Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR amerikaanse verkiesing

Verkiesing meer gewild as skone Kim, iPhone 5

2012-12-03 12:01

Die iPhone 5 en die televisiester Kim Kardashian het vanjaar minder belangstelling op die soekenjin Yahoo gelok as die Amerikaanse verkiesing.

'Nou moet VSA uit Afganistan' – Taliban

2012-11-07 18:00

Die Taliban het president Barack Obama, wat tot 'n tweede termyn herverkies is, gevra om te erken dat Amerika die oorlog in Afganistan verloor het.

Kenia vier Obama se oorwinning

2012-11-07 13:17

Die Keniaanse president, Mwai Kibaki, het pres. Barack Obama geluk gewens op sy "welverdiende oorwinning" en gesê Keniane vier sy herverkiesing.

Gelukwense stroom van oral in vir Obama

2012-11-07 11:40

Verskeie wêreldleiers het hul stemme gevoeg by 'n koor van gelukwense ná Barack Obama van die VSA as president herverkies is.

Zuma wens Obama geluk

2012-11-07 10:23

Pres. Jacob Zuma het pres. Barack Obama met sy herverkiesing geluk gewens, en gesê hy moet voortgaan om 'n positiewe rol in Afrika te speel.

Feestelike atmosfeer by Withuis

2012-11-07 08:04

'n Feestelike atmosfeer het geheers terwyl ondersteuners van pres. Barack Obama voor die Withuis byeengekom het om sy oorwinning te vier.

Geen keer aan Obama

2012-11-07 07:46

Pres. Barack Obama staan waarskynlik aan die begin van 'n tweede termyn in die Withuis ná oorwinnings in 'n rits sleutelstate.

Obama stewig in beheer

2012-11-07 06:29

Oorwinnings in state soos Wisconsin en Pennsilvanië het die momentum van die huidige president, Barack Obama, versterk.

'Gemaklike oorwinning vir Obama'

2012-11-06 10:56

Bob Dylan het tydens 'n konsert in Wisconsin voorspel dat pres. Barack Obama 'n wegholoorwinning in die Amerikaanse verkiesing gaan behaal.

Duisende in New York stem by ander lokale

2012-11-05 07:00

Sowat 143 000 kiesers in New York-stad sal na ander stemlokale verwys word vir die presidentsverkiesing, het die burgemeester gesê.

Orkaan ontwrig selfs verkiesingsveldtog

2012-10-29 08:31

Dit wil voorkom of orkaan Sandy ook met die planne van die Amerikaanse presidentskandidate gaan mors in 'n belangrike fase van hulle stryd.

Romney se seun jammer oor hy wou vuiste swaai

2012-10-24 14:41

Mitt Romney se seun het pres. Barack Obama om verskoning gevra na hy tydens ‘n onderhoud gesê het dat hy die president te lyf wou gaan.

Obama, Romney vir oulaas in die kryt

2012-10-22 07:24

Ná twee intense debatte sal die Amerikaanse presidentskandidate weer 'n beurt kry om mekaar te takel – dié keer oor buitelandse beleid.

Clinton neem verantwoordelikheid vir Bhengazi-aanval

2012-10-16 11:13

Hillary Clinton het gesê dat sy die blaam sal dra vir enige tekortkominge wat kon lei tot 'n aanval in Bhengazi verlede maand.

Skoot na veldtogkantoor van Obama afgevuur

2012-10-13 08:00

'n Skoot is na die veldtogkantoor van pres. Barack Obama afgevuur in die westerlike Amerikaanse staat Colorado, het die polisie gesê.

67 miljoen vasgenael tydens presidensiële debat

2012-10-05 12:15

Meer as 67 miljoen mense het ingeskakel om pres. Barack Obama se debat met die Republikeine se presidentskandidaat, Mitt Romney, te kyk.

Debat laat rekords spat op Twitter

2012-10-04 15:19

Die debat in Denver tussen pres. Barack Obama en sy teenstander Mitt Romney was die gewildste politieke gebeurtenis ooit op Twitter.

Video

Pres. Barack Obama en sy teenstander in die presidentsverkiesing, Mitt Romney, se eerste debat het in Denver plaasgevind.

