Vrou forseer naald in baba se kop

2009-11-12 16:49
Tweets Share Share line Print

Hanoi – Die Viëtnamese polisie het ’n vrou in hegtenis geneem nadat sy glo ’n baba met ‘n naald wou doodmaak.

Nguyen Thi Kim Duan (35) het ‘n naald in die brein van haar man en sy minnares se baba probeer forseer.

Sy is Woensdag amptelik in hegtenis geneem nadat sy sedert 6 November in aanhouding was, het die Diep van Cao, Hanoi se polisiekommissaris gesê.

Cao het gesê Duan het op 6 November vir haar man se minnares van meer as ‘n jaar lank, in Thai Nguyen gaan kuier.

Duan was glo bewus van die verhouding én die baba wat daaruit gespruit het.

Sy het vir Nguyen Thi Thanh gesê sy gaan die baba, toe slegs 30 dae oud, soos haar eie hanteer.

Sy het die baba buite oogkontak geneem en ‘n 10cm lange naald in die baba se kop forseer.

Die ma van die baba het later ‘n deel van die naald in die huilende baba se kop sien uitsteek en om hulp geroep. Haar bure het Duan aangehou terwyl hulle vir die polisie gewag het.

Dokters by die Thai Nguyen-hospitaal het die naald verwyder, maar is onseker hoe die voorval die baba se ontwikkeling gaan beïnvloed.

Duan het gesê sy het dit uit pure jaloesie gedoen.

Indien sy aan moord skuldig bevind word, gaan sy lewenslank sit.

-Sapa





 

Lees meer oor: baba  |  kindermishandeling  |  moord

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.