Nuus24 op jou selfoon

2009-08-07 10:59
Tweets Share Share line Print

Kry plaaslike, wêreld-, sport-, en vermaaknuus op Nuus24 se selfoonwebwerf. (Gabriel Bouys, AFP)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Nou hoef jy nie meer voor jou rekenaar te sit om op hoogte te bly van die jongste nuus nie – jy kan ook op jou selfoon tot Nuus24 toegang kry!

Of jy op soek is na plaaslike, wêreld, sport-, of vermaaknuus, jy kan dit alles en meer vind op ons selfoonwebwerf.

Só maak jy

Besoek http://m.nuus24.com op jou selfoon se webleser (maak seker WAP is geaktiveer) vir onbeperkte, oombliklike toegang tot die jongste inhoud op Nuus24.com, enige plek, enige tyd.

Alternatiewelik, SMS eenvoudig die woord NUUS na 32424, en ons sal die skakel vir jou stuur (Eenmalige SMS-fooi van R1).

Gratis nuuskennisgewings

Ontvang plaaslike en internasionale nuus terwyl dit steeds vars is met Nuus24-SMS-nuuskennisgewings.

Om in te teken, sms eenvoudig die woord NUUS na 37178 (Standaardtariewe geld) en jy sal een nuuskennisgewing per maand ontvang.

Die goeie nuus is dat jy ook kan kies om vir die volle diens in te teken teen R5 per week* – volg eenvoudig die instruksies in die sms wat aan jou teruggestuur word en jy sal nuuskennisgewings ontvang vir alle groot nuusstories wanneer dit plaasvind.

* R20/maand

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

SAP Analyst

Port Elizabeth, South Africa
Connection42
Market Related

C# Developers (Cape Town)

Cape Town, South Africa
Hi-Tech Recruitment CC
R180000 - R250000

Cashier

Goodwood, Cape Town, South Africa
Persona Staff
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 5-dr MY05
2007
R 139,995.00

TOYOTA

RunX 140 RS 5-dr MY04
2005
R 109,995.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 99,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.