‘Web-bedrieër’ spoedig vasgetrek

2009-07-22 11:34
Tweets Share Share line Print

Franklin (Tennessee). – ’n Verdagte wat internetbedrog uit Suid-Afrika gepleeg het, is in die VSA vasgetrek toe ’n verkeerspolisielid hom van die pad getrek het omdat hy te vinnig gery het.

’n Polisiebeampte het Vrydagaand naby ’n winkelsentrum in Nashville ’n motor voorgekeer wat te vinnig gery het en gevind die bestuurder word al sedert 1999 gesoek weens bedrog.

’n Tennessee-koerant het berig mnr. Walter Wright, die bestuurder, is 68 jaar oud.

Die FBI en Interpol het hom as ’n internasionale voortvlugtige gelys.

Die koerant het berig Wright is in aanhouding en sal na verwagting binnekort aan Suid-Afrika uitgelewer word om hier vervolg te word. Daar kon teen druktyd nie vasgestel word of hy ’n Suid-Afrikaner is nie. – AP

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Isabel sê... My God, die Almagtige (met 'n HOOFLETTER A) is ORAL, ALTYD. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 16-21°C Mostly sunny. Cool. Pta: 19-28°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-25°C Numerous showers. Morning clouds. Mild. Bfn: 17-25°C Heavy rain. Mostly cloudy. Mild.
Dbn: 23-27°C Heavy rain. Breaks of sun late. Mild. PE: 18-22°C More sun than clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2008
R 74,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2007
R 112,995.00

AUDI

A4 1.8T MY05
2006
R 209,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.