Kamera, aksie, bier!
2012-02-09 08:50
Kaapstad – Met die hoeveelheid mense wat op 8 Februarie in nasionale kleure by die Groenpunt-stadion te sien was, sou mens raai dat daar 'n sportdag aan die gang was. Eintlik was dit 'n advertensie wat vir die bierhandelsmerk Castle Lager gemaak word. Die advertensie sal teen middel-Maart op televisie te sien wees.
- Die Burger