Vrou probeer baba uit ma se maag steel

2010-05-10 20:55
Tweets Share Share line Print

Hong Kong – ‘n Hong Kong vrou wat ‘n hoogs swanger vrou se maag oopgesny het om haar baba te steel,  is tot 10 jaar tronkstraf gevonnis.

Die ma het die aanval oorleef, maar die baba is ses maande later in die hospitaal oorlede.

Leung Sin-ting (27) het vir maande lank gemaak asof sy swanger is deur haar klere op te stop en ander vrouens se sonarskanderings aan haar man te wys.

Haar skoonma het haar blykbaar onder geweldige druk geplaas om swanger te word en sy het self 'n reeks miskrame gehad.

Leung Sin-ting het haar slagoffer op ‘n kindersorg webblad ontmoet en na haar huis toe gelok.

Sy het haar met ‘n koord verwurg tot die swanger vrou bewussyn verloor het.

Daarna het sy ‘n 10cm sny in die vrou se buik gemaak in ‘n poging om die baba te steel.

Die desperate vrou het egter moed verloor en kon nie die baba verwyder nie.

Sin-ting se man het met sy tuiskoms op haar en die bloeiende swanger vrou in hul kombuis afgekom.

Die baba het erge breinskade opgedoen en is ses maande later oorlede.

Sin-ting is skuldig bevind aan manslag aangesien dit nie haar bedoeling was om die baba te vermoor nie.

–    Sapa
 

Lees meer oor: swanger  |  baba

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.