Vrou stamp Ferrari, Aston Martin, Porsche

2011-07-28 12:06
Tweets Share Share line Print

Monte Carlo – Drie vroue in ‘n potblou Bentley Azure van $363 000 (sowat R2.4 miljoen) het Woensdag in die prinsdom van Monaco die agterent van ‘n wit S-klas Mercedes-Benz lelik gekrap. Maar dit was slegs ‘n voorsmakie van wat ‘n gelukkige paneelklopper se aftreepaket sal kan word.

‘n Swart Ferrari F430 van sowat $186 000 (sowat R1.2 miljoen) het daarna die volle mag van die 2.7 ton sware Bentley op sy neus gevoel.

Toe, nes motorliefhebbers wat moes toekyk hul naels nie verder in hul oë kon inkrap nie, het daar ‘n Aston Martin Rapide van $228 000 (omtrent R1.5 miljoen) in die Azure se passasiersdeur vasgery.

‘n Porsche 911 het die kersie op die koek gesit en sy panele van $77 000 (sowat R513 000) ook lelik gebuig gekry.

'n Groot groep toeriste het met selfone in die hande foto's van die skade staan en neem.

Fotobewyse wat buite die Place du Casino, waar die peperduur ongeluk plaasgevind het, geneem is, bewys die vrou in die Bentley wou verby die wit Mercedes glip toe sy besef sy gaan hom tref.

Toe sy uitswaai, was sy in die Rapide se pad.

Die Porsche en die Ferrari het bloot onskuldig voor die Casino geparkeer gestaan.

– Lees meer hier en kyk ook na foto's van die ongeluk.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
41 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.