Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR oscar pistorius

Vriend praat oor Reeva, Oscar se verhouding

2013-06-06 10:36

Reeva Steenkamp het haar verhouding met Oscar Pistorius begin slegs drie dae na sy en die Springbok Francois Hougaard uitmekaar is.

Gewaagde foto's van Reeva gepubliseer

2013-06-05 10:39

Gewaagde foto’s van Reeva Steenkamp is gepubliseer kort voor Oscar Pistorius se saak oor haar beweerde moord uitgestel is.

Oscar-saak nié in gedrang oor foto's – NVG

2013-06-04 11:17

Die nasionale vervolgingsgesag het gesê die Oscar Pistorius-moordsaak is nie in gedrang omdat foto's van die misdaadtoneel gepubliseer is nie.

Oscar-saak uitgestel

2013-06-04 09:20

Die moordsaak van die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius is in die Pretoriase landdroshof vir twee maande uitgestel vir verdere ondersoek.

Gallery

Oscar Pistorius-voorverhoor

2013-06-04 08:02

Joernaliste het vroegoggend by die Pretoria-landdroshof saamgedrom, waar Oscar Pistorius vir 'n voorverhoor verskyn het.

0 kommentaar 3889 keer gelees

Foto van moordtoneel 'ruk' Pistorius-familie

2013-06-03 07:24

Die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius se oom, Arnold, het gesê die foto's van die moordtoneel het die familie "geruk".

Polisie swyg oor Pistorius-foto's

2013-05-31 11:31

Die nasionale polisiewoordvoerder het gesê hy kan nie kommentaar lewer oor die foto's van die moordtoneel in Oscar Pistorius se huis nie.

Foto's van Oscar-moordtoneel gewys

2013-05-31 08:50

Foto's is gepubliseer van Oscar Pistorius se huis en die toilet waarin sy vriendin, Reeva Steenkamp, doodgeskiet is.

Oscar kry boete oor belasting

2013-05-26 10:57

Die atleet Oscar Pistorius, wat volgende week in die hof verskyn vir die moord op Reeva Steenkamp, is in die sop by die belastingman.

Oscar fokus nou op hofsaak

2013-05-21 07:01

Die moordbeskuldigde Suid-Afrikaanse atleet Oscar Pistorius se agent het bevestig dat hy nie die seisoen aan enige wedlope sal deelneem nie.

Oscar neem nie nou deel aan wedlope – agent

2013-04-18 07:05

Oscar Pistorius het in die stadium geen planne om aan internasionale wedlope deel te neem nie, het sy agent, Peet van Zyl.

Polisiebeamptes in sop oor Oscar-foto's

2013-04-16 09:30

Die polisie het beslag gelê op die selfone van beamptes wat aan die Oscar Pistorius-moordsaak werk, is berig.

Kommentaar oor Reeva ontstel Oscar se familie

2013-04-11 13:58

Kommentaar op sosiale netwerke oor Oscar Pistorius en Reeva Steenkamp se verhouding ontstel glo die Pistorius-familie.

Oscar op oefenbaan afgeneem

2013-04-04 08:14

Oscar Pistorius is in oefenklere op 'n atletiekbaan in Pretoria afgeneem, ná bronne vroeër gesê het hy oefen weer.

Oscar-ondersoek binnekort afgehandel

2013-03-28 17:48

Die staat se ondersoek na die Oscar Pistorius-moordsaak vorder goed en sal binnekort afgehandel wees, het die nasionale vervolgingsgesag gesê.

Oscar wil terugkeer na sy huis, sê advokaat

2013-03-28 15:26

Adv. Barry Roux, die atleet Oscar Pistorius se regsverteenwoordiger, het gesê sy kliënt kan nie gekeer word om na sy huis terug te keer nie.

Oscar appelleer in verkeerde hof – staat

2013-03-28 12:30

Oscar Pistorius appelleer in die verkeerde hof teen sy borgtogvoorwaardes, het adv. Gerrie Nel, staatsaanklaer, gesê.

