Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR jacob zuma

Zuma verdien nie respek, sê Mazibuko

2013-06-17 14:53

Pres. Jacob Zuma verdien nie die respek van Suid-Afrikaners en politieke partye nie, het Lindiwe Mazibuko van die DA gesê.

Madiba se nalatenskap 'moenie verdraai word'

2013-06-13 15:53

Pres. Zuma het gesê opposisiepartye moenie Mandela se nalatenskap verdraai nie en moet “eerlik en opreg” wees in hul waardering van hom.

R800 huur vir Nkandla-grond is 'billik'

2013-06-10 11:10

Pres. Jacob Zuma se huur van R800 vir sy eiendom op Nkandla in KZN is volgens die trustee van stamgrond in die provinsie, baie billik.

Lewensgehalte in SA het verbeter, sê Zuma

2013-06-06 15:02

Pres. Jacob Zuma het gesê Suid-Afrikaners se lewensgehalte het sedert die aanvang van demokrasie geweldig verbeter.

Zuma laat vaar naamskending-sake

2013-05-31 17:54

Pres. Jacob Zuma het al die oorblywende naamskending-sake wat hy teen verskeie media-instansies gemaak het, teruggetrek.

Stakings is normaal, sê Zuma

2013-05-30 17:46

Stakings deur vakbonde kan verwag word in 'n demokratiese land en moenie as problematies gesien word nie, het pres. Jacob Zuma gesê.

'Middelvinger-drawwer' dagvaar staat

2013-05-26 11:52

Luidens hofdokumente het Jacob Zuma se wagte "om veiligheidsredes" 'n geweersak oor die drawwer Chumani Maxwele se kop getrek.

Zuma swyg steeds oor Guptas

2013-05-24 08:41

Pres. Jacob Zuma het uitgevaar teen mense wat volgens hom hooggeplaastes se name gebruik om regeringsbeamptes te beïnvloed.

Zuma ontstoke oor sterftes by inisiasieskole

2013-05-21 15:27

Pres. Jacob Zuma sê hy is geskok oor die dood van 27 seuns wat inisiasieskole bygewoon het, en het sy medelye aan die families betuig.

Zuma hoef nie te antwoord oor Guptas – ANC

2013-05-20 15:11

Gwede Mantashe sê dit is onnodig vir pres. Jacob Zuma om sy verhouding met die Gupta-familie aan die ANC te verduidelik.

Munisipale bestuurders se salarisse bekyk

2013-05-16 09:10

Geen regulasie is in plek vir munisipale werkers se salarisse nie en sommige van hulle verdien meer as pres. Jacob Zuma.

DA: Nkandla-verslag 'sal begrawe word'

2013-05-13 15:30

Lindiwe Mazibuko het gesê indien die Nkandla-verslag agter geslote deure bespreek word, sal die inligting wat daarin vervat is, begrawe word.

Gupta-skandaal bring verdeeldheid in ANC

2013-05-06 13:15

Die skandaal met die Gupta-vliegtuig het verdeeldheid in die ANC en die kabinet veroorsaak en kan pres. Jacob Zuma dalk sy werk kos.

Zuma 'is net soos FW'

2013-05-03 09:40

Suid-Afrika eis antwoorde van Zambië oor uitlatings wat sy adjunkpresident oor pres. Jacob Zuma en ander Suid-Afrikaanse leiers gemaak het.

Werkersdag oor die land heen herdenk

2013-05-01 08:02

Pres. Jacob Zuma sal werkers na verwagting tydens 'n byeenkoms by die Galeshewe-stadion in Kimberley toespreek om Werkersdag te vier.

SAR: Zuma, Motlanthe weerspreek mekaar

2013-04-25 10:31

Suid-Afrika se president en sy adjunk het mekaar weerspreek oor die herontplooiing van soldate na die Sentraal-Afrikaanse Republiek.

Zuma besoek Sunnyside-polisiekantoor

2013-04-19 16:03

Pres. Jacob Zuma het 'n verrassingsbesoek aan die Sunnyside-polisiekantoor in Pretoria gebring om dienslewering te monitor.

