Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Weduwee dagvaar Batman-skieter se sielkundige

2013-01-17 14:30
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Die weduwee van een van die slagoffers wat in Julie verlede jaar doodgeskiet is by die première van die jongste Batman-film, gaan ‘n sielkundige dagvaar vir nalatigheid.

Sy voer aan dat die sielkundige nie die skieter by die polisie aangemeld het nie, ten spyte daarvan dat sy geweet het hy het gefantaseer oor hoe hy baie mense gaan vermoor.

Die dagvaarding, wat ook teen die universiteit van Colorado gebring is, beweer dat dr. Lynne Fenton die kampuspolisie in kennis gestel het van haar bekommernis oor James Holmes ná hy haar in Junie 2012 van sy fantasieë vertel het.

Die kampuspolisie het glo toe aangebied om Holmes in hegtenis te neem, maar Fenton het nee gesê. Die skietery by die rolprentteater het ‘n paar weke later plaasgevind.

Holmes is die Amerikaanse student wat in Julie na bewering 12 mense doodgeskiet en 58 gewond het by 'n rolprentteater in Aurora, Colorado.

Fenton het geweet Holmes is 'n gevaar en moes die publiek teen Holmes beskerm, lui dokumente wat deur Chantel Blunk, wie se man Jonathan in die skietery dood is, ingedien is.

Die hof het verlede week beslis dat die 25-jarige Holmes geskik is om verhoor te word.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AFP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Paul von Below sê... Ek ken dit as beesmis , skaapmis ,bokmis ens ,maar dankie , ek het dit met die tong in die kies gevra om die reaksie te toets . Ek lees die kommentaar en vind dit nogal goed om jou stres te verlig . Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.