Joernaliste looi oudredakteur van poniekoerant

2011-07-11 12:16
Tweets Share Share line Print

Rebekah Brooks verlaat die hoofkwartier van News of the World. (AP)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Londen – Versoeke van topbestuur by die mediamaatskappy News International dat werknemers nie geniepsige boodskappe in die laaste uitgawe van die Britse poniekoerant News of the World plaas nie, het op dowe ore geval.

Die koerant se werknemers, nou almal werkloos, het suutjies bitsige boodskappe, gemik op die voormalige redakteur Rebekah Brooks, in die blokraaisel van die laaste uitgawe ingewerk, berig die Daily Mail.

Leidrade soos “Brook”, “stink”, “katastrofe” en “digitale beskerming” is in die blokraaisel ingesluit.

Die antwoorde “gedoente” en “tert” het netjies in die blokkies gepas.

Die bekende Cryptic Crossword het ook leidrade soos “misdryf” en “reeks opnames” ingesluit.

The Telegraph beweer die leidraad "woman stares wildly at calamity" verwys na 'n foto van Brooks wat die koerant se hoofkwartier in Londen in 'n haas verlaat. Die antwoord op die leidraad is "ramp".

News of the World het Saterdag sy laaste uitgawe voorberei ná 'n meeluisterskandaal dit ná 168 jaar gedwing het om te sluit.

Die laaste uitgawe het Sondag verskyn as ‘n oorsig van die koerant se joernalistieke prestasies.

– Lees meer hier.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.