Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR betogings

Skoonmakers afgedank ná rits betogings

2013-05-21 12:51

‘n Kaapse skoonmaakmaatskappy het sy hele arbeidsmag afgedank ná ‘n rits betogings oor ‘n tekort aan sanitêre verwyderingsdienste.

Polisie hou oog oor betogers in Mpumalanga

2013-05-16 14:30

Die polisie in Mpumalanga het ontken dat vyf mense tydens 'n betoging oor dienslewering in Amsterdam gesterf het.

Kliptown: Geweld breek uit oor kragverbindings

2013-05-08 07:21

Ses mense is in hegtenis geneem ná 'n gewelddadige protes naby die Kliptown-stasie tydens 'n operasie om onwettige kragverbindings te verwyder.

Cosatu vra leerders om te betoog

2013-04-23 11:13

Cosatu en onderwysvakbonde het hoërskoolleerders gevra om uit die skool te bly om aan ‘n optog teen onderwysongelykheid deel te neem.

Betogers maak amok naby Eldoradopark

2013-04-11 09:27

Motoriste word aangeraai om alternatiewe roetes te gebruik ná inwoners van Freedompark in die buitewyke van Eldoradopark begin betoog het.

Betogers brand Putco-busse

2013-03-21 15:00

Twee Putco-busse is by Enkangala naby Bronkhorstspruit buite Pretoria deur ontstoke betogers aan die brand gesteek.

Meisie tydens betoging geskiet

2013-03-12 12:21

'n Plaaslike politikus het sy goeie wense gestuur aan ‘n meisie wat tydens ‘n betoging op Mayflower, Mpumalanga, geskiet is.

Betogings ontwrig verkeer in Jhb

2013-03-11 08:11

Verkeer op die N14 en Malibongwe-rylaan is erg ontwrig weens betogings, het 'n woordvoerder van die Johannesburgse metropolisie gesê.

Betogers, polisie bots ná begrafnis in Egiptiese stad

2013-03-03 06:59

Betogers het met die polisie in die Egiptiese stad Mansoura gebots ná die begrafnis van 'n man wat die vorige dag in die stad dood is.

Skool gesluit omdat onnies kinders vrees

2013-02-28 07:31

'n Hoërskool in Mdantsane in die Oos-Kaap is al 'n week lank gesluit omdat onderwysers bang is vir intimidasie deur leerders.

Skoolkinders sit by huis oor betogers

2013-02-25 08:10

Kinders in Sterkspruit in die Oos-Kaap gaan al sedert 11 Februarie nie skool toe nie omdat betogers in die gebied dit vir hulle onmoontlik maak.

Inwoners van Vlakfontein betoog wéér

2013-02-21 11:40

Randfonteinweg is vroegoggend deur inwoners van die Vlakfontein- informele nedersetting in Roodepoort versper, sê die metropolisie.

Zuma waarsku gewelddadige betogers

2013-02-15 07:00

Pres. Jacob Zuma het in sy staatsrede gewaarsku dat gewelddadige betogers in die toekoms vinnig vasgevat sal word.

Sterkspruit op 'n mespunt

2013-02-13 07:16

Alle ingange en uitgange na Sterkspruit in die Oos-Kaap is gesluit en die situasie bly gespanne ná inwoners hier begin betoog het.

Cosatu: Betogings sál werk

2013-02-11 14:40

Die rits betogings teen die e-tolstelsel sal uiteindelik verseker dat dié omstrede program geskrap word, het Cosatu gesê.

Verkeerschaos ná taxibestuurders pad versper

2013-01-30 08:20

Taxibestuurders het in Allandaleweg in Midrand betoog oor taxiroetes en die pad versper, het die Johannesburgse metropolisie gesê.

Zamdela-inwoners soek vermiste familielede

2013-01-28 10:50

Frustrasie in die Zamdela-woonbuurt in Sasolburg neem toe nadat verskeie inwoners ná gewelddadige betogings in die gebied verdwyn het.

