Woede oor video van Chinese seuntjie in sneeu

2012-02-08 13:10
Tweets Share Share line Print

Beijing – ‘n Tuisgemaakte video waarop ‘n vierjarige Chinese seuntjie deur sy ouers gedwing word om byna kaal deur die sneeu te hardloop in ysige weer in New York, het op die internet versprei en aanlyn-woede ontlok.

Die pa probeer glo sy seun leer om sterk en gesond te wees en die beeldmateriaal het debatte ontlok oor die “Chinese”-styl van harde ouerskap.

In die video hardloop die klein seuntjie in dik sneeu na sy pa wat hom afneem, terwyl hy net skoene en ‘n onderbroek aanhet. Met tye huil hy verskriklik en smeek sy pa om hom op te tel.

Beide sy ouers sê verskeie kere vir hom om in die sneeu te lê.

Die video, wat deur sy pa op die internet gelaai is, is deur duisende mense op verskeie video-webwerwe gekyk en het erge woede ontlok.

Die pa is van Nanjing afkomstig.

“Ek stem nie saam hiermee nie... Ons moet vir kinders ‘n gelukkige jeug gee, daardie aaklige ouers sê hulle doen dit vir hul kind se eie beswil, maar ek dink hul doel is net sodat hulle in die toekoms kan spog,” het een internetgebruiker gesê.

“Ek ondersteun dit regtig nie, arme kind, laat die kind se ma die pa toe om net te doen wat hy wil?” het ‘n ander persoon op Sina se gewilde weibo-diens gesê.

Chinese verslaggewers wat ‘n onderhoud met die pa gehad het, het uitgevind dat die familie verlede maand in New York op vakansie was toe die video geneem is. Die temperatuur was -13 °C.

Die pa – ‘n entrepreneur – het probeer om sy seun op te lei om sterk te wees nadat hy twee maande prematuur gebore is en aan verskeie gesondheidsprobleme ly.

Die volgende video kan sensitiewe kykers ontstel.



– Volg Nuus24 op Twitter

 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: china  |  kindermishandeling  |  internet

Lewer kommentaar op hierdie artikel
33 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C programmer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R30000

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.