Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR anc

ANC kap DA oor rassistiese e-pos

2013-06-18 14:12

'n DA-raadslid wat geskors is omdat hy 'n rassisitese e-pos gestuur het, is skuldig aan arrogansie teenoor swartmense, het die ANC gesê.

Malema 'pleeg politieke selfmoord'

2013-06-16 14:56

Die minister van sport, Fikile Mbalula, sê Julius Malema se plan om ‘n nuwe politieke party te stig is “politieke selfmoord.”

Jeugliga se geld skoonveld

2013-06-11 07:22

Bates van die ANC-jeugliga wat tot in 2009 deur die organisasie se omstrede “beleggingsvleuel” bestuur is, is nou glo skoonveld.

Mandela: ANC nie bewus van besoekverbod

2013-06-10 12:17

Die ANC weet nie Nelson Mandela se familie het lede van die party verbied om die oudpresident in die hospitaal te besoek nie.

Wit jeug moenie uitgesluit voel – ANC

2013-06-05 09:22

Judy Tshabalala, ANC-LP, het haar kommer uitgespreek oor wit jeug wat uitgesluit voel van die land se Jeugdag-vieringe.

Fokus nou op ekonomiese onafhanklikheid – ANC

2013-05-25 15:01

Politieke onafhanklikheid het vir groot dele van Afrika 'n realiteit geword – en nou moet daar op ekonomiese groei gefokus word, sê die ANC.

'Zim 'n inspirasie vir talle' – ANC

2013-05-23 07:22

Die ANC het Zimbabwe en sy president, Robert Mugabe, geluk gewens met die aanvaarding van dié land se nuwe grondwet.

Berig oor wittes ontlok gemengde reaksie

2013-05-21 08:22

'n Berig oor die toekoms van witmense in Suid-Afrika wat onlangs op die BBC se webwerf verskyn het, het gemengde reaksie ontlok.

Atul Gupta in die moeilikheid by ANC

2013-05-17 11:45

Die sakeman Atul Gupta is in die moeilikheid by die ANC nadat die party ingestem het om tugstappe teen hom te doen.

Tutu: 'Ek sal nie vir die ANC stem'

2013-05-10 10:45

Emeritus-aartsbiskop dr. Desmond Tutu het gesê hy gaan nie in die komende verkiesing vir die regerende ANC stem nie.

ANC ondersoek aanval op hooggeplaaste

2013-05-07 13:41

Die ANC sê die mislukte aanval op Marius Fransman, voorsitter van die party in die Wes-Kaap, sal ondersoek word.

Tweederde-meerderheid ongesond, sê Zille

2013-05-06 12:16

Een party wat 'n tweederde-meerderheid in 'n verkiesing behaal is ongesond vir 'n grondwetlike demokrasie, het Helen Zille gesê.

Mandelas wil stuipe kry oor omstrede video

2013-05-05 15:10

Madiba se familie wil ‘n dringende vergadering met die ANC hou om die omstrede besoek deur Jacob Zuma en ander partyleiers te bespreek.

Aanval op ANC-lede veroordeel

2013-05-02 07:16

Die ANC het 'n aanval op van sy lede wat 'n vergadering op Oudtshoorn bygewoon het, ten sterkste veroordeel.

ANC-lid verloor baba in skietaanval

2013-04-25 08:15

Drie lede van die ANC, insluitend 'n swanger vrou, het Dinsdagaand 'n skietery in Umtshezi in KwaZulu-Natal oorleef, het die party gesê.

ANC woedend oor DA-pamflet

2013-04-18 10:35

Die regerende party is woedend oor 'n DA-pamflet waarop oudpres. Nelson Mandela en die aktivis Helen Suzman mekaar omhels.

Kommer oor samesmelting van munisipaliteite

2013-04-11 12:44

Honderde mense het 'n openbare sitting bygewoon oor planne om drie munisipaliteite in Gauteng te laat saamsmelt.

