Vrou tien jaar lank in badkamer toegesluit

2012-01-26 17:43
Tweets Share Share line Print

Palestinië – 'n Een-en-twintigjarige Palesteinse vrou het aan owerhede gesê sy was tien jaar lank deur haar pa in hul badkamer toegesluit en kon net saans uitkom om hul huis skoon te maak.

Volgens 'n maatskaplike werkster wat die saak hanteer, het Baraa Melhem se pa aan haar gesê "mense is monsters".

Die polisie het Melhem Saterdag uit die klein badkamer in die Wesoewer-dorp Qalqilya gered nadat hulle 'n anonieme wenk ontvang het.

Haar pa, wat Israeliese burgerskap het, is gearresteer en aan die owerhede in Israel oorhandig. Hy sal Woensdag in die hof verskyn, het 'n polisiewoordvoerder gesê.

Melhem het tydens 'n radio-onderhoud gesê toe sy 11 jaar oud was het haar pa haar in die toilet toegesluit. Hy het haar nie toegelaat om skool te gaan of om haar ma te sien, van wie hy geskei is, nie.

Sy is met 'n knuppel en metaaldraad geslaan en slegs een kombers gegee om haar warm te hou, het Hala Shreim, die maatskaplike werkster gesê. 

Volgens 'n verklaring wat deur die Palesteinse polisie uitgereik is, het die pa aangevoer dat 'n "familiedispuut" daartoe gelei het dat hy sy dogter opgesluit het en haar hoofsaaklik net brood gegee het om te eet.

Melhem se pa het ook haar hare en wenkbroue geskeer en haar toegelaat om slegs een maal per maand te stort.

Hy het haar ook elke oggend om 01:00 uit die badkamer laat kom om die huis tot 04:00 skoon te maak.

Melhem is intussen met haar ma herenig.
 
– Volg Nuus24 op Twitter.

- Reuters

Lewer kommentaar op hierdie artikel
16 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.