaap geheers het.

'Plaaswerkers' met busse aangery

2012-11-14 14:41
95 menings

'n Inwoner van Robertson het beweer dat baie stakers in die gebied wat by onluste betrokke is, nie werklik plaaswerkers is nie.

Minister op pad na De Doorns

2012-11-13 16:02

Tina Joemat-Pettersson, minister van landbou, is na die Hexriviervallei op pad om stakende plaaswerkers in die gebied toe te spreek.

Plaaswerkers betoog in Wes-Kaap

2012-11-05 10:22

Sowat 500 plaaswerkers het vanoggend op die N1-snelweg by De Doorns betoog, het Wes-Kaapse polisiebeamptes gesê.

Vyftig plaaswerkers beseer in ongeluk

2012-04-10 20:01

Vyftig plaaswerkers is beseer toe hul vragmotor omgeslaan het op die R26 naby Fouriesburg in die Vrystaat, het paramedici gesê.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Van Reenen - 13:13 PM
    Road name: N3 Northbound
    ACCIDENT 3kms north of the Pyramids Hotel on Van Reenens Pass - expect delays
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.