Vriende skiet mekaar met luggeweer

2010-06-23 15:41
Tweets Share Share line Print

Melbourne - Twee Australiese mans moet 'n operasie ondergaan ná hulle mekaar in die boud geskiet het om te kyk of dit gaan seer wees, het die polisie Woensdag gesê.

Die mans, albei 34 jaar oud, het 'n luggeweer gebruik om mekaar Sondag te skiet.

Teen Dinsdag was hulle albei in die hospitaal om die patrone uit hul bene en boude te verwyder.

"Die mans het Sondag 'n paar biere gedrink toe hulle gedink het dit sal interessant wees om te sien as hulle mekaar met 'n luggeweer skiet of dit sal seermaak en die patrone sal vassit," het 'n polisiewoordvoerder gesê.

"Dit lyk asof die mans gedink het daar is niks fout met hulle, behalwe die pyn nie.

"Twee dae later is albei mans in die hospitaal opgeneem en moet 'n operasie ondergaan om die patrone uit hul boude en bene uit hul bene te verwyder."

Een van die mans se vuurwapenlisensie in ná die voorval afgeneem.

Volg Nuus24 op Twitter


 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: kan jy glo

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bfn: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Condor 2400i Estate MPV MY03
2003
R 121,000.00

CHEVROLET

Corsa 1.4 Base Utility MY10 PU
2010
R 99,900.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 219,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.