Vyf sterf toe handgranaat karaoke-klub tref

2011-09-21 11:10
Tweets Share Share line Print

Manila – Vyf mense is dood en sewe ander gewond toe ‘n handgranaat by ‘n besige karaoke-klub in die Filippyne ontplof het, het die polisie Woensdag gesê.

Volgens die polisie het twee aanvallers Dinsdagaand met ‘n motorfiets na die klub in La Paz gery. Daarna het een van die aanvallers 'n granaat na die kroeg gegooi. La Paz is ‘n klein landboudorp wat noord van die Filippynse hoofstad, Manila, geleë is.

Robert Calacal, ‘n ondersoekbeampte in La Paz, sê die motief vir die aanval is onbekend. Niemand is tot dusver in hegtenis geneem nie.

“Sulke aanvalle gebeur nie sommer in hierdie dorp nie,” het Calacal aan AFP gesê.

Calacal sê die ontploffing het tydens die kroeg se besigste tyd in die aand plaasgevind.

Hy sê vyf Filippynse mense is in die aanval dood. Volgens ‘n nasionale polisiewoordvoerder in Manila is sewe mense beseer.

Die karaoke-klub was ‘n klein kroeg langs ‘n snelweg, waar arm inwoners soos boere, konstruksiewerkers en klerke dikwels gekuier het.

Volg Nuus24 op Twitter. 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: filippyne  |  aanvalle

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.