Zuma wens vir 'beter SA'

2013-04-12 16:02

Pres. Jacob Zuma wens op sy verjaardag vir ‘n beter Suid-Afrika vir almal, het sy kantoor in ‘n verklaring gesê.

Zuma bespreek planne vir handel in Botswana

2013-04-12 12:51

Pres. Jacob Zuma het in Gaborone, Botswana aangekom om 'n beraad van die Doeane-unie van Suider-Afrika by te woon.

Cronin verdedig Manuel oor apartheid-uitlatings

2013-04-11 10:33

Die onderleier van die SAKP het minister Trevor Manuel verdedig ná hy gesê het die regering kan nie meer apartheid vir probleme blameer nie.

Zuma se eis teen Rapport geskrap

2013-04-10 08:22

Pres. Jacob Zuma se eis van R5 miljoen teen die Sondagkoerant Rapport vir naamskending is met koste van die hand gewys.

Beskadigde Spear net so gekoop

2013-04-03 16:11

The Spear, die omstrede skildery deur die kunstenaar Brett Murray, is in sy beskadigde vorm deur 'n Duitse koper in ontvangs geneem.

Soldate word nié uit SAR onttrek, sê Zuma

2013-03-25 13:46

Suid-Afrika het geen onmiddellike planne om sy soldate uit die Sentraal-Afrikaanse Republiek te onttrek nie, het pres. Jacob Zuma gesê.

Minder tevrede met Zuma

2013-03-18 17:46

Al hoe meer Suid-Afrikaners is ongelukkig met pres. Jacob Zuma as president, en sy goedkeuringsvlak het 'n nuwe laagtepunt bereik.

Busongeluk: Zuma betuig medelye met families

2013-03-16 07:37

President Jacob Zuma het sy medelye betuig met die families van die 24 mense wat in ‘n busongeluk in die Wes-Kaap dood is.

Video

’n Nuwe skildery van pres. Jacob Zuma in tradisionele drag met sy geslagsdele ontbloot, is in die AVA-galery in Kaapstad te sien.

10 comments1143 Views
 

Zuma besoek Mandela in die hospitaal

2013-06-14 08:10

Pres. Jacob Zuma en Zweli Mkhize het die 94-jarige oudpres. Nelson Mandela in die Harthospitaal in Pretoria besoek.

Zuma ontvang inligting van Mandela se dokters

2013-06-11 16:25

Die dokters wat voormalige president nelson Mandela behandel het vir pres. Jacob Zuma 'n deeglike inligtingsessie gegee.

Nkandla-grond kos JZ slegs R800 pm

2013-06-09 08:57

Pres. Jacob Zuma betaal R800 per maand vir die grond waarop sy luukse woning net buite Nkandla in KwaZulu-Natal staan.

Verduideliking oor Nkandla-rekening verwag

2013-06-05 12:41

Jeremy Cronin wag vir 'n verduideliking oor die "duidelik buitensporige" opgraderings wat aan pres. Jacob Zuma se huis in Nkandla gedoen is.

Amcu blameer regering vir arbeidsonrus

2013-05-31 12:40

Die president van Amcu glo die regering kan net homself blameer vir die arbeidsonrus en die verwering van beleggers se vertroue in die mynbousektor.

Verbeter ekonomiese prestasie, vra Zuma

2013-05-30 13:35

Pres. Jacob Zuma het 'n beroep op alle sektore van die ekonomie gedoen om harder te werk om ekonomiese prestasie te verbeter.

Zuma, hooggeplaastes se vliegtuie 'te oud'

2013-05-26 07:54

Die minister van verdediging sê miljoene rande word bestee aan nuwe vliegtuie vir hooggeplaastes, omdat die huidige stralers te oud is.

FW vaar uit teen pessimiste

2013-05-21 18:52

Pres. Zuma het steun uit 'n onverwagte oord gekry toe FW De Klerk uitgevaar het teen "doemprofete" wat die ondergang van die land voorspel.

SA 'rou' saam oor tornado in VSA

2013-05-21 15:27

Pres. Jacob Zuma het sy medelye met die Verenigde State betuig nadat 'n tornado die lewe van minstens 91 mense geëis het.

