Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Woede ná sewejarige by skool in Indië verkrag is

2013-01-15 09:21
Tweets Share Share line Print
Video - Woede oor bendeverkragting in Indië
Terwyl die saak teen 'n groep mans wat 'n jong Indiese vrou na bewering verkrag het, voortduur, wys betogers steeds hul woede. KYK
 

Panaji – ‘n Sewejarige meisie is in ‘n skoolbadkamer in die Indiese vakansiestaat Goa verkrag, het die polisie Dinsdag gesê.

Die voorval het gelei tot betogings en die inhegtenisneming van haar skoolhoof.

Die verkragting is Maandag in Vasco da Gama aangemeld en dit het gelei tot ‘n reuse-soektog na die beskuldigdem, wat glo in sy vroeë twintigs is.

“Die meisie is tydens pouse in die skool se badkamer verkrag,” het ‘n polisiebeampte aan AFP gesê op die voorwaarde van anonimiteit.

Hy sê die toilet was langs die hoof se kantoor by die Deepvihar Hoërskool, wat ook ‘n laerskool het.

Duisende mense het Maandagaand by die skool saamgekom en aangedring op die inhegtenisneming van die skoolhoof en die verkragter, wat nog op vrye voet is.

Die hoof, wie se naam nie bekendgemaak is nie om sodoende die meisie se identiteit te beskerm, is aanvanklik aangehou en later in hegtenis geneem weens beweerde nalatigheid, het die polisiebeampte gesê.

Die inhegtenisneming kom nadat die bendeverkragting van ‘n student op ‘n bus in Nieu-Delhi verlede maand gelei het tot landswye betogings en erge woede oor skokkende gevalle van seksuele aanranding.

Vyf mans en ‘n tiener is aangekla van die verkragting en moord op die 23-jarige vrou, wat 13 dae later in ‘n hospitaal in Singapoer dood is weens haar beserings.

‘n Polisieman is ook Maandag in Goa in hegtenis geneem nadat hy daarvan aangekla is dat hy sekswerkers mishandel het. Volgens die sekswerkers het hy en twee ander polisiemanne – wat nou geskors is – hulle seksueel uitgebuit in ruil daarvoor dat hulle stilbly oor die werkers se beroep.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: indië  |  verkragtings  |  kinders
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Bernard Kuhn sê... Dis baie hartseer. Mag die Here vertroosting bring oor die familie. Ek bid vir julle almal. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Edenvale - 15:59 PM
    Road name: N3 Northbound
    STATIONARY VEHICLE in the left lane between Gilloolys Interchange and the Linksfield Road exit - DELAYS
  • Tuesday Braamfontein - 15:58 PM
    Road name: M1 Southbound
    BRIDGING PLATES across the carriageway approaching the Crown Interchange - DELAYS from Empire Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.