Vrou sluit man vir ‘n jaar in kamer toe

2010-08-01 02:01
Tweets Share Share line Print

Arrou – ‘n Tagtigjarige Franse man is steeds in ‘n toestand van skok in die hospitaal nadat hy sowat ‘n jaar lank in ‘n wasgoedkamer toegesluit was.

Na bewering is die man reeds Woensdag bevry nadat sy vrou en haar beweerde kêrel hom vir ‘n jaar lank in dié vertrek opgesluit het.

Die polisie het die man uit sy huis in Arrou, suidoos van Parys, gered. Die man was glo blind, uitgehonger en fisies baie swak nadat sy vrou hom aangehou het.

Volgens ‘n betroubare bron is die man wakker maar wil hy nog nie met iemand oor die voorval praat nie.

Sy vrou (45) is Saterdag in hegtenis geneem en steeds in aanhouding nadat verskeie aanklagte teen haar aanhangig gemaak is.

Haar beweerde kêrel, asook haar seun is op borgtog vrygelaat. Hulle was glo medepligtiges omdat nie een die voorval aan die polisie rapporteer het nie.

Geld blyk die motief agter die vrou se wreedaardige optrede te wees. Duisende rande is die afgelope paar maande uit die slagoffer se bankrekening onttrek.

Na bewering het verskeie ander inwoners dit vreemd gevind dat die vrou saam met ‘n bejaarde man gewoon het terwyl sy ‘n verhouding met ‘n jonger man gehad het.

Die man is laas in Julie 2009 in die publiek gesien, toe hy besoek afgelê het aan ‘n apteek in Arrou.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AFP

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.