Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Vrou vir drie jaar in lykshuis aangehou

2013-01-25 11:07
Tweets Share Share line Print

Beijing – ‘n Chinese vrou is vir drie jaar in ‘n verlate lykshuis aangehou nadat sy in 'n strafkamp moes werk omdat sy gekla het oor die manier waarop haar man behandel is, het die staatsmedia Vrydag berig.

Sanitasiewerkers het wag gehou oor Chen Qingxia by die fasiliteit in die noordoostelike provinsie Heilongjiang, het die Global Times berig.

Haar probleme het in 2003 begin toe haar man gevonnis is om in ‘n strafkamp te werk nadat hy uit kwarantyn probeer ontsnap het tydens ‘n Sars-uitbreking.

Nadat hy bevry is, het sy lyf tekens van kneusing getoon en sy geestestoestand het agteruit gegaan. Chen het gevolglik na Beijing gereis om protes aan te teken by hooggeplaaste amptenare oor die manier waarop hy behandel is.

Sy is gevolglik gedwing om 18 maande in ‘n strafkamp te werk – ‘n algemene straf vir mense wat teen die regering protes aanteken. Nadat sy haar vonnis uitgedien het, is sy in die lykshuis aangehou.

Sy is nou “in ‘n rolstoel en haar gesondheid het erg agteruit gegaan,” het die Global Times berig. Skisofrenie is by haar man gediagnoseer ná sy vrylating en hy is uiteindelik na ‘n hospitaal vir pasiënte met geestesversteurings gestuur.

Plaaslike beamptes het onderneem om haar te vergoed vir haar lyding, het die koerant berig.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AFP

Lees meer oor: china  |  mishandeling
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.