Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Olimpiese Spele

Kiwi ruil Olimpiese silwer vir goud

Die vroue se gewigstoot-kampioen by die Spele sal 'n tweede keer die goue medalje ontvang nadat die oorspronklike wenner gediskwalifiseer is.

Lees verder...

Aus-swemmers loop deur onder kritiek

2012-09-13 11:15

Te midde van aantygings van dissiplinêre probleme onder Australië se Olimpiese swemmers, het een swemmer haar spanmaats as "kinderagtig" beskryf.

Afrigter bedank ná Britte nie genoeg medaljes wen

2012-09-11 13:37

Brittanje se atletiekafrigter het bedank nadat die teiken van agt medaljes in baan- en velditems, by die Olimpiese Spele, nie bereik is nie.

'n Lighuis vir 'n goue medalje

2012-08-16 10:30

Die eilandnasie van Trinidad en Tobago het hul gouemedalje-atleet by die Olimpiese Spele met veel meer as net 'n vet tjek beloon.

SA-vrouehokkie klim ranglys

2012-08-14 12:52

Die Suid-Afrikaanse vrouehokkiespan het twee plekke op die wêreldranglys geklim ná hul vertoning by die Olimpiese Spele in Londen.

 

SA se medaljewenners kry vet tjeks

2012-08-14 17:57

Caster Semenya, Cameron van der Burgh, Chad le Clos, Bridgitte Hartley en ons goue roeiers het hul tjeks ontvang vir hul puik vertoning.

'SA-medaljewenners dwelmvry'

2012-08-14 11:45

Suid-Afrika se Olimpiese veldtog is tot dusver dwelmvry, het die spanhoof, Kevin Subban, met die atlete se aankoms op die OR Tambo-lughawe gesê.

binne nuus24

Olimpiese span keer terug na SA

2012-08-14 07:00

Suid-Afrika se Olimpiese span sal na verwagting vroegoggend terugkeer huis toe en die publiek is gevra om hulle op die lughawe te verwelkom.

Medaljewenner toets positief vir verbode middel

2012-08-13 14:30

Belarus se Nadezhda Ostapchuk is haar Olimpiese gewigstoottitel kwyt ná sy positief getoets het vir ‘n verbode middel.

SA beste Afrika-span by Spele

2012-08-13 12:15

Suid-Afrika se Olimpiese Span het ‘n onvergeetlike Spele afgerond deur bo al die ander Afrika-lande te eindig op die finale medaljeranglys.

Helde-ontvangs vir SA se Olimpiese spanne

2012-08-12 22:35

Die publiek is aangemoedig om die Suid-Afrikaanse spanne wat aan die Olimpiese Spele deelgeneem het 'n helde-ontvangs te gee.

Stander eindig vyfde in bergfietsry-eindronde

2012-08-12 16:26

Suid-Afrika se Burry Stander kon nie daarin slaag om 'n medalje te verower nie nadat hy vyfde in die eindronde van die bergfietsry geëindig het.

SA'ner breek Afrika-rekord

2012-08-12 08:07

Londen – Marc Mundell het ‘n nuwe Afrika-rekord in die mans se 50km stap opgestel toe hy 32ste geëindig het in ‘n tyd van 3:55:32.

Geen medalje vir Oscar en span

2012-08-10 22:34

Oscar Pistorius en sy 4x400-aflosspan, LJ van Zyl, Willie de Beer en Shaun de Jager, het agtste plek in die item se finaal behaal.

Spele-atleet toets positief vir EPO

2012-08-10 11:39

Frankryk se 5 000 m-mansatleet by die Olimpiese Spele in Londen, Hassan Hirt, het positief getoets vir die verbode hormoon EPO.

 

SA het medaljes agtergelaat, sê Saskok-baas

2012-08-13 22:54

Gideon Sam, president van Saskok, glo die Suid-Afrikaanse Olimpiese Span het ‘n paar medaljes in Londen agtergelaat.

Spele in Londen 'die beste ooit'

2012-08-13 16:45

Australiese media het Londen se aanbieding van die Spele geprys, en het dit selfs vergelyk met Sydney se aanbieding in 2000.

Saskok loof Semenya

2012-08-13 10:01

Die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (Saskok) het Caster Semenya geloof nadat sy 'n silwermedalje verower het.

Pistorius sal SA vlag tydens sluitingseremonie dra

2012-08-12 18:34

Oscar Pistorius is gekies om die Suid-Afrikaanse vlag tydens die sluitingseremonie van die Olimpiese Spele in Londen te dra.

SA'ner kan nie mas opkom in bergfietsry

2012-08-12 08:09

Die Suid-Afrikaner Candice Neethling het in haar item gesukkel en uiteindelik laaste in die bergfietsry vir vroue geëindig.

Beroepswedders sê Caster het hom

2012-08-11 09:14

Caster Semenya is Suid-Afrika se laaste kans vir ’n goue medalje, en beroepswedders meen sy kan die 800m-eindronde wen.

SA'ner eindig 7de in uitdun vir kano-wedvaart

2012-08-10 16:28

Die Suid-Afrikaner Tiffany Kruger het sewende geëindig in die derde uitdun van die vroue se 200 m kano-wedvaart (K1).

Aussie strooi atleet-pa se as by Spele

2012-08-10 10:42

'n Australiër het onthul dat sy die as van haar pa – 'n Olimpiese silwermedalje-wenner – na die Spele geneem het om by die atletiekbaan te strooi.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.