Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Superrugby

Brüssow-hulle wil sake regstel

2012-03-14 09:11
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Cheetahs weer op spoed
Cheetahs weer op spoed

Die skrumskakel Piet van Zyl het twee keer vir die Cheetahs oorgeduik in hulle oorwinning oor die Reds in Bloemfontein.

Naka kies Brüssow op bank
Naka kies Brüssow op bank

Die Cheetahs se afrigter, Naka Drotské, het die versoeking weerstaan om Heinrich Brüssow in die 15-tal te kies vir die stryd teen die Higlanders.

Chiefs trap die Cheetahs
Chiefs trap die Cheetahs

Die Cheetahs word deur die verdedigende Super-rugbykampioene die Chiefs met 45-3 op die Waikato-stadion in Hamilton verniel.

Bloemfontein – Moenie jou teenstander toelaat om weer ’n voet in die deur te kry as jy in beheer van sake is nie.

Dít is die belangrikste les wat die Cheetahs sover in 2012 se Super-rugbyreeks geleer het en ’n saak wat hulle volgens die Springbok-flank Heinrich Brüssow reeds Sondag teen die Melbourne Rebels wil regstel.

“Die druk het vermeerder ná die nederlaag (teen die Brum­bies), aangesien ons twee of drie wedstryde op toer wou wen,” het Brüssow aan ABC News gesê.

Hy erken die frustrasie in die kamp is groot ná die nederlaag, veral oor die wyse waarop hulle verloor het nadat hulle ’n voorsprong van 23-10 gehad het.

Die Cheetahs het ook in hul eerste wedstryd, teen die Lions, ’n voorsprong van 22-10 prysgegee.

“Ons sal dié week hard moet werk om klein foute reg te stel. Ons het as span hard gewerk om (teen die Brumbies) op te staan ná ’n teleurstelling (teen die Bulls). Daar was ’n goeie verbetering (teen die Brumbies), maar ons het klein foute gemaak en kon nie sekere geleenthede afrond nie.

“Ons het hulle toegelaat om terug­ te veg.. kyk na die telbord.”

Brüssow was met 21 duikslae weer pure Bok teen die Brumbies.

Hy het ewe veel gewoel by die afbreekpunte en saam met sy kaptein en haker, Adriaan Strauss, die vaskopstut, WP Nel, agtsteman, Ashley Johnson, stut Coenie Oosthuizen en vleuel Willie le Roux as baldraers beïndruk.

Oosthuizen en Johnson se insluiting in die beginspan het ’n yslike verskil gemaak, en die Cheetahs het in Canberra die eerste keer die seisoen weer soos ’n span met woema op die aanval gespeel.

Soortgelyke byt sal teen die Rebels benodig word. Die Rebels is die laaste tyd dramaties aan die verbeter sedert hulle die gewese -Wallaby-verdedigingsghoeroe John Mug­gleton betrek het.

Muggleton se aanstelling lewer vinnige resultate op nadat sy span in 2011 gemiddeld 35 punte en 4 drieë per wedstryd afgestaan het.

Die Reds kon verlede Saterdag slegs 11 punte teen die span van Melbourne opstapel. 

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: cheetahs  |  melbourne rebels
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Superrugby-kommentaar

Barney Se Boetie sê... Maaaaaaaaaaaaanskyn en rooooooooooooooose vir al die blou huursoldaat doooooooooooooooooooooooooooose............... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.