Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR da

Kommer oor samesmelting van munisipaliteite

2013-04-11 12:44

Honderde mense het 'n openbare sitting bygewoon oor planne om drie munisipaliteite in Gauteng te laat saamsmelt.

DA verwelkom planne vir jeugloonsubsidie

2013-02-28 07:15

Die DA het verskeie dele van minister Pravin Gordhan se begrotingsrede verwelkom, en gesê sommige van dié planne strook met sy eie beleid.

Zille moet verduidelik oor bouprojekte, sê Cosatu

2013-02-04 15:03

Cosatu in die Wes-Kaap het gevra dat premier Helen Zille ondersoek word oor bewerings van samespanning by Kaapse bouprojekte.

Advertensie-besluit 'ysingwekkend' – Zille

2013-01-29 13:37

Die DA-leier Helen Zille het skerp kritiek gelewer op die manier waarop die ANC gereageer het op 'n omstrede advertensie-veldtog van FNB.

DA wend hom tot grondwethof oor debat

2012-11-23 08:15

Die DA gaan 'n dringende aansoek om appèl by die konstitusionele hof indien oor sy voorgestelde mosie van wantroue teen pres. Jacob Zuma.

Hof verwerp DA se aansoek oor Zuma-debat

2012-11-22 14:23

Regter Dennis Davis het in die hooggeregshof die DA se aansoek om die speaker te dwing om 'n debat oor pres. Zuma te skeduleer, verwerp.

DA stry steeds oor Zuma

2012-11-14 16:06

Die DA sal voortgaan met pogings om 'n mosie van wantroue teen pres. Jacob Zuma in die Nasionale Vergadering te bespreek.

'DA-leierskap moet verander'

2012-11-11 10:42

Die DA-leier Helen Zille sal waarskynlik om die leierskap van die party uitgedaag word by die DA se volgende verkiesingskongres in twee jaar.

Besoek aan Nkandla 'rassisties'

2012-11-03 14:54
114 menings

Helen Zille se beplande besoek aan pres. Jacob Zuma se huis in Nkandla is deel van 'n regse, rassistiese agenda, het die SAKP gesê.

Ideologiese verdeeldheid kan ANC verwoes – Zille

2012-09-01 13:30

Ideologiese verdeeldheid in die ANC sal lei tot 'n inploffing van die regerende party, het Helen Zille, DA-leier, gesê.

JHB-munisipaliteit wil dokumente geheim hou

2012-07-27 18:17

Die ANC in Johannesburg wil reëls optrek wat hom in staat sal stel om sekere van die stad se dokumente geheim te hou.

Ngcobo moet plan uiteensit, sê DA

2012-06-27 07:19

Die DA het gevra dat die nuwe waarnemende hoof van misdaad-intelligensie, Chris Ngcobo, sy omkeer-strategie vir die eenheid verduidelik.

Betoging-chaos: Media jok, sê Cosatu

2012-05-16 11:35

Cosatu-lede se optrede buite dié vakverbond se hoofkantoor tydens 'n DA-optog is "nie akkuraat deur die media uitgebeeld nie".

DA: Mediawet herinner aan 'donker dae van apartheid'

2012-05-12 18:44

Die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting is niks meer as 'n poging om 'n kriminele staat te fasiliteer nie, het 'n DA-LP gesê.

Goeie, slegte op Vryheidsdag beklemtoon

2012-04-27 23:02

Politieke partye het Vryheidsdag gebruik om op beide die positiewe en negatiewe aspekte van 18 jaar van demokrasie in die land te wys.

Zille by MRK verkla oor vlugteling-uitlating

2012-04-05 10:05

‘n Jeugaktivis het by die SA Menseregtekommissie (MRK) gekla oor die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, se “vlugteling-” uitlating.