3 comments404 Views

Biden gee Republikeine skietgoed

2012-10-03 07:47

Joe Biden, adjunkpresident van die VSA, het onopsetlik skietgoed aan Republikeine verskaf slegs 'n dag voor 'n groot presidensiële debat.

Obama breek Twitter-rekord

2012-09-07 13:11

Pres. Barack Obama van die VSA se toespraak by die Demokrate se Nasionale Konvensie in Noord-Carolina het 'n Twitter-rekord laat spat.

Video

Kyk hier na die Amerikaanse presidentsvrou, Michelle Obama, se volledige toespraak by die Demokrate se Nasionale Konvensie.

0 comments859 Views
Video

Romney-aanvaardingstoespraak

2012-08-31 08:56

Kyk hier na die presidentskandidaat Mitt Romney se volledige toespraak by die Republikeine se Nasionale Konvensie in Tampa, Florida.

0 comments211 Views
Video

Onderwys is die jongste onderwerp wat in die verkiesingstryd tussen Barack Obama en Mitt Romney besig is om wrywing te veroorsaak.

0 comments182 Views

'Dirty Harry' maak Mitt Romney se dag

2012-08-04 18:01

Clint Eastwood, gesoute akteur en Oscar-bekroonde regisseur, het sy steun aan die Republikeinse presidensiële kandidaat toegesê.

Romney moet ander veldtogspan aanstel – Murdoch

2012-07-02 16:38

Mitt Romney moet 'n beter veldtogspan aanstel indien hy pres. Barack Obama in die presidentsverkiesing wil wen, het Rupert Murdoch gesê.

Mitt spring weg met digitale blaps

2012-05-30 09:20

Mitt Romney is nou amptelik die Repuplikeine se presidentskandidaat – maar sy eerste groot projek het 'n enorme verleentheid veroorsaak, skryf Gigaben.

Romney kap terug oor gay huwelike

2012-05-12 18:13

Die Republikeinse Amerikaanse presidentskandidaat Mitt Romney het sy teenkanting teen gay huwelike herbevestig.

Vroue hou meer van Obama

2012-04-03 07:18

Vroue-kiesers het pres. Barack Obama gehelp om ’n groot voorsprong bo Mitt Romney, Republikeinse voorloper, te neem.

 

Betraande Obama bedank veldtogwerkers

2012-11-09 07:15

In die mees emosionele toneel van pres. Barack Obama wat nóg op kamera vasgevang is, het die Amerikaanse president jong veldtogwerkers bedank.

Lang pad voor vir Obama in Washington

2012-11-07 14:21

Die versoenende trant van pres. Obama se oorwinningstoespraak beteken nie alle probleme in Washington is uitgestryk nie.

Obama-oorwinning gee goudprys hupstoot

2012-11-07 12:38

Die goudprys het op sy goeie vertoning voortgebou ná die nuus dat pres. Barack Obama van die VSA tot 'n tweede termyn herverkies is.

Obama spog met gewildste tweet ooit

2012-11-07 11:03

Pres. Barack Obama het met sy herverkiesing nie net op die politieke front opslae gemaak nie – hy het ook op Twitter 'n rekord gebreek.

Triomfantlike Obama sê dankie

2012-11-07 08:58

'n Triomfantlike pres. Barack Obama het in Chicago voor duisende aanhangers sy dank uitgespreek vir kiesers se vertroue in hom.

20 miljoen tweets oor VSA-verkiesing

2012-11-07 07:56

Die verkiesing in die Verenigde State het die gewildste politieke gebeurtenis ooit op Twitter geword, het die sosiale netwerk bekend gemaak.

Obama wen verkiesing – projeksies

2012-11-07 06:41

Amerikaanse televisienetwerke het 'n oorwinning vir pres. Barack Obama voorspel in sy verkiesingstryd teen Mitt Romney.

VSA-verkiesing: Lang pad lê voor vir kandidate

2012-11-06 12:27

Die eerste Amerikaners het reeds hul kruisies getrek in dié land se presidentsverkiesing, maar daar lê nog 'n lang pad voor vir die kandidate.

Stemmery begin in Amerika

2012-11-06 08:17

President Barack Obama en sy teenstander in die presidentsverkiesing, Mitt Romney, het vir oulaas Amerikaners vir hul steun gevra.

Stryd om Withuis ook op selfone gevoer

2012-11-02 09:45

Met die Amerikaanse verkiesing wat om die draai is, word die mark oorstroom deur 'n groot verskeidenheid selfoontoepassings vir kiesers.