Zamdela-inwoners woedend vir regering

2013-01-25 17:59

Inwoners van Zamdela, Sasolburg, sê hulle is teleurgesteld dat raadslede hulle nog nie te midde van die geweld aangespreek het nie.

Vier sterf in Sasolburg

2013-01-24 14:06

Ná verwarring oor die dodetal ná betogings in Sasolburg, het die polisie in die Vrystaat die dodedal van twee na vier verander.

Noordwes-dorp loop deur onder geweld

2013-01-24 10:28

Die polisie sê altesaam 28 mense is tydens ‘n betoging in Kgabalatsane in die Noordwes vir openbare geweld in hegtenis geneem.

Mynwerkers ruk op teen afleggings

2013-01-24 08:22

Werkers by Harmony Gold se Kusasalethu-myn beplan om eersdaags te betoog teen afleggings en uitsluiting uit die myn se hostelle.

Zamdela-geweld: Polisie, betogers beseer

2013-01-23 11:38

Afgesien van twee sterftes, het nege mense in die gewelddadige betogings in Zamdela, Sasolburg, beserings opgedoen.

Strate in Sasolburg steeds ontoeganklik

2013-01-23 09:19

Die polisie monitor die Zamdela-woonbuurt in Sasolburg in die Vrystaat nadat minstens twee mense in betogings gesterf het.

ANC veroordeel Sasolburg-geweld

2013-01-22 17:53

Die ANC het die plundering en geweld tydens 'n betoging in die Zamdela-woonbuurt in Sasolburg in die Vrystaat veroordeel.

Sasolburg: Man doodgeskiet

2013-01-22 13:42

'n Man is dood en die polisie het versterkings ingeroep om te help om tientalle mense uit die Sasolburg-polisiekantoor te bevry.

Sasolburg-betogers dreig met nóg geweld

2013-01-22 11:48

Inwoners van die Zamdela-woonbuurt in Sasolburg dreig met nóg geweld en verwoesting indien die regering nie ag slaan op hul griewe nie.

 

Kaapse snelweg gesluit weens staking

2013-05-20 10:24

Wes-Kaapse polisiebeamptes sê ‘n gedeelte van die N2-snelweg is gesluit weens ‘n diensleweringsbetoging in die Moederstad.

Gaping tussen ryk en arm agter toename in betogings

2013-05-14 15:37

Cosatu sê die aantal gewelddadige betogings neem toe as gevolg van die inkomstegaping tussen ryk- en arm mense.

Betogers maak amok in Istanboel

2013-05-01 14:20

Die Turkse onlustepolisie het in Istanboel waterkanonne en traangas gebruik om betogers te verjaag wat na die stad se Taksim-plein wou opruk.

Freedompark: Polisie op hoë gereedheidsgrondslag

2013-04-11 12:44

Die polisie is besig om die situasie by Freedompark, suid van Johannesburg, te monitor nadat inwoners vroegoggend begin betoog het.

Gallery

Betoging in Sasolburg

2013-04-10 11:26

Inwoners van Zamdela, Sasolburg, het weer begin betoog oor die samesmelting van die Metsimaholo- en Ngwathe-munisipaliteit.

0 kommentaar 1785 keer gelees

Student op kampus met baksteen oor kop geslaan

2013-03-14 12:18

Durban se polisie hou op die oomblik wag by die Universiteit van KwaZulu-Natal nadat ‘n student tydens ‘n betoging beseer is.

Malibongwe-rylaan 'nie veilig' weens betogings

2013-03-11 10:22

Johannesburgse betogers het vroeër vanoggend motors op die R114 tussen Malibongwe-rylaan en Cedarweg met klippe bestook.

Egipte: Gevegte tussen polisie en betogers eis 5

2013-03-04 15:55

Vyf mense is dood in gevegte tussen die polisie en betogers in die noordoostelike Egiptiese stad Port Said, het die staatstelevisie berig.

Plaaswerkers se planne vir betoging gekortwiek

2013-02-28 13:22

Die Kaapstad-stadsraad en die polisie het 'n aansoek deur plaaswerkers om die naweek 'n opmars na die parlement te hou, afgekeur.

