Vrou ontken McCann-verbintenis

2009-08-09 08:01
Tweets Share Share line Print

Melbourne - ‘n Australiese vrou het ontken dat sy enige kennis oor die verdwyning van die Britse kleuter Madeleine McCann het, nadat ‘n vriend haar as ‘n geheime getuie geïdentifiseer het.

“Ek het geen verbintenis tot daardie meisie nie,” het Judith Aron (53) Sondag aan Fairfax Media gesê vanuit haar huis in Melbourne.

Private speurders het verlede week gesoek na ‘n vrou wat soos Victoria Beckham lyk en met ‘n Australiese aksent praat. Dié vrou het glo drie dae nadat Madeleine in 2007 in Portugal verdwyn het, met ‘n Britse man buite ‘n kroeg in Barcelona gepraat.

Sy het na bewering vir die man gevra of hy daar was “om my nuwe dogter af te lewer”, voordat sy besef het sy praat met die verkeerde man.

Volgens Fairfax het ‘n vriend van Aron vir die polisie gesê Aron is die vrou wat in ‘n identikit uitgebeeld word. Dié identikit is deur ‘n Britse ondersoekspan uitgereik wat vir Medeleine se ouers werk.

Aron, wat vlot Spaans praat en ‘n vyf-jaarige dogter het, het gesê hulle het die verkeerde persoon beet. “Ek is 53 jaar oud en ek lyk beslis nie soos ‘n Spice Girl nie.”

- Sapa-AFP

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.