Super Rugby

Stormers pootjie die 'Tahs

Die Stormers het die Waratahs in ‘n koue Kaapstad geklop in hul super-rugbywedstryd nadat hulle in 2010 laas teen mekaar gespeel het.

Lees verder...

Tuis-halfeindstryd is noodsaaklik – Spies

2012-05-22 21:01

Die Bulls-kaptein, Pierre Spies, is bewus van die betekenisvolheid van ‘n oorwinning oor die Chiefs en wat dit kan beteken vir sy span.

Cameron Shepherd maak skuif na Northampton

2012-05-22 15:06

Die veelsydige Australiese agterspeler Cameron Shepherd het by Northampton aangesluit as plaasvervanger vir die Engelse vleuel Chris Ashton.

Cheetahs-slot pak tasse vir Skotland

2012-05-22 13:10

Die slot van die Cheetahs, Izak van der Westhuizen, het 'n tweejaar-kontrak met die Skotse klubspan Edinburg gesluit.

Coetzee soek nie meer oorsese losvoorspeler

2012-05-22 07:30

Allister Coetzee, wat uit verskeie oorde gekritiseer is oor Jebb Sinclair se insluiting, het sy soektog na 'n oorsese losvoorspeler laat vaar.

 

Steenkamp draf uit teen Chiefs

2012-05-22 12:00

Wilhelm Steenkamp sal in die beginspan uitdraf vir die Bulls se Super-rugbywedstryd teen die Waikato Chiefs in Hamilton.

'Daar is verskeie S15-opsies' – Saru

2012-05-21 22:12

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) en die Super Rugby-spanne het ooreengestem op ‘n “verskeidenheid opsies” om die dilemma op te los.

binne nuus24

Stormers-oefening gekanselleer

2012-05-21 19:02

Die Stormers-afrigter, Allister Coetzee, het gesê sy span moes ‘n oefensessie kanselleer op mediese advies, voor hul wedstryd teen die Sharks.

Beserings ruk Hurricanes

2012-05-21 07:15

Cory Jane en Karl Lowe sal weens beserings wat hulle in die wedstryd teen die Brumbies opgedoen het, ses weke lank buite aksie wees.

Beseringskok tref Bulls

2012-05-19 14:30

Die Bulls-losvoorspelers CJ Stander en Dewald Potgieter sal dalk nie in die span se Super-rugbywedstryd teen die Chiefs opdraf nie.

crusaders

Crusaders stoomroller sukkelende Blues

2012-05-19 11:30

Die Crusaders het die Blues gestoomroller in die spanne se Super-rugbywedstryd in die AMI-stadion in Christchurch.

Rebels verander nie vir wedstryd teen Force

2012-05-18 14:45

Damien Hill, afrigter van die Melbourne Rebels, het vir die eerste keer die seisoen 'n onveranderde beginspan aangekondig.

Jake se Brumbies te sterk vir Hurricanes

2012-05-18 11:25

Zack Holmes, losskakel van die Brumbies, het 22 punte aangeteken vir sy span se oorwinning teenoor die Hurricanes in Wellington.

Saru soek nog na S15-oplossing

2012-05-17 23:03

Saru het gesê hy het nog nie ‘n oplossing tot die probleem van franchises se deelname aan volgende jaar se Super Rugby-kompetisie gevind nie.

Sarel op bank teen Stormers

2012-05-17 12:30

Die Waratahs het 'n aantal veranderinge gemaak vir hul Super-rugbykragmeting met die Stormers op Nuweland in Kaapstad.

 

Bulls kry goeie nuus voor Chiefs-stryd

2012-05-21 11:30

Die beseerde losvoorspelers CJ Stander en Dewald Potgieter kan straks gekies word vir die Bulls se Super-stryd teen die Chiefs in Hamilton.

Sharks plaas druk op Cheetahs

2012-05-19 19:01

Die Sharks het die Cheetahs tydens hul super-rugbywedstryd in Bloemfontein sommer vroeg al gewys hulle neem die wedstryd ernstig op.

reds

Reds wen Lions in Brisbane

2012-05-19 13:32

Die Reds het twee drieë in die tweede helfte van hul Super-rugbykragmeting in die Suncorp-stadion in Brisbane gedruk om die Lions te klop.

Bulls sneuwel teen Highlanders

2012-05-19 09:30

Die Highlanders het die Bulls, wat op die kruin van 'n suksesvolle segegolf was, in die spanne se Super-rugbykragmeting in Dunedin geklop.

Slag vir Waratahs voor Stormers-stryd

2012-05-18 13:36

Die Waratahs se sukkelende seisoen is nóg 'n slag toegedien ná die nuus dat Tatafu Polota-Nau die wedstryd teen die Stormers sal misloop.

Rebels gryp Reds-losvoorspeler

2012-05-18 10:31

Die Australiese losvoorspeler Scott Higginbotham, wat tans vir die Reds uitdraf, het 'n tweejaarkontrak met die Melbourne Rebels geteken.

Twee veranderinge vir Sharks

2012-05-17 22:12

Die Sharks-afrigter, John Plumtree, het besluit om sover moontlik te bly by die span wat die Force in Durban geklop het.

Braid teen McCaw in Christchurch

2012-05-17 08:33

Die Blues se kaptein, Luke Braid, is vir die soveelste keer vanjaar geskuif om op agsteman teen die Crusaders in Christchurch uit te draf.

Nuutste Super Rugby-kommentaar

Masterdebater sê... louis, 'n persoon met 'n meetbare intelek sal die Bulle se posisie op die log op die oomblik in ag neem. Hy sal kyk na die opponente wat hulle nog teen gaan speel, waar hulle gaan speel en vorige vertonings onder sulke omstandighede en dan met 'n intelligente goed deurdagte voorspelling kom. Is nie altyd akkuraat ne, net meeste van die tyd. Soms is ek skaam om 'n Stormer ondersteuner te wees. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C Sunny. Mild. Pta: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Kombi T5 LWB 1.9 TDi MPV Dsl
2006
R 245,000.00

TOYOTA

Yaris Sedan 1.3 T3 Plus
2007
R 114,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.