Oscar straks nie in hof vir appèl

2013-03-28 10:30

Die moordbeskuldigde Paralimpiese atleet Oscar Pistorius sal waarskynlik nie in die hof wees vir die appèl teen sy borgtogvoorwaardes nie.

Oscar se broer in hof

2013-03-27 07:16

Die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius se broer, Carl, sal op aanklagte van strafbare manslag in die Vanderbijlpark-landdroshof verskyn.

Charlize dalk in Oscar-fliek?

2013-03-25 10:30

Die Hollywood-sterre Ryan Gosling en Charlize Theron sal dalk die rolle van Oscar Pistorius en Reeva Steenkamp in ‘n nuwe rolprent vertolk.

Dokumentêr oor Oscar, Reeva binnekort op DStv

2013-03-20 09:50

Die Britse dokumentêr oor die skietdood van Reeva Steenkamp in Oscar Pistorius se huis sal binnekort op DStv uitgesaai word.

Reeva se ouers nié uitgesit, sê prokureur

2013-03-14 17:51
94 menings

Die ontslape model Reeva Steenkamp se ouers is nié uitgesit nie, het adv. PJ de Bruyn, vir Barry en June Steenkamp gesê.

Oscar se regspan ondersoek toiletdeur

2013-03-12 09:09

Oscar Pistorius se regspan het hul beurt gekry om die toiletdeur te ondersoek waardeur Reeva Steenkamp doodgeskiet is.

Pistorius wil moordtoneel-huis verkoop

2013-03-11 16:55

Oscar Pistorius wil die huis verkoop waar sy vriendin, Reeva Steenkamp, verlede maand doodgeskiet is, het ‘n woordvoerder gesê.

Reeva-familie oorweeg siviele eis teen Oscar

2013-03-09 10:09
86 menings

Reeva Steenkamp se ouers oorweeg 'n siviele eis teen Oscar Pistorius nadat hy hul dogter doodgeskiet het.

Ek sal Oscar vergewe, sê Reeva se oom

2013-03-08 10:15

Reeva Steenkamp se oom het gesê hy sal Oscar Pistorius vergewe vir haar dood – ten spyte van die uitkoms van die hofsaak.

Die polisie het my gedrop – Botha

2013-03-08 07:01

Hilton Botha (43), wat in die spervuur was oor die Oscar Pistorius-moordondersoek en bedank het, sê die polisie het hom "gedrop".

Video

Kenny Kunene oor Oscar

2013-02-25 11:07

Die sakeman Kenny Kunene gesels oor sy vriendskap met die moordbeskuldigde atleet Oscar Pistorius. Klik hier om na die video te kyk.

7 comments5109 Views
Video

Oscar Pistorius-ondersteuners het Vrydag buite die Pretoria-landdroshof gewag op die uitspraak in sy bortogverhoor.

3 comments1369 Views
Video

Pistorius in hof – dag 2

2013-02-20 09:28

Kameras het geflits toe Oscar Pistorius, sy kop met ’n blou handdoek bedek, by die Pretoriase landdroshof aangekom het.

2 comments3909 Views
Video

Pistorius se borgtogverhoor

2013-02-20 08:18

Kyk hier na ’n video wat in die Pretoriase landdroshof geneem is, waar Oscar Pistorius se borgtogverhoor plaasvind.

2 comments2565 Views
Video

Die ANC-vroueliga het buite die Pretoria-landroshof, waar Oscar Pistorius verskyn, betoog. Klik hier om na ’n video te kyk.

9 comments1982 Views
Video

Reeva 'n 'engel'

2013-02-18 08:02

'n Vriend van die model Reeva Steenkamp, wat in Oscar Pistorius se huis doodgeskiet is, het haar as 'n "engel" beskryf.

0 comments4168 Views
Gallery

Die nuus dat die sportheld Oscar Pistorius sy meisie na bewering doodgeskiet het, het plaaslik sowel as internasionaal opslae gemaak.

