Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR fnb

FNB-hoof bedank

2013-05-22 10:52

Michael Jordaan verlaat aan die einde van die jaar sy posisie nadat hy as hoof van Eerste Nasionale Bank bedank het.

FNB nié jammer oor advertensies, sê baas

2013-02-07 10:53

Eerste Nasionale Bank (FNB) het nié om verskoning gevra vir aanlynvideo's wat deel is van sy advertensieveldtog nie, sê die hoof van die bank.

Kinders in FNB-advertensie is 'uitgesoek'

2013-01-29 09:15

Skoolkinders is betaal om negatiewe politieke stellings te maak in video's wat in FNB se omstrede You Can Help-veldtog gebruik is.

FNB stuur verkeerde boodskap uit - DA

2013-01-26 07:50

FNB se verskoning aan die ANC stuur ‘n boodskap aan maatskappye uit dat dit nie aanvaarbaar is om die regerende party te bevraagteken nie.

ANC, FNB vergader oor advertensies

2013-01-24 17:53

Die ANC sal binnekort met Eerste Nasionale Bank vergader oor dié maatskappy se omstrede You Can Help-advertensieveldtog.

Klag ingedien oor FNB-advertensie

2013-01-22 17:53

FNB se You Can Help-advertensieveldtog word deur die Gesagsowerheid vir Reklamestandaarde (GRS) bestudeer nadat 'n klagte daaroor ontvang is.

FNB onttrek omstrede advertensies

2013-01-22 10:37

Die bankgroep FNB sê dit was nooit sy bedoeling om die regering in sy jongste advertensieveldtog te kritiseer nie.

FNB loods nuwe program vir slimfone

2011-07-20 18:12

FNB het die eerste bank in Suid-Afrika geword om ‘n mobiele toepassingsprogram (app) op verskeie groot platforms te loods.

 

FNB stel Galaxy S4-pakket bekend

2013-04-29 14:46

Eerste Nasionale Bank het bekendgemaak dat die Samsung Galaxy S4 by die reeks slimfone wat hy te koop aanbied, ingesluit sal word.

Advertensie-besluit 'ysingwekkend' – Zille

2013-01-29 13:37

Die DA-leier Helen Zille het skerp kritiek gelewer op die manier waarop die ANC gereageer het op 'n omstrede advertensie-veldtog van FNB.

Minister teleurgesteld ná FNB-boodskap uitlek

2013-01-28 11:55

Angie Motshekga sê sy is teleurgesteld dat 'n private gesprek tussen haar en Sizwe Nxasana, hoof van First Rand, aan die media uitgelap is.

Ondersoek na FNB-advertensie 'onnodig'

2013-01-25 10:11

Die Gesagsowerheid vir Reklamestandaarde (ASA) het gesê hy sal nie eers 'n ondersoek begin na Eerste Nasionale Bank se omstrede advertensie nie.

Presidensie 'teleurgesteld' oor FNB-veldtog

2013-01-23 18:01

Die presidensie het teleurstelling en verbasing uitgespreek oor FNB se "eensydige" You Can Help-advertensieveldtog.

FNB het nié advertensie onttrek

2013-01-22 16:21

'n Woordvoerder van FNB het berigte ontken dat die maatskappy advertensies, wat deel is van sy You can Help-veldtog, gaan onttrek.

ANC kap FNB oor 'politieke stelling'

2013-01-21 13:10

Die ANC het Eerste Nasionale Bank se advertensies, wat vra vir verandering in Suid-Afrika, gekap en die jeugliga sê dit grens aan hoogverraad.

FNB-klante kyk YouTube verniet

2011-05-06 22:59

Die Internet-diensverskaffer gee aan hul klante die geleentheid om twee maande lank bandwydte sorgvry op YouTube op te kyk.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.