Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

‘Regte moenie lei tot misdaad’

2012-03-22 09:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Suid-Afrikaners moenie hul regte met misdadige gedrag verwar nie, is Woensdag op Menseregtedag gesê met verwysing na die oproer vandeesweek op Grabouw.

Eerw. Kenneth Meshoe, ACDP-leier, het gesê Suid-Afrikaners moet leer dat hul regte met verantwoordelikhede gepaardgaan.

“Die regte van ander mense moet nooit vergeet word in die uitoefening van jou eie regte nie.

“Mense op Grabouw wat vandeesweek hul reg om te betoog uitgeoefen het, het byvoorbeeld nie die reg om ander se eiendom te vandaliseer nie. Ons moenie ons regte verwar met misdadige gedrag nie.”

Senior lede van Cope en die IVP het op hul beurt ’n behoefte aan bewusmaking onder en opvoeding van Suid-Afrikaners oor menseregte beklemtoon te midde van oproerigheid in Sharpeville.

Inwoners van Sharpeville het betoog omdat die Menseregtedag-vieringe vanjaar in Kliptown eerder as Sharpeville gehou is.

Mosiuoa Lekota, Cope-leier, het gesê dit is elke politieke party se plig om mense bewus te maak dat menseregte nie net oor die Sharpeville- of Lan­ga-menseslagtings gaan nie.

Ook Ben Skosana, IVP-LP, het gesê opvoedingsprogramme is nodig om Suid-Afrikaners te leer oor die oorsprong en sosio-ekonomiese implikasies van menseregte.

Die ANC-vroueliga het daarop gewys dat talle vroue, ondanks die Grondwet, daagliks aan diskriminasie onderwerp word.

“Die reg op menswaardigheid word verskans in die Grondwet, maar ons moet onsself afvra waar die menswaardigheid is wanneer ’n vrou seksueel aangerand word omdat sy ’n mini-romp dra. Waar is die menswaardigheid wanneer vroue nie die regte kan geniet waarop hulle ook geregtig is nie?”

Sapa berig Pregs Govender, kommissaris van die Menseregte-kommissie, het Woensdag in Kliptown gesê die grootste skending van menseregte vandag is armoede.

Govender het vroeër aan die Kaapstadse Persklub gesê die feit dat 16 miljoen mense nie toegang tot basiese sanitasie het nie, is ’n aanklag teen Suid-Afrika se menseregte-rekord.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Die Burger

Lees meer oor: misdaad  |  menseregte
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Giel Man sê... Blou Muller - Stem saam met jou. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Central Johannesburg - 17:36 PM
    Road name: M1 Southbound
    ACCIDENT approaching Crown Interchange
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R350000

Operations Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
R500000 - R600000

Group Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R650000 - R700000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.