0 kommentaar 1755 keer gelees
Gallery

Tragedie by Oscar se huis

2013-02-14 10:41

Oscar Pistorius, wat na bewering sy vriendin doodgeskiet het, sal oornag in polisieaanhouding bly. Kyk hier na foto's.

6 kommentaar 20144 keer gelees
 

Hilton Botha geprys oor ondersoek

2013-06-05 13:45

Hilton Botha, wat aanvanklik die ondersoekbeampte in Oscar Pistorius se moordsaak was, is geprys vir ‘n ander saak waaraan hy gewerk het.

Video

NVG oor Oscar-saak

2013-06-04 13:10

Medupe Simasiku, woordvoerder van die nasionale vervolgingsgesag (NVG), het gesê die ondersoek is in 'n sensitiewe stadium en sal voor Augustus afgehandel wees.

2 comments1563 Views

Oscar en Reeva 'baklei baie'

2013-06-04 09:20

Reeva Steenkamp se ma het in 'n nuwe dokumentêr onthul dat haar dogter en die moordbeskuldigde Oscar Pistorius "baie" baklei het.

Oscar: Te min plek vir joernaliste in hof

2013-06-04 08:21

Daar is nie genoeg plek vir al die geakkrediteerde joernaliste in die hofsaal waar die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius verskyn nie.

Oscar 'huil baie', sê bestuurder

2013-06-04 07:05

Die Suid-Afrikaanse Paralimpiese ster Oscar Pistorius wat verhoor word vir die skietdood van sy vriendin, ly glo aan ernstige sielkundige probleme.

Pistorius-saak nie in gedrang oor foto's

2013-06-01 09:08

Die foto's van die bebloede badkamer waar Oscar Pistorius vir Reeva Steenkamp doodgeskiet het, sal nie sy saak belemmer nie.

Pistorius-foto's: Verdediging eis antwoorde

2013-05-31 10:18

'n Regsverteenwoordiger van die moordbeskuldigde atleet Oscar Pistorius eis antwoorde nadat foto's van die moordtoneel uitgelek het.

Oscar se familie rep geen woord oor boete

2013-05-27 07:03

Oscar Pistorius se oom het by monde van 'n familiewoordvoerder gesê die ster-atleet voldoen aan alle belastingvereistes.

Pistorius-ondersoek steeds nie afgehandel

2013-05-26 09:04

Die ondersoek na Reeva Steenkamp se moord sal eers oor twee maande klaar wees, al verskyn Oscar Pistorius eersdaags in die hof.

'Niemand het die regte Oscar geken'

2013-05-17 11:09

Verskeie bewerings van aggressiewe optrede deur Oscar Pistorius verskyn in 'n nuwe artikel in 'n internasionale tydskrif.

Híér is Oscar nie welkom

2013-04-17 07:11

Die moordbeskuldigde Paralimpiese atleet Oscar Pistorius is nie vanjaar welkom by die gedenkbyeenkoms wat by Londen se Olympic Park gehou word nie.

Oscar kuier saam met vriende

2013-04-14 08:05
119 menings

Oscar Pistorius het saam met vriende by die deftige restaurant en kroeg Buddah Ta in Fourways, Sandton, gekuier.

Oscar oefen nié, sê familie

2013-04-04 15:29

Die moordbeskuldigde atleet Oscar Pistorius het nié weer met 'n oefenprogram begin nie, het sy oom, Arnold, gesê.

Oscar se broer weer in die hof

2013-04-03 07:17

Die saak van strafbare manslag teen Carl Pistorius, broer van die moordbeskuldigde Oscar Pistorius, duur voort in Vanderbijlpark.

Oscar moet self besluit oor wedlope, sê agent

2013-03-28 16:30

Die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius moet self besluit of hy weer aan wedlope wil deelneem, het Peet van Zyl, sy agent, gesê.

Oscar se appèl slaag

2013-03-28 13:04
81 menings

Twee borgtogvoorwaardes van die moordbeskuldigde Paralimpiese atleet Oscar Pistorius is in die Pretoriase hooggeregshof ter syde gestel.

