'Wil jy braai of dalk selfmoord pleeg?'

2010-02-05 07:25
Tweets Share Share line Print

Taipei. – Supermarkte en 24-uur-geriefswinkels in Taiwan het ingestem om deel te wees van die regering se teen-selfmoordveldtog. In dié land is daar ’n selfmoord bykans elke twee uur.

“Ses supermark- en vier geriefswinkelgroepe het tot die veldtog ingestem,” het Cheng Shu-hsin van die departement van gesondheid gister gesê.

“Die Rxmart – met 500 supermarkte – het sy rekenaarstelsel aangepas sodat wanneer ’n klant net houtskool koop, die kasregister ’n waarskuwing sal flits,” het sy gesê.

“Die kassier sal dan vir die klant vra: ‘Koop jy die houtskool vir ’n braai? Hoekom koop jy nie vleis nie?’ Indien die klant selfmoordgedagtes uitspreek, sal die kassier onmiddellik die teen-selfmoord-hulplyn skakel.”

Die brand van houtskool – wat giftige gasse vrystel – is een van die mees algemene selfmoordmetodes in Taiwan.

Die ander supermarkte en geriefswinkels gaan hul eie maniere vind om deel te neem aan die veldtog.

Taiwan het een van die hoogste selfmoordsyfers in Asië. In 2008 het 4 128 mense hul lewens beëindig. Die departement van gesondheid het ’n 24-uur-hulplyn begin en het dié nommer en waarskuwings op houtskoolverpakking laat druk.

Sapa-dpa

Lees meer oor: kan jy glo

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C programmer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R30000

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.