’n Pint bier vir ’n pint bloed

2010-01-15 08:48
Tweets Share Share line Print

’n Pint bier vir ’n pint bloed.

Met dié transaksie mik ’n bloedbank in Tacoma, Washington, in die VSA daarna om meer eenhede bloed in te samel.

“Gee bloed, kry bier,” sê die Cascade Regional Blood Services op sy webwerf aan skenkers wat ’n bierkoepon kry in ruil vir hul bloed.

Dié bloedinsamelingsveldtog word vandag by ’n kroeg en volgende Vrydag by ’n padkafee gehou.

“Dit is ’n goeie manier om vennootskappe te sluit met plaaslike ondernemings,” het mnr. Dan Schmitt van dié bloeddiens gesê.

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) sê op sy webwerf vrywillige bloedskenkers wat nie vir hul bloed betaal word nie en gereeld bloed skenk, is die veiligste skenkers.

Die SANBD sê navorsing in talle lande toon dat mense wat bloed gratis en sonder enigefinansiële vergoeding gee, min rede het om inligting weg te steek oor hul lewenstyl wat hulle tydelik of permanent ongeskik kan maak om bloed te skenk.

“Hul primêre motivering is om ander mense te help en nie om enige persoonlike voordeel te kry nie, behalwe die bevrediging dat hulle weet hulle het gehelp om iemand se lewe te red.”– Verslaggewer

- Beeld

Lees meer oor: kan jy glo

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.