SA gaan Vuyo se glimlag mis – Zuma

2013-05-19 10:17

Pres. Jacob Zuma het hulde gebring aan die ontslape Morning Live-aanbieder Vuyo Mbuli en gesê die land gaan sy glimlag en bemoedigende woorde mis.

Dwelmprobleem in Eldoradopark skok Zuma

2013-05-14 17:51

Pres. Jacob Zuma het tydens 'n besoek aan Eldoradopark sy skok uitgespreek oor die hoë voorkoms van dwelmgebruik.

Zuma 'nie betrokke' by Gupta-debat

2013-05-13 12:14

Die Guptas se gebruik van die Waterkloof-lugmagbasis het niks te doen met pres. Jacob Zuma nie, dus sal hy nie 'n debat daaroor bywoon nie.

Zambiese minister moet verduidelik ná hy SA kap

2013-05-04 10:46

Zambiese owerhede sal dié land se adjunkpresident, Guy Scott, uitvra oor beweerde negatiewe uitsprake wat hy oor Suid-Afrika gemaak het.

Zuma 'woedend' oor Gupta-landing

2013-05-02 15:35
92 menings

Pres. Jacob Zuma is glo woedend omdat die Gupta-familie se trougaste toegelaat is om by die Waterkloof-lugmagbasis te land.

Groot vooruitgang gemaak sedert '94 – Zuma

2013-04-27 14:00

Aansienlike ekonomiese verbeterings is gemaak sedert die begin van demokrasie, het pres. Jacob Zuma op 'n Vryheidsdag-byeenkoms gesê.

Leiers pleit vir troepe by Zuma

2013-04-22 11:32

Eccas-leiers het verlede week by 'n beraad by pres. Jacob Zuma gepleit om soldate weer in die Sentraal-Afrikaanse Republiek te ontplooi.

Skildery met wit Mandela, Zuma uitgegooi

2013-04-15 07:05

’n Skildery waarop pres. Jacob Zuma en oudpres. Nelson Mandela as wit mense uitgebeeld word, is uit ’n kunsuitstalling gegooi.

FW kap Zuma oor apartheid

2013-04-12 14:05
180 menings

Oudpres. FW de Klerk het pres. Jacob Zuma daarvan beskuldig dat hy apartheid gebruik as verskoning vir sy regering se eie mislukkings.

Zuma, Manuel stry nié oor apartheid, sê presidensie

2013-04-11 13:58

Uitsprake oor die rol van apartheid in Suid-Afrika deur pres. Zuma en Trevor Manuel weerspreek mekaar nié, het die presidensie gesê.

Apartheid se invloed duidelik sigbaar, sê Zuma

2013-04-10 15:08
217 menings

Die invloed van apartheid is nog duidelik sigbaar, en diegene wat daarvoor verantwoordelik was, moet die blaam dra, het pres. Zuma gesê.

OB vra nog tyd vir Nkandla-ondersoek

2013-04-08 09:47

Die openbare beskermer (OB) het gesê die ondersoek na die omstrede Nkandla-landgoed van pres. Jacob Zuma gaan langer neem as wat verwag is.

Zuma wens SA 'n geseënde Paasfees toe

2013-03-29 07:43

President Jacob Zuma het Christene in Suid-Afrika ‘n warm Paasvakansie en aan die Joodse gemeenskap ‘n geseënde Pasga toegewens.

Onttrek SA-soldate uit SAR, vra vakbond

2013-03-25 08:20

Pres. Jacob Zuma moes Suid-Afrikaanse soldate uit die Sentraal-Afrikaanse Republiek onttrek het toe die vredesooreekoms verbreek is.

Nóg SABC-raadslede bedank

2013-03-18 12:54

Pres. Jacob Zuma het nóg ses bedankingsbriewe van SABC-raadslede ontvang, het die presidensie in 'n verklaring gesê.

Geweld teen vroue 'skokkend' – Zuma

2013-03-07 14:04

Pres. Jacob Zuma het die onlangse rits gewelddadige misdaad, spesifiek teen vroue en kinders, in die parlement veroordeel.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.