Doodstraf nie die antwoord, sê minister

2013-03-19 11:32

‘n Afgetrede regter het uitgevaar oor korrupsie op regeringsvlak, en ook gesê die doodstraf sal nie misdaadprobleme oplos nie.

Jeugliga se uitvoerende komitee wél ontbind

2013-03-18 14:09

Die ANC het die nasionale uitvoerende komitee van sy jeugliga ontbind, het Gwede Mantashe, sekretaris-generaal, bevestig.

ANC besluit gou oor Limpopo, jeugliga

2013-03-15 11:50

Die ANC se nasionale uitvoerende komitee sal binnekort besin oor die party se leierskap in Limpopo, sowel as oor die toekoms van sy jeugliga.

ANC-regering beskerm nie wittes, sê Oscar se pa

2013-03-05 08:17
147 menings

Die Olimpiese en Paralimpiese atleet Oscar Pistorius se pa, Henke, blameer die ANC vir die feit dat so baie Suid-Afrikaners vuurwapens dra.

Paaie afgesper vir borgaansoek ná moord op ANC-man

2013-03-04 09:53

Die polisie het paaie om die Klerksdorp-landdroshof afgesper vir die borgaansoek van agt verdagtes wat glo 'n ANC-politikus vermoor het.

ANC verwelkom begrotingstoespraak

2013-02-27 18:00

Pravin Gordhan, die minister van finansies, se begrotingstoespraak het goed ingepas by die regering se ontwikkelingsplanne.

Politieke plaform sal SA destabiliseer – ANC

2013-02-19 11:23

Die nuutgestigte politieke platform, Agang SA, kan dalk gebruik word om die land te destabiliseer, het Gwede Mantashe gesê.

Geen besluit geneem oor graad-taks – ANC

2013-02-09 14:50

Die voorgestelde belasting vir gegradueerdes is nie 'n besliste aanbeveling nie, het Jackson Mthembu, ANC-woordvoerder, gesê.

 

ANC vra gevalle kameraad om verskoning

2013-06-18 10:39

Die ANC het Kanyamane Ranyaoa om verskoning gevra omdat die party geglo het hy is 'n verraaier wat sy kamerade uitverkoop het.

ANC veroordeel aanval op webwerf

2013-06-14 12:52

Die ANC het erken dat sy webtuiste deur kuberkrakers aangeval is, en het gesê sy vryheid van spraak word so ingeperk.

ANC staan dalk pa vir jeugliga se skuld

2013-06-10 17:53

Die ANC neem verantwoordelikheid vir die moontlike likwidasie van die ANC-jeugliga, het die jeugliga se nasionale taakspan gesê.

Burgemeester geskors oor penis-foto's

2013-06-07 08:18

Die burgemeester van die Cederberg-munisipaliteit, Jonas White, is uit die ANC geskors weens bewerings oor seksuele teistering.

ANC se stellings oor Kaapstad 'ongegrond'

2013-05-28 16:07

Die ANC se bewering dat die stad Kaapstad nie omgee vir die armes nie, is ongegrond, het die Demokratiese Alliansie (DA) gesê.

ANC 'mishandel' wit, bruin kiesers, sê oudpremier

2013-05-24 10:54

Wit- en bruinmense wat vir die ANC stem, is soos vroue wat met mans trou wat hulle mishandel, het 'n voormalige Wes-Kaapse premier glo gesê.

ANC trek jonges op Mxit

2013-05-22 09:36

Die Wes-Kaapse ANC het 'n nuwe selfoontoepassing op Mxit bekendgestel om dié provinsie se jeug te teiken vir volgende jaar se verkiesing.

Zuma hoef nie te antwoord oor Guptas – ANC

2013-05-20 15:11

Gwede Mantashe sê dit is onnodig vir pres. Jacob Zuma om sy verhouding met die Gupta-familie aan die ANC te verduidelik.

