Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Vrae oor klub se veiligheidsmaatreëls ná brand

2013-01-29 12:27
Tweets Share Share line Print

Santa Maria – Die klub waarin meer as 200 Brasiliaanse kollegestudente in ‘n brand dood is, het geen alarm, brandblussers en byna geen uitgange gehad nie, het ondersoeke getoon.

Terwyl ondersoekbeamptes deur die puin werk en families oor geliefdes treur, het vrae aan die lig gekom oor hoe die brand, waarin 231 mense Sondagoggend in Santa Maria  in die suide van Brasilië dood is, begin het.

Die ramp, die ergste van sy soort in meer as ‘n dekade, het ook gelei tot vrae oor Brasiliaanse beamptes se vermoë om mense se veiligheid in soortgelyke plekke te verseker wanneer die land die 2014 Wêreldbeker-sokkertoernooi en die 2016 Olimpiese Spele aanbied.

'n Voorlopige ondersoek het getoon dat die klub slegs een deur gehad het. Daar was ook vlambare materiaal in die dak wat toegelaat het dat die brand vinnig versprei.

Ondersoek word ook ingestel oor hoekom die musiekgroep toegelaat is om vuurwerke binne die klub te gebruik.

Die polisie vermoed die vuurwerke het die brand by die Kiss-nagklub begin.

Insp. Antonio Firmino, wat deel is van die ondersoekspan, sê dit wil voorkom of die klub se dak met ‘n laag skuim bedek was wat van ‘n vlambare materiaal gemaak is. Dié materiaal het tydens die vuurwerkvertoning aan die brand geslaan.

‘n Tweede deur in die klub was volgens Firmino “ontoeganklik” omdat dit klein was en nie kon oopmaak nie.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- Sapa - AP

Lees meer oor: