Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Gebruiker Statistiek
 
Artikels Gelees: 
Kommentaar op Artikels: 
Artikels Gelaai: 
Foto's Gelaai: 
Videos Gelaai: 

jacobusdamon

Skermnaam: jaydee
Oor my:

Hou van sport, veral rugby, krieket en skole-atletiek! Passievol oor opvoeding! Haat mense met 'n "holier-than-thou"-houding! Verafsku die korrupsie wat deesdae hoogty vier in ons land! Omring my graag met persone met 'n positiewe uitkyk op die lewe en verfoei "Jeremias" en pessimiste! Glo daaraan om eerder te doen as te praat! Ek verpes mense wat foute en probleme sien en kla daaroor en niks doen daaromtrent nie !

Min mense is bewus van die vele uitdagings wat onderwysers in Suid-Afrika se taak op 'n daaglikse basis bemoeilik, skryf 'n leser.

Dis maklik om onderwysers van die kantlyn af te kritiseer, maar min mense verstaan die omstandighede waaronder hulle werk, skryf 'n leser.

Ou kennisse het mekaar gesien, nuwe vriendskappe is aangeknoop en die gees van Paas-Maandag op Genadendal het geseevier...

Vryheid sonder dissipline beteken niks, en 'n mens kan nie vir 'n onbepaalde tyd alle probleme op apartheid blameer nie.

Die kommentaar wat seker mense op artikels lewer is deurgaans 'n gekerm en gekla, skryf ’n Nuus24-gebruiker.

Doodstraf is nie meer 'n opsie nie en lewenslange tronkstraf is nie 'n oplossing nie. Al moontlikheid is maksimum-sekuriteits-tronke, skryf ’n leser.

Die regering sal dit ernstig moet oorweeg om die doodstraf weer in te stel vir verkragters en ander gru-misdade, skryf ’n leser.

Lyfstraf, of liewer die afskaffing daarvan, het onderwysdepartemente, instansies, ouers, onderwysers en skole met hul hande in die hare...

’n Nuus24-gebruiker kyk na ’n paar positiewe dinge in Suid-Afrika wat hy meen ’n bietjie moed en hoop gee.

Selfs getroude vroue probeer vandag op verskillende maniere om hulle onafhanklikheid aan die wêreld te wys.

Ons president het deur die jaar op bykans elke geleentheid die hoofberigte gehaal – telkens om die verkeerde rede.

next

jacobusdamon se Prestasies

Toekennings
Artikels
Foto's
Kommentaar




Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Materials Planner

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Graduate Intern

Cape Town
Communicate Cape Town IT
Market Related

Project Manager (2 Year contract)

Centurion
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
 

dienste

Nuusbriewe Kies wat jy wil hê

RSS Nuus eenvoudig afgelewer

Blogs Jou opinie oor alles en almal.

Selfoon Nuus24 op jou selfoon

Oor Ons Ontmoet Nuus24 se span

Nuus24 op jou iPhone Kry Nuus24-inhoud op jou iPhone.

 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.