New York Times staan bankvas agter Obama

2012-10-28 09:55

Die koerant New York Times sê hy ondersteun pres. Barack Obama om ‘n tweede amp in die Withuis deur te bring.

Obama voer die botoon in laaste debat

2012-10-23 07:40

Pres. Barack Obama het sy teenstander, Mitt Romney, skerp gekritiseer in hulle finale televisie-debat voor die Amerikaanse verkiesing.

Aggressiewe Obama maak wêreld warm vir Romney

2012-10-17 07:35

Pres. Barack Obama het Mitt Romney onder andere gekritiseer oor sy verlede as sakeman in 'n vurige debat drie weke voor die verkiesing.

Druk op Obama in tweede debat

2012-10-16 07:28

Pres. Barack Obama sal onder groot druk wees om te presteer wanneer hy vir sy tweede debat teen Mitt Romney te staan kom.

Dokumentêr oor Bin Laden-klopjag uitgesaai

2012-10-05 17:02

'n Dokumentêr oor die dood van Osama bin Laden gaan volgende maand op die National Geographic Channel uitgesaai word.

Romney spyt oor '47%'

2012-10-05 09:45

Mitt Romney het gesê sy vroeëre uitlating dat 47% van Amerikaners op die regering aangewese is, was "heeltemal verkeerd".

Eerste ronde is Romney s'n

2012-10-04 08:05

Die Republikeine se presidentskandidaat, Mitt Romney, het uitgeblink in sy eerste debat met pres. Barack Obama in Denver.

Obama, Romney gereed vir eerste debat

2012-10-03 17:50

Pres. Barack Obama en sy republikeinse mededinger, Mitt Romney, tref finale voorbereidings vir hul eerste presidensiële debat.

Restauranteienaar gekap oor Obama-drukkie

2012-09-11 11:24

'n Amerikaanse restauranteienaar, wat afgeneem is waar hy pres. Barack Obama 'n drukkie gee, is deur teenstanders van die Amerikaanse leier gekritiseer.

Klimaatsverandering g'n grap, sê Obama

2012-09-07 07:25

Pres. Barack Obama het benadruk dat klimaatsvernadering nie 'n bedrogspul is nie, en het hom weer verbind tot die stryd teen aardverwarming.

Romney fokus op ekonomie, werksgeleenthede

2012-08-31 09:36

Die Amerikaanse presidentskandidaat Mitt Romney het kiesers aangemoedig om hom te help om die land se ekonomie op te bou.

Romney sien rooi oor 'oneerlike' Obama

2012-08-27 08:31

Die Republikeinse presidentskandidaat Mitt Romney het in 'n onderhoud teen pres. Barack Obama se "oneerlike" aanvalle te velde getrek.

Video

Hupstoot vir Romney-veldtog?

2012-08-13 08:51

Mitt Romney se besluit om die politikus Paul Ryan as sy adjunkpresidentskandidaat te kies kan 'n hupstoot vir sy veldtog wees.

0 comments309 Views

Romney beplan oorsese reis voor konvensie

2012-07-09 12:00

Die waarskynlike Republikeinse presidentskandidaat Mitt Romney beplan 'n oorsese reis voor die party se nasionale konvensie in Augustus.

Bill Clinton voorspel Obama gaan wen

2012-06-01 08:35

Die voormalige Amerikaanse president Bill Clinton het gesê hy dink Barack Obama gaan gemaklik weer tot die Withuis verkies word.

Mitt Romney verseël benoeming

2012-05-30 07:30

Die oudgoewerneur Mitt Romney is amptelik die presidentskandidaat van die Republikeine, het verskeie nuusagentskappe berig.

Obama skiet sy eerste skote na Republikeine

2012-04-05 08:15

Die werklike stryd om die Withuis het in alle felheid begin toe pres. Barack Obama ’n striemende aanval gedoen het op die Republikeinse Party.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Midrand - 09:13 AM
    Road name: R55 Southbound
    HEAVY DELAYS through Crowthorne / Kyalami due to police operations - use alternative routes
  • Wednesday Randburg - 09:13 AM
    Road name: N1 Northbound
    ACCIDENT between Malibonbgwe Drive and William Nicol Drive exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.