Withuis sê nie jammer oor dodelike Navo-aanval

2011-12-02 10:58
Tweets Share Share line Print

Washington – Die Withuis gaan nie om verskoning vra vir die Navo-lugaanval in Pakistan waarin 24 soldate dood is nie.

Die Withuis het die idee afgeskiet om om verskoning te vra en hou vol dat ‘n ondersoek na die mans se dood steeds aan die gang is.

“Ek, wat namens die Withuis en die president praat, het namens hom, die administrasie, die Amerikaanse mense, meegevoel oor die tragiese sterftes uitgespreek,” het Jay Carney, woordvoerder vir die Withuis, aan verslaggewers gesê.

"Dit was ‘n tragedie."

Hy en ander Amerikaanse amptenare het egter nie om verskoning vir die voorval gevra nie.

Carney het Maandag ook gesê die naweek se sterftes was ‘n “tragedie.”

“Ons neem dié saak baie ernstig op,” het hy gesê.

Die sterftes het woede in Pakistan uitgelok en Islamabad genoop om sy alliansie met die VSA te hersien.

“Ons betreur daardie dapper Pakistanse diens-lede wat hul lewens verloor het,” het die woordvoerder gesê.

Volgens  New York Times  het die VSA se departementsbeamptes gepleit dat pres. Barack Obama ‘n amptelike verklaring van berou aan die Pakistanse mense moet uitreik.

Luidens die koerant, wat anonieme beamptes aangehaal het, het die Pentagon die idee afgeskiet.

Volgens die Pentagon was ander beamptes soos Hillary Clinton, minister van buitelandse sake, se verklaring voldoende.

Carney meen die Withuis het nie ‘n amptelike verskoning gemaak nie, aangesien owerhede nog die voorval ondersoek.

Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AFP

Lees meer oor: pakistan  |  withuis  |  navo

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C programmer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R30000

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.