Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR orkaan sandy

R456 mjd. goedgekeur vir Sandy-slagoffers

2013-01-30 10:40

Barack Obama het 'n wetsontwerp onderteken wat sowat R456 miljard se geldelike steun beskikbaar stel aan slagoffers van die superstorm Sandy.

Noodtoestand in Haïti ná swaar reën

2012-11-12 11:28

Swaar reënval in die noorde van Haïti die afgelope paar dae het 11 lewens geëis en duisende uit hul huise gedwing.

Obama bedank reddingswerkers, beloof hulp

2012-11-03 14:55

Pres. Barack Obama het reddingswerkers bedank vir die werk wat hulle in die nadraai van die superstorm Sandy gedoen het.

Sterre help met geld vir Sandy-slagoffers

2012-11-01 18:00

Bruce Springsteen en Jon Bon Jovi, albei oorspronklik van New Jersey, sal ‘n liefdadigheidskonsert vir slagoffers van Orkaan Sandy hou.

Sandy: Vrese van hongersnood in Haïti

2012-10-31 16:12

Vrese bestaan dat daar voedseltekorte in Haïti kan wees nadat sterk winde en swaar reën weens Orkaan Sandy dié land se oeste erg beskadig het.

Sandy: Twitter speel sleutelrol in reddingswerk

2012-10-31 08:32

Terwyl Orkaan Sandy aan die VSA se ooskus verwoesting gesaai het, het miljoene Amerikaners hulle tot Twitter gewend as nuus- en nooddiens.

Sandy: Dodetal styg

2012-10-30 18:02

Die dodetal weens Orkaan Sandy in die VSA en Kanada het tot 16 gestyg, maar dit sal na verwagting toeneem omdat meer mense vermis word.

Sandy: SA gereed om te help

2012-10-30 16:24

Amptenare van die Suid-Afrikaanse konsulaat is gereed om Suid-Afrikaners te help wat weens Orkaan Sandy in die moeilikheid is.

Sandy vertraag TV-, fliekbedryf

2012-10-30 13:16

Amptenare in New York het gesê alle rolprent-permitte is in New York herroep as gevolg van veiligheidsmaatreëls vir orkaan Sandy.

Orkaan Sandy sal nie sommer NY-marathon keer

2012-10-30 13:16

Organiseerders van die New York-marathon het gesê die wedloop sal plaasvind ondanks orkaan Sandy se verwoestende uitwerking op dié stad.

Orkaan Sandy: Brand verwoes huise in New York

2012-10-30 11:16

‘n Brand het meer as 50 huise in die New Yorkse voorstad Queens verwoes in die nadraai van orkaan Sandy, het brandbestryders gesê.

Sandy: SAA kom tot redding

2012-10-30 09:50

Terwyl talle vlugte na en van New York gekanselleer is weens die superstorm Sandy, het SAA ingegryp om passasiers na Washington te neem.

12 sterf in greep van superstorm Sandy

2012-10-30 06:30

Minstens 12 mense is dood in die Verenigde State en Kanada nadat orkaan Sandy die ooskus getref het, het plaaslike beamptes gesê.

Orkaan Sandy kelder Obama se reisplanne

2012-10-29 17:40

Die Amerikaanse president, Barack Obama, het 'n verskyning by 'n politieke veldtog in Florida weens orkaan Sandy gekanselleer.

Orkaan ontwrig selfs verkiesingsveldtog

2012-10-29 08:31

Dit wil voorkom of orkaan Sandy ook met die planne van die Amerikaanse presidentskandidate gaan mors in 'n belangrike fase van hulle stryd.

VSA: Ooste wag in angs op superstorm

2012-10-29 07:24

Inwoners van groot dele van die ooste van die VSA het teen vroegoggend in angs gewag terwyl 'n enorme orkaan op die gebied afgepyl het.

Orkaan Sandy saai verwoesting

2012-10-25 12:13

Twee mense is dood weens orkaan Sandy wat Santiago de Cuba in suidwestelike Kuba getref het, het beamptes gesê.