Zille: Oos-Kaap benodig tweede vryheidstryd

2012-03-31 18:00

Die Oos-Kaap benodig 'n "tweede vryheidstryd" om hom van boetie-kapitalisme en korrupsie te bevry, het Helen Zille, DA-leier, gesê

Zille se vlugteling-uitlating 'onmenslik'

2012-03-24 15:00

Helen Zille, leier van die Demokratiese Alliansie, se verwysing na leerders van die Oos-Kaap as vlugtelinge is onmenslik.

DA eis antwoorde oor water

2012-03-23 09:00

Lindiwe Mazibuko, DA-leier in die parlement, het haar skok uitgespreek oor die vlak van dienslewering by die Joe Slovo-township by Brandfort.

Cosatu ontstoke oor DA se 'politieke agenda'

2012-03-22 11:00

Cosatu is ontstoke oor 'n hofbevinding dat dokumentasie rakende 'n besluit in 2009 om pres. Zuma nie te vervolg nie, vrygestel moet word.

ANC-regering laat SA in die steek – Mazibuko

2012-03-17 21:24

Dis die ANC-regering wat die land in die steek gelaat het, en nie die Grondwet nie, het die DA se parlementêre leier gesê.

Aanslag teen Zille in DA

2012-03-16 08:03

Helen Zille, ystervrou van die DA, staal haar vir ’n aanslag deur ’n groep in die party wat haar as leier wil verwyder.

Ramphele in Zille-visier as leier van DA

2012-02-26 07:08

Die DA vry na die struggle-swaargewig dr. Mam­phela Ramphele as ’n moontlike kandidaat om Helen Zille as DA-leier op te volg.

DA soek goedkoper tariewe vir krag

2012-01-30 09:00

Goedkoper kragtariewe gaan môre op die agenda wees wanneer die DA met die nasionale energiereguleerder (Nersa) vergader.

Vavi wil al 9 provinsies laat afskaf

2011-12-22 09:00

Die afskaffing van provinsies sal nie dienslewering verbeter nie, het Helen Zille gereageer op Cosatu se eis dat al die provinsies afgeskaf moet word.

 

Onttrekking van troepe uit SAR verwelkom

2013-04-04 08:14

Die besluit om Suid-Afrikaanse soldate uit die Sentraal-Afrikaanse Republiek te onttrek, is deur die DA verwelkom.

DA se Combrinck nie meer burgemeester

2013-02-26 15:27

Die DA se prof. Annette Combrinck is nie meer burgemeester van die Tlokwe-munisipaliteit wat Potchefstroom bedien nie.

Zille gee duidelikheid oor 'Gupta-skenking'

2013-01-29 14:52

Die DA-leier Helen Zille het gesê dat 'n skenker wat bande met die Gupta-familie gehad het, nie enige gunste van haar party ontvang het nie.

ANC-raadslid betaal glo nie huur

2012-11-27 14:47

'n Johannesburgse ANC-raadslid woon al nege maande lank in 'n verpleegstershuis sonder om huur te betaal, het die DA gesê.

Hof kan nie inmeng by parlement – regter

2012-11-22 17:45

'n Regter sê daar is tekortkominge in die reëls van die Nasionale Vergadering, maar bevind dat die hof nie aan die parlement kan voorskryf nie.

DA, ANC in bekgeveg oor plaaswerkerstaking

2012-11-17 09:50

Die Demokratiese Alliansie en die ANC blameer mekaar vir aanhitsing van spanning in plaasgemeenskappe in die Wes-Kaap.

Museum 'herhaaldelik' gewaarsku oor sekuriteit

2012-11-12 18:01

Die DA het die Tshwane-metro "herhaaldelik" gewaarsku oor sekuriteit by die Pretoria-kunsmuseum, waar skilderye die naweek gesteel is.

Minister kap Zille oor Nkandla-besoek

2012-11-07 06:50

Thulas Nxesi, minister van openbare werke, het uitgevaar teen die DA ná Helen Zille se besoek aan die president se privaat woning.

