Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

All Blacks spog met vol trofeekas

2012-10-10 08:48

Die Nieu-Seelandse rugbyunie het die All Blacks se Rugbykampioenskap-titel met 'n openbare tentoonstelling van die span se trofeekas gevier.

Springbokke moet SA trots maak – Mbalula

2012-10-05 15:32

Fikile Mbalula, minister van sport, het die Springbokke aangemoedig voor hulle groot stryd teen Nieu-Seeland hierdie naweek.

Kaartjies steeds beskikbaar vir Soweto-toets

2012-10-05 13:54

Duisende kaartjies is steeds beskikbaar vir die toets tussen die Springbokke en die All Blacks by die FNB-stadion in Soweto.

Hosea Gear terug vir All Blacks

2012-10-04 08:55

Die Nieu-Seelandse vleuel Hosea Gear is terug vir die All Blacks se toets teen die Springbokke op die FNB-stadion in Soweto.

 

Wallabies verander vyf vir stryd teen Poemas

2012-10-04 15:19

Australië het vyf veranderings gemaak aan die span wat in die laaste Rugbykampioenskap-toets teen Argentinië in Rosario uitdraf.

Bokke hou by wenspan vir stryd teen All Blacks

2012-10-03 13:10
118 menings

Heyneke Meyer het dieselfde 15-tal wat die Wallabies op Loftus geklop het vir die toets teen die All Blacks by die FNB-stadion in Soweto gekies.

binne nuus24

'All Blacks gaan Bokke verwoes' – Spencer

2012-10-03 10:37
99 menings

Die oud-All Black Carlos Spencer het voorspel dat Nieu-Seeland die Springbokke gaan "verwoes" in die spanne se toets by die FNB-stadion.

'Morné het steeds Bok-toekoms' – Koen

2012-10-02 14:32

Louis Koen sê Morné Steyn het steeds 'n toekoms by die Bokke ten spyte dat hy weggelaat is ná 'n teleurstellende vertoning met die skopskoen.

Mapoe, Botha opgeroep vir Bokke

2012-10-02 07:29

Die Springbok-agterspeler Frans Steyn moet 'n operasie aan sy enkel ondergaan en sal vir die res van die jaar geen rugby speel nie.

Mank Wallabies terug na Aus

2012-10-01 07:28

Berrick Barnes en Adam Ashley-Cooper sal nie verder aan die Rugbykampioenskap-reeks deelneem nie nadat hulle in die toets teen die Bokke beseer is.

Frans, Coenie uit Loftus-toets

2012-09-28 13:14

Jaco Taute sal sy Springbok-debuut op Loftus Versfeld teen die Wallabies maak nadat Frans Steyn nie sy fiksheidstoets kon slaag nie.

Dan Carter gekies vir stryd teen Poemas

2012-09-27 13:40

Dan Carter sal sy terugkeer na die All Black-span maak in die Rugbykampioenskap-toets teen die Poemas in Rosario, Argentinië.

Meyer bekommerd oor beserings

2012-09-24 20:04

Die Springbok-afrigter Heyneke Meyer is bekommerd oor sy span wat teen Australië moet uitdraf nadat verskeie spelers beserings opgedoen het.

 

Neuroloog gee Coenie groenlig

2012-10-03 09:37

Die Springbok-stut Coenie Oosthuizen het die groenlig gekry om weer te speel nadat hy deur 'n neuroloog in Durban ondersoek is.

Poemas sonder Rodrigues

2012-10-02 08:25

Die Argentynse heelagter Martin Rodrigues sal die Poemas se laaste Rugbykampioenskap-toets weens 'n skouerbesering misloop.

All Black-beamptes beroof

2012-10-01 09:52

Die Nieu-Seelandse rugbyunie het onthul dat twee van sy beamptes deur mans op 'n motorfiets buite die All Blacks se hotel in Buenos Aires beroof is.

Bokke moet 'meer klinies' speel

2012-09-30 11:00

Die Bokbreier, Heyneke Meyer, sê sy span sal meer klinies moet speel indien hulle in die Superrugbyreeks teen Nieu-Seeland wil wen.

'Ek sal nie vir Wallabies speel' – Cooper

2012-09-28 10:45

Die Australiese losskakel Quade Cooper het onomwonde verklaar dat hy nie vir die Wallabies sal speel nie, selfs al is hy fiks.

Beale op nr.10 teen Bokke op Loftus

2012-09-27 10:16

Die Wallabies se afrigter, Robbie Deans, het sy span aangekondig wat die Springbokke op Loftus Versfeld in Pretoria pak.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.