ANC ontken hy gebruik wittes as poppe

2013-05-14 11:17

Die ANC in die Vrystaat het ontken dat hy minderbevoorregte witmense gebruik om meer stemme in volgende jaar se verkiesing te kry.

Burgemeester gee glo tender om skuld te betaal

2013-05-09 09:19

Die ANC het ontken dat Sipho Tandani, burgemeester van Ndlambe, 'n kontrak aan 'n hardeware-winkel toegeken het om sy skuld te vereffen.

Gupta-skandaal bring verdeeldheid in ANC

2013-05-06 13:15

Die skandaal met die Gupta-vliegtuig het verdeeldheid in die ANC en die kabinet veroorsaak en kan pres. Jacob Zuma dalk sy werk kos.

Grootskaalse wanbestuur in Potch onthul

2013-05-06 09:59

Grootskaalse wanbestuur deur die ANC is onthul in ’n forensiese ondersoek waarvoor prof. Annette Combrink opdrag gegee het.

ANC sal 'boewe' vasvat

2013-05-03 10:58

Die ANC het gesê hy sal 'n ondersoek van stapel stuur na die aanval op Marius Fransman, Wes-Kaapse voorsitter, by 'n vergadering in Oudtshoorn.

ANC 'bekommerd' oor Nelson Mandelabaai-metropool

2013-04-30 18:00

Die ANC in die Oos-Kaap is bekommerd dat hy beheer oor die Nelson Mandelabaai-metropool aan die DA kan afstaan.

DA sál apartheid terugbring, sê ANC

2013-04-25 08:15

Die ANC in die Wes-Kaap het gesê die jeug was reg om te glo dat die DA apartheid sal terugbring indien hy verkies word om te regeer.

ANC swyg oor Cederberg

2013-04-15 14:05

Die ANC in die Wes-Kaap gaan nie kommentaar lewer op bewerings van korrupsie by die Cederberg-munisipaliteit totdat 'n ondersoek afgehandel is nie.

Zuma gryp self in by munisipaliteit

2013-04-08 16:02

Verskeie raadslede van die Mbizana-munisipaliteit in die Oos-Kaap is deur topleiers van die ANC aangesê om te bedank.

ANC ontbind Limpopo-leierskap

2013-03-18 15:04

Die ANC het sy provinsiale uitvoerende komitee in Limpopo ontbind, het Gwede Mantashe, die regerende party se sekretaris-generaal, gesê.

ANC ontbind jeugliga-leierskorps

2013-03-18 07:12

Die ANC se nasionale uitvoerende komitee het die ANC-leierskorps in Limpopo en die nasionale leierskorps van die ANC-jeugliga ontbind.

Henke Pistorius se uitlatings 'rassisties' – ANC

2013-03-05 15:04
96 menings

Oscar Pistorius se pa, Henke, was rassisties toe hy gesê het die regering nie bereid om wit mense te beskerm nie, meen die ANC.

Staat staan borg teë in ANC-moordsaak

2013-03-04 11:18

Die staat het die borgtogaansoek van agt mense wat aangekla is van die moord op 'n ANC-politikus van die Noordwes, teengestaan.

ANC wil fokus op dissipline

2013-03-03 12:06

Die ANC het onderneem om erns te maak met wat hy die feitlike ineenstorting van dissipline in sy geledere genoem het.

DA se Combrinck nie meer burgemeester

2013-02-26 15:27

Die DA se prof. Annette Combrinck is nie meer burgemeester van die Tlokwe-munisipaliteit wat Potchefstroom bedien nie.

ANC wil bande verbreek met FNB

2013-02-11 12:21

Die ANC beplan om sy bande met FNB te verbreek en by Postbank aan te sluit wanneer die bank se aansoek om 'n handelslisensie goedgekeur is.

Belasting kom dalk vir gegradueerdes

2013-02-07 11:57

Die ANC het verlede jaar by sy verkiesingskonferensie in Mangaung 'n resolusie aanvaar om 'n belasting op gegradueerdes in te stel.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.