Werkers uitgesluit by Medupi

2013-02-26 15:27

Daar is geen staking by die Medupi-kragstasie in Lephalale nie, maar die werkers is uitgesluit, het die vakbon Numsa gesê.

Inwoners stort vullis by raadslid se huis

2013-02-21 12:41

Inwoners van Orange Farm het hul asblikke by die huis van hul wykraadslid, Lindelwa June Nhose, gaan leegmaak, is berig.

Vlakfontein-inwoners ruk op oor dienslewering

2013-02-19 07:00

Inwoners van Vlakfontein in Roodepoort aan die Wes-Rand het die strate ingevaar oor dienslewering in die gebied, sê die metropolisie.

Polisie 'in beheer' in Sterkspruit

2013-02-13 09:21

Die polisie hou die situasie in Sterkspruit in die Oos-Kaap fyn dop ná twee dae se gewelddadige betogings in die gebied.

Chaos by universiteit oor koshuisgeld

2013-02-12 08:12

'n Chaos het op die kampus van die Universiteit van Fort Hare in die Oos-Kaap uitgebreek nadat studente beveel is om die kampus te ontruim.

Dienslewering-betoging in Soweto

2013-02-06 17:56

Sowat 1 000 mense van Bramfischerville in Soweto het aan ‘n dienslewering-betoging deelgeneem, het die polisie gesê.

Sasolburg-betogers kry borgtog

2013-01-28 17:59

Altesaam 34 mense wat van openbare geweld en opsetlike sakebeskadiging aangekla is, is in Sasolburg se landdroshof borgtog toegestaan.

Betogings teen sokkerboewe se vonnis eis 30

2013-01-27 08:26

Minstens 30 mense is dood tydens betogings in die Egiptiese stad Port Said teen die vonnisoplegging van 21 ondersteuners van 'n plaaslike sokkerklub.

Sasolburg stil ná gewelddadige betogings

2013-01-25 09:11

Die situasie in die Zamdela-woonbuurt in Sasolburg is stil ná byna 'n week van betogings, het die polisie in die Vrystaat gesê.

Minister 'móés optree' in Sasolburg

2013-01-24 12:45

Richard Baloyi, minister van samewerkende regering, móés optree toe hy uitvind daar is 'n totale ineenstorting van orde in Zamdela, Sasolburg.

Huis in Sasolburg met klippe bestook

2013-01-24 09:25

'n Huis is met klippe bestook en 'n bouterrein is oornag in beweerde kriminele aanvalle in Sasolburg aan die brand gesteek, sê die polisie.

Sasolburg: Munisipaliteite kan steeds saamsmelt

2013-01-23 15:19

Die munisipale afbakeningsraad het gesê die opskorting van die samesmeltingsproses in Sasolburg is nie permanent nie.

Premier steun Sasolburg-taakspan

2013-01-23 10:34

Die premier van die Vrystaat sê hy ondersteun die aanstelling van 'n taakspan om kwessies van munisipale afbakening in die provinsie te ondersoek.

Nóg een sterf in Sasolburg

2013-01-23 07:07

Nóg 'n betoger is doodgeskiet tydens gewelddadige betogings in Zamdela, Sasolburg, het die polisie in die Vrystaat gesê.

Sasolburg: Minister kom tot die redding

2013-01-22 15:01

Die polisie in die Vrystaat het vir die tweede agtereenvolgende dag rubberkoeëls gevuur op betogers in Sasolburg, het 'n woordvoerder gesê.

Sasolburg: Joernalis met mes gedreig

2013-01-22 12:49

'n Betoger het ‘n joernalis van 'n plaaslike nuusagentskap met ‘n mes gedreig terwyl hy ‘n groep mense in Sasolburg afgeneem het.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Midrand - 18:12 PM
    Road name: N1 Northbound
    DELAYS between the Buccleuch Interchange and the New Road exit due to an earlier accident
  • Tuesday Edenvale - 18:11 PM
    Road name: N3 Southbound
    SLOW TRAFFIC between Linksfield Road and Gilloolys Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.