DA sterker as ooit, sê Zille

2012-11-03 07:36

Die DA het sedert 1994 uitsonderlike groei beleef weens dié party se fokus op oop geleenthede, het Helen Zille in Johannesburg gesê.

'ANC laat jeug in die steek'

2012-08-11 16:04

Die ANC het die jeug van Soweto in die steek gelaat omdat daar nie vir hulle werksgeleenthede is nie, het die DA gesê.

Polisie moet eie kantore skoonmaak

2012-07-23 14:21

Benewens die beveiliging van Suid-Afrikaners moet polisiebeamptes en reserviste nou ook skoonmaak- en bewakingsdienste lewer.

DA hou optog vir loonsubsidie

2012-06-11 13:35

Honderde DA-ondersteuners het ‘n optog in Pietermaritzburg gehou en aangedring op die onmiddellike instelling van ‘n jeugloonsubsidie.

DA ruk op na Cosatu-huis

2012-05-15 08:40

Die DA beplan om ‘n betoging na Cosatu-huis in Johannesburg te lei, alhoewel die metropolisie gesê het dit sal nie toegelaat word nie.

'Magsbehepte' Zille vry glo na Vavi

2012-05-05 23:03

Zwelinzima Vavi, hoof van Cosatu, beweer dat die DA-leier Helen Zille hom "lastig geval het" om by haar party aan te sluit.

Verkorte vonnisse 'klap in die gesig' van slagoffers

2012-04-27 21:23

Die verkorting van vonnisse vir gevangenes wat op Vryheidsdag aangekondig is, is 'n klap in die gesig van misdaadslagoffers, het die DA gesê.

Byna R6 milj. glo op twee begrafnisse spandeer

2012-04-02 16:13

Twee amptelike begrafnisse het die Gautengse regering R5,9 miljoen uit die sak gejaag, het die DA in die provinsie beweer.

Strate se name: DA stem nie en VF+ dreig

2012-03-30 09:04

Die DA het in Pretoria buite stemming gebly toe die Tshwane-metroraad besluit het om 25 straatname in dié stad te verander.

Tolpaaie nou in hof beveg

2012-03-23 18:06

'n Hofaansoek is in Gauteng ingedien om die implementering van die omstrede e-tolstelsel in dié provinsie te probeer verhoed.

Zille: Ek is nie 'n rassis

2012-03-22 13:01

Helen Zille, Wes-Kaapse premier en DA-leier, wat na skoolkinders as vlugtelinge verwys het, het gesê sy is nie 'n rassis nie.

DA mág Zuma-dokumente sien

2012-03-20 11:15

Die appèlhof het beslis die DA mag dokumente sien oor 'n besluit in 2009 om aanklagte teen pres. Zuma te laat vaar.

DA wil KZN wen – Zille

2012-03-17 18:35

Die DA wil soveel as moontlik munisipaliteite in KwaZulu-Natal wen met die oog op die nasionale verkiesing in 2014, het Helen Zille gesê.

DA, Naspers konkel, sê ANC

2012-03-12 07:05

Die mediagroep Naspers se transaksie met die DA-beheerde Kaapstad-munisipaliteit vir ’n stuk grond is "onheilspellend en laat die oë rek”.

DA vra ondersoek na regse kamp

2012-02-25 07:15
97 menings

Die DA het die Menseregtekommissie (MRK) gevra om die aktiwiteite van ’n regse kommandokorps in Mpumalanga te ondersoek.

DA wens ANC geluk met 100 jaar

2012-01-07 21:00

Helen Zille het die ANC gelukgewens met die viering van hul honderdste bestaansjaar en sê hulle het 'n indrukwekkende mylpaal bereik.

'DA kan die land voor 2020 regeer'

2011-12-12 07:35

As die DA die tekens en tendense reg lees sal hy Suid-Afrika voor die einde van die dekade regeer, meen Helen Zille.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 20:37 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Thursday Pretoria - 18:17 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Controller

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.