Vrou se lyk opgesny en in rivier gegooi

2010-09-08 23:30
Tweets Share Share line Print

Madrid - 'n 49-jarige Amerikaanse vrou wat in die suidelike Spaanse stad van Seville gewoon het, is vermoor, haar lyk in stukkies opgesny en in 'n rivier gegooi, het die polisie Woensdag gesê.

'n 30-jarige Spaanse man wat die slagoffer geken het, is in hegtenis geneem en 'n bloedvlekke is in sy woonstel gevind, het 'n woordvoerder van die polisie gesê.

Die aard van hul verhouding en enige moontlike motief vir die moord is nie onmiddellik bekend nie.

Die vrou, wat die ma van een kind is, het lank in Seville gewoon en is oor die naweek as vermis aangemeld.

Polisieduikers het vir twee dae onder 'n brug oor die Guadalquivir-rivier gesoek en het twee sakke, een met haar kop en  ander met haar arms en 'n tas met die res van haar liggaam gevind.

Die polisiebeampte wou nie Spaanse mediaberigte, dat die verdagte 'n bekentenis afgelê het of dat die slagogger as 'n Engels-onderwyser gewerk het, bevestig nie.

Die verdagte het 'n vorige oortreding wat nie onmiddellik vasgestel kan word nie, het die beampte gesê.

Volg Nuus24 op Twitter

- AP

Lees meer oor: misdaad  |  moorde

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Jacques sê... *s'n* Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Administrator

Philippi, Cape Town, South Africa
Cordaid Urban Matters
Market Related

Junior .Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 5-dr MY05
2007
R 139,995.00

TOYOTA

RunX 140 RS 5-dr MY04
2005
R 109,995.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2007
R 99,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.