Die Brixton Moord en Roof Orkes is meer as net nog ‘n Afrikaanse rasperstem-rock band, het Ruan Scott by die Aasvoëlklub in Bloem uitgevind.
Stemband bespreek die bands wat by Rocking the Daisies uitgestaan het en deel ‘n video wat wys hoekom jy daar moes wees.
Die twee faktore wat uitstaan met betrekking tot die gehalte van die versameling van 17 liedjies is (1) balans en (2) vordering...
Griffin, vader van Watkykjy?, klets met Stemband oor Afrikaans, Sarah Jessica Parker en Die Antwoord. Nie vir oorsensitiewe lesers nie...
Liezl Temmingh wonder waar al Versus the Wolf se die hard(core) fans was en hoekom die crowd nie soos blinde duiwe te kere gegaan het nie.
Dis Mozart met ‘n tulband, of ‘n sigeuner met blink gepoetste skoene, skryf Wilken Calitz oor die Gypsey-Jazz groep Manouche.