 

New York steier onder Sandy-skaderekening

2012-11-27 10:16

Die superstorm Sandy sal New York meer as $42 miljard (sowat R371 miljard) kos, het Andrew Cuomo, goewerneur van die staat, gesê.

Duisende in New York stem by ander lokale

2012-11-05 07:00

Sowat 143 000 kiesers in New York-stad sal na ander stemlokale verwys word vir die presidentsverkiesing, het die burgemeester gesê.

VSA: Stormskade tot R432 miljard

2012-11-02 09:16

Skade van die verwoestende storm wat die ooskus van die Verenigde State getref en New York-stad lamgelê het, kan tot R432 miljard beloop.

Sandy: Obama beloof om te help

2012-11-01 12:48

Pres. Barack Obama het New Jersey besoek en slagoffers van die tropiese storm Sandy belowe dat hulle hulp sal ontvang.

Krag, vervoer grootste probleme ná Sandy

2012-10-31 11:51

Terwyl die skade wat die superstorm Sandy aangerig het, duideliker word, het pres. Obama beloof om alles moontlik te doen om slagoffers te help.

New Yorkse lughawens weer oop

2012-10-31 07:23

Twee van New York se drie grootste lughawens sal weer open ná owerhede dit gesluit het weens die superstorm Sandy.

Obama in beheer ná 'reuse-ramp'

2012-10-30 17:25

Pres. Barack Obama het die reaksie op Orkaan Sandy vanuit die Withuis bestuur, en nie met sy verkiesingsveldtog voortgegaan nie.

Sandy laat spoor van verwoesting in New York

2012-10-30 15:19

Orkaan Sandy het 'n spoor van verwoesting in New York gelaat, met grootskaalse ontwrigting in dienste en erge skade aan eiendom.

Oewerwal breek in New Jersey

2012-10-30 13:16

‘n Oewerwal in New Jersey het gebreek en Moonachie, Little Ferry en Carlstadt onder water gelaat in die nadraai van orkaan Sandy.

Ergste ramp tref stadvervoer ná orkaan

2012-10-30 12:15

Vloede het sewe treintonnels en ses busdepots oorstroom – in die ergste ramp in die geskiedenis van stadvervoer, het die netwerk gesê.

Dodetal van orkaan Sandy styg

2012-10-30 11:16

Die dodetal in die Verenigde State van superstorm Sandy het tot minstens 13 gestyg, het die plaaslike media berig.

Sandy: Waarskuwing by reaktor uitgereik

2012-10-30 08:41

Die Amerikaanse maatskappy Excelon Corp het 'n waarskuwing by die Oyster Creek-kernkragreaktor in New Jersey uitgereik.

Orkaan Sandy: Sterftes onafwendbaar

2012-10-29 17:50

Martin O'Malley, goeweneur van Maryland, het gesê sterftes is onafwendbaar terwyl orkaan Sandy besig is om op die gebied af te pyl.

New Yorkse aandelemark gesluit weens Orkaan Sandy

2012-10-29 12:59

Die New Yorkse aandelemark is gesluit weens vrese dat Orkaan Sandy aan die VSA se ooskus verwoesting kan saai.

Orkaan ruk SAA-vlugte tot stilstand

2012-10-29 07:25

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAA) het sy vlugte na en van New York en Washington gekanselleer weens Orkaan Sandy.

Orkaan Sandy laat verwoestingspoor in Haïti

2012-10-28 09:00

Minstens 29 mense het gesterf toe die massiewe Orkaan Sandy op Haïti toegesak het, het die land se owerhede gesê.

Orkaan tref Jamaika

2012-10-25 07:46

‘n Bejaarde man het gesterf toe die verwoestende Orkaan Sandy sy huis in die suidooste van Jamaika getref het.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Pretoria - 07:35 AM
    Road name: W F Nkomo Street Eastbound
    HEAVY DELAYS approaching Transoranje Road
  • Tuesday Fourways - 07:34 AM
    Road name: Witkoppen Road Eastbound
    DELAYS through Fourways towards Sunninghill
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.