Weermagoffisiere kap 'perverse' plan

2010-11-11 08:19
Tweets Share Share line Print

Den Haag - ’n Groep afgetrede hoë Britse offisiere het ’n skerp aanval op hul regering gedoen weens die drastiese besnoeiings op verdedigingsuitgawes. Hulle noem die besnoeiings “strategies en finansieel pervers”.

Die offisiere het hul mening in ’n brief aan die Londense Times uiteengesit.

Die sterk bewoorde brief is ’n aanduiding van die intense woede wat die besnoeiings van £8,5miljard (sowat R93,59miljard) in die Britse weermag veroorsaak het.

Die offisiere skryf die feit dat Brittanje vir die volgende dekade geen operasionele vlieg- dekskip sal hê nie, beteken dat Argentinië “prakties uitgenooi word om ’n nasionale vernedering soortgelyk as die verlies van Singapoer op ons af te dwing” betreffende die Falkland-eilande. (Die besetting van Singapoer in 1942 deur Japan was ’n geweldige slag vir Brittanje in die Tweede Wêreldoorlog.)

Die offisiere sê die afwesigheid van ’n operasionele vliegdekskip tot 2019 berus op die veronderstelling dat Brittanje tien jaar vooraf ’n waarskuwing sal hê om hom op ’n bedreiging voor te berei. “Die laaste tienjaar-waarskuwing, gedryf deur die tesourie, het ons in die 1930’s byna ons vryheid teenoor Hitler gekos.”

Die minister van verdediging, dr. Liam Fox, het die offisiere se kritiek verwerp. Die planne gaan voort.

Volg Nuus24 op Twitter

- Die Burger

Lees meer oor: weermag

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.