Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Vrou (84) vas ná sy bejaardes beroof

2013-01-15 16:50
Tweets Share Share line Print

Sofia – ‘n Vier-en-tagtigjarige vrou van Bulgarye is deur die polisie vasgetrek nadat sy deel was van ‘n kriminele bende wat bejaardes uit hul spaargeld bedrieg het, het plaaslike beamptes Dinsdag gesê.

Die vrou was ‘n tussenganger en het geld vir die bende ingesamel. Hulle sou die slagoffers kontak en beweer dat hulle besig is om ‘n familielid wat in die moeilikheid is te help, het Katya Tabachka, die polisiewoordvoerder in Kyustendil, gesê.

Volgens die polisie het die vrou sedert Desember 3 400 leva (byna R20 000) van drie bejaarde slagoffers ingesamel.

Die laaste voorval het Sondag plaasgevind, toe sy 800 leva by ‘n vrou gekry het wat gedink het die geld kan help dat haar kleinseun nie vervolg word nie nadat hy ‘n kind in ‘n motorongeluk beseer het, het Tabachka gesê.

Die slagoffer het ‘n klag by die polisie ingedien en die verdagte is slegs ure later op heterdaad betrap terwyl sy 2 000 leva by ‘n man geneem het wat die polisie ook voor die tyd in kennis gestel het.

Die polisie is tans op soek na vier ander mense wat deel was van dieselfde komplot, het Tabachka gesê.

Telefoonkomplotte het in 2012 met 30% toegeneem in vergelyking met die vorige jaar, het data van die polisie getoon.

Altesaam 70 kriminele van ses groepe is verlede jaar deur die polisie in hegtenis geneem.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- AFP

Lees meer oor: bedrog  |  bejaardes  |  kan jy glo
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Bernard Kuhn sê... geen kinders onder 18 mag daarna kyk nie! hoop hy word gehang! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.