Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
dagbreek

Stakende Lonmin-werkers keer terug werk toe

2013-05-15 16:49

Werkers wat by Lonmin se platinummyn in Marikana in die Noordwes gestaak het, het onderneem om terug te keer werk toe.

Matriekleerder sterf ná kopskoot

2013-05-15 14:44

'n Matriekleerder wat by die Hoërskool Spes Bona in Athlone deur drie mans genader is en in die kop geskiet is, het in die hospitaal gesterf.

Fidentia-baas kry boete, opgeskorte vonnis

2013-05-15 11:43

Die veroordeelde bedrieër en voormalige Fidentia-baas J. Arthur Brown is in die Wes-Kaapse hooggeregshof 'n boete van R150 000 opgelê.

Publiek moet waarheid hoor, sê Guptas

2013-05-15 09:08

Die Gupta-familie het onderneem om hul samewerking te gee in ondersoeke na die landing van 'n straler by die Waterkloof-lugmagbasis.

Taakspan aangestel om dwelms in Eldoradopark bekamp

2013-05-15 16:49

'n Taakspan sal saamgestel word om dwelmgebruik in Eldoradopark te bekamp nadat bekommerde ouers direk aan pres. Zuma geskryf het.

Indië: Verdagte in bendeverkragting kritiek ná aanval

2013-05-15 13:43

Een van die beskuldigdes wat 'n vrou in Nieu-Delhi glo op 'n bus verkrag het, is in 'n kritieke toestand nadat hy deur gevangenes aangeval is.

 

 

Multimedia   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Nóg 'n terugslag tref Karabus

2013-05-15 13:30

Prof. Cyril Karabus het nog 'n terugslag gehad wat sy tuiskoms ná nege maande in die Verenigde Arabiese Emirate verder kan vertraag.

Unisa-vraestelle lek uit

2013-05-15 08:06

Unisa het vier eksamens onbepaald uitgestel en duisende studente word geraak nadat vraestelle uitgelek het.

Bangladesj: Honderde duisende vlug voor sikloon

2013-05-15 14:52

Honderde duisende mense is beveel om uit laagliggende gebiede van Bangladesj pad te gee weens 'n naderende sikloon.

Ses sterf ná nóg ‘n gebou inmekaarsak

2013-05-15 10:45

Minstens ses mense is dood en sowat 30 is beseer toe 'n gebou in die ooste van Rwanda wat onder konstruksie was, inmekaargesak het.

binne nuus24


Vulkaan in Mexiko fyn dopgehou

2013-05-15 08:05

As het uit die Popocatepetl-vulkaan in Mexiko geborrel, en die materiaal het oor drie nabygeleë dorpe uitgesak.

Eugene de Kock parool geweier

2013-05-15 09:08

Die voormalige Vlakplaas-bevelvoerder, Eugene de Kock, is parool geweier en sy aansoek sal oor 'n jaar weer heroorweeg word.

Poligraaftoetse op stadion-werkers gedoen

2013-05-14 14:33

Ondersoekbeamptes is druk besig om die raaisel rakende die multimiljoenrand-rooftog by die FNB-stadion in Johannesburg op te los.

 

Twee sterf in mynongeluk in Indonesië

2013-05-15 07:01

Twee mynwerkers is dood en vier gered nadat 'n tonnel in 'n myn in die Papua-provinsie in Indonesië meegegee het.

Karabus vlieg binnekort

2013-05-14 14:33

Prof. Cyril Karabus, wat sy paspoort van owerhede in die Verenigde Arabiese Emirate ontvang het, sal dié land binnekort verlaat.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Civil Engineer (Senior-PR Eng)

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R900000 - R1000000

PR Eng Civil Engineer

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R850000 - R900000

PR Eng Civil

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R600000 - R800000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.