Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR riaan cruywagen

Só lyk Riaan in sy nuwe rol

2013-02-04 15:20

Die Afrikaanse nuuslegende Riaan Cruywagen het sy terugkeer tot die kassie gemaak met 'n verskyning op kykNET se oggendprogram Dagbreek.

Video

Riaan se laaste bulletin

2012-11-27 07:25

Het jy Riaan Cruywagen se laaste nuusbulletin misgeloop? Kyk hier na 'n opname van dié uitsending.

2 comments2436 Views

Die einde van ’n era

2012-11-26 15:16

Dié leser het die grootste respek vir Riaan Cruywagen vir wat hy vir die uitsaaiwese gedoen het.

Riaan Cruywagen groet ná byna vier dekades

2012-11-26 09:59

Ná meer as vier dekades in die uitsaaiwese, beplan Riaan Cruywagen om die eerste aand ná sy aftrede saam met sy gesin nuus te kyk.

Riaan vir boek én troureëlings in Bfn

2012-04-12 07:01

Die veteraan-nuusleser Riaan Cruywagen (67) was nie net in Bloemfontein om sy nuwe boek Wat’s Nuus? bekend te stel nie.

Cruywagen stel boek op KKNK bekend

2012-03-29 07:05

Riaan Cruywagen se langverwagte outobiografie, Wat’s nuus, word op 2 April by RSG se karavaan op die Absa KKNK bekend gestel.

Dié Riaan chillax, want dis hoe hy deesdae rol, yo

2011-09-25 07:42

Riaan Cruywagen, Afrikaanse televisie se mees beminde nuusleser, moes onlangs vir 'n advertensie saam met jong dames in 'n borrelbad verskyn.

 

Riaan binnekort terug op die kassie

2013-02-01 10:13

Die Afrikaanse nuuslegende Riaan Cruywagen sal binnekort weer op die kassie te sien wees – dié keer in 'n oggedprogram op kykNET.

Riaan Cruywagen vir oulaas op die nuus

2012-11-26 17:45

Suid-Afrikaners gaan vasgenael wees voor die kassie vir Riaan Cruywagen se laaste bulletin. Cruywagen het vroeër vandeesmaand sy aftrede aangekondig.

Totsiens aan 'n legende

2012-11-26 13:57

Riaan is voorwaar ’n legende en dis met hartseer en blydskap gemeng dat dié leser totsiens sê.

Riaan Cruywagen tree uit

2012-11-02 07:39

Die legendariese Riaan Cruywagen tree ná 37 jaar op die kassie uit. Kyk hier na 'n video van een van sy groot oomblikke, en laat jou boodskap.

Riaan sal aftree 'wanneer hy dit perfek kry'

2012-04-03 06:40

Sy oorle’ ma het altyd gesê: Jy klim nie in ’n bad met skamel geklede meisies tensy jy ordentlik aangetrek is nie, sê Riaan Cruywagen.

Riaan laat aap uit mou in boek

2012-03-07 08:05

Riaan Cruywagen het ná 37 jaar as Afrikaanse nuusleser en 47 jaar in die uitsaaiwese besluit om sy lewensverhaal neer te pen.

Nee vir taal-verkragting, sê Riaan

2011-03-27 07:04

Loslit-Afrikaans word verkeerdelik beskou as ’n verskoning om slordig te praat en woorde verkeerd uit te spreek, sê Riaan Cruywagen

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Cost Accountant

Midrand
Communicate Cape Town IT
R600000 - R700000

Costing Manager

Midrand
Communicate Cape Town IT
R450000 - R500000

Senior Actuarial Specialist

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.