Vrou skenk geboorte in lykswa

2009-12-02 08:43
Tweets Share Share line Print

Tegucigalpa – Carlos Rosa was soos gewoonlik besig om lyke by ‘n Hondurese lykshuis op te laai, toe hy skielik ‘n vrou moes help om geboorte te skenk.

Die onbekende swanger vrou het vanaf haar hut in ‘n plakkersdorp na ‘n hospitaal gestap toe sy onverwags voor die lykshuis in kraam gegaan het, het die El Heraldo-koerant berig.

Rosa het op die vrou afgekom waar sy op die grond gelê het en dadelik sy medewerkers geroep om te kom help. Die vrou is in die lykswa gelaai en Rosa het met haar na die hospitaal gejaag.

Maar die doodsmotor het in verkeer vasgesit en Rosa moes die vrou help om geboorte te skenk.

Die bevalling het sonder probleme verloop, ten spyte van die feit dat die naelstring nie dadelik geknip kon word nie.

Paramedici het ma en kind by die hospitaal bygestaan. Albei is in ‘n goeie toestand.

Beide ouers het glo besluit om die baba Rosa te noem, na die man wat gehelp het om haar die wêreld in te bring.

–Sapa
 

Lees meer oor: kan jy glo

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.