Oscar 'het nie planne om te reis'

2013-03-28 11:30

Oscar Pistorius se regsverteenwoordigers het slegs die reisvoorwaardes in Februarie aanvaar omdat dit al laat en 'n Vrydag was.

Gallery

Oscar se appèl aangehoor

2013-03-28 10:26

Kyk hier na foto's van die moordbeskuldigde Oscar Pistorius se appèl teen sy borgtogvoorwaardes in die Pretoriase hooggeregshof.

1 kommentaar 1725 keer gelees

Datum vasgestel vir Oscar se appèl

2013-03-25 18:03

Oscar Pistorius se appèl teen sy borgtogvoorwaardes sal Donderdag aangehoor word, het die nasionale vervolgingsgesag (NVG) bevestig.

Oscar se appèl oor borgtog gou aangehoor

2013-03-22 09:33

Die nasionale vervolgingsgesag het gesê 'n datum vir die moordbeskuldigde Oscar Pistorius se appèl teen sy borgtogvoorwaardes is bespreek.

Boek oor Oscar-drama kom gou

2013-03-18 12:54

Die joernaliste Mandy Wiener en Barry Bateman gaan 'n boek skryf oor die dood van Reeva Steenkamp, wat in Oscar Pistorius se huis doodgeskiet is.

Video

Klik hier om na die BBC se dokumentêr, getitld Oscar Pistorius: What Really Happened?, te kyk.

1 comments4304 Views

Oscar 'toon nié selfmoordneigings'

2013-03-12 07:02

Die moordbeskuldigde Paralimpiese atleet toon nié selfmoordneigings sedert hy sy vriendin doodgeskiet het nie, het sy familie gesê.

Oscar 'is 'n gebroke man', sê vriend

2013-03-11 11:28
127 menings

Oscar Pistorius, wat van die moord op sy vriendin aangekla is, is 'n gebroke man "op die randjie van selfmoord", sê 'n vriend.

Oscar appelleer teen borgtogvoorwaardes

2013-03-09 07:31

Oscar Pistorius het die Pretoriase landdroshof in kennis gestel dat hy teen van sy borgtogvoorwaardes gaan appelleer.

Botha-bedanking: Oscar-saak nié in gedrang

2013-03-08 09:11

Ao. Hilton Botha se bedanking uit die polisiediens sal nie die Oscar Pistorius-moordondersoek beïnvloed nie, het die polisie gesê.

Oscar-saak 'nie enigste rede' vir bedanking

2013-03-07 17:58

Hilton Botha, voormalige ondersoekbeampte in die Oscar Pistorius-moordsaak, het gesê sy bedanking hou nie heeltemal verband met dié saak nie.

Video

Oscar se afrigter gesels

2013-02-22 13:53

Ampie Louw, Oscar Pistorius se afrigter, het gesê indien die atleet se borgtogaansoek suksesvol is, sal hy hom weer op die atletiekbaan wil sien.

0 comments1185 Views
Gallery

Kyk hier na die jongste foto's van Oscar Pistorius se borgtogaansoek in die Pretoria-landdroshof.

24 kommentaar 13558 keer gelees
Gallery

Die hof het, tydens die borgtogverhoor, beslis dat Oscar Pistorius se saak as 'n skedule 6-misdaad hanteer sal word.

8 kommentaar 7548 keer gelees
Gallery

Familie en vriende het by 'n krematorium in PE bymekaar gekom om Reeva Steenkamp te groet. Kyk hier na foto's.

27 kommentaar 13048 keer gelees
Gallery

Mediastorm by hof

2013-02-19 08:54

Joernaliste wat Oscar Pistorius se hofverskyning dek het vroegoggend reeds voor die Pretoria-landdroshof gewag.

5 kommentaar 5088 keer gelees
Gallery

Lede van die media, plaaslik en internasionaal, het die Pretoriase landdroshof volgepak vir Oscar Pistorius se verskyning.

3 kommentaar 5062 keer gelees
Video

’n Polisiewoordvoerder het die media toegespreek oor die skietvoorval by die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius se huis in Pretoria.

9 comments6341 Views
 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.