Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Zim kan nie vir verkiesings betaal

2012-12-22 10:58
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Zimbabwe kan nie bekostig om verkiesings volgende jaar te hou nie en versoek nou internasionale gemeenskappe om hulle finansieel te help.

“Die grootste uitdaging is om die referendum en verkiesings te finansier. Dit is duidelik dat ons hulpbronne nie genoeg gaan wees nie,” het Tendai Biti, minister van finansies in Zimbabwe, gesê. “Die internasionale gemeenskap moet ons nou help.”

Biti, van die MDC-party wat deur eerste minister Morgan Tsvangirai gelei word, sê diamantinkomste bereik steeds nie die staatskoffers nie.

Intussen word daar beweer dat die weermag kontant na sy eie sakke en dié van president Robert Mugabe se ZanuPF-party laat vloei.

'n Referendum oor ‘n nuwe grondwet moes dié jaar reeds plaasgevind het, maar dit het nooit gebeur nie. Daar moet ook algemene verkiesings in 2013 in Zimbabwe gehou word, wat ‘n moontlike einde sal bring tussen die sensitiewe koalisie-regering tussen MDC en ZanuPF wat in 2009 begin het.

Owerhede van buurlande het die twee partye in dié ooreenkoms gedwing nadat die verkiesings in 2008 deur geweld, hoofsaaklik gemik teen MDC-lede, gekenmerk is.

Indien die verkiesing weer onder die huidige wetgewing gehou word en ‘n nuwe grondwet nie deur middel van ‘n referendum tot stand gebring word nie, voer opposisiepartye aan dit sal die 88-jarige Mugabe se huidige magsgreep bevoordeel.

Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: zimbabwe  |  verkiesings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday North Riding - 19:05 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road
  • Tuesday Bramley - 18:52 PM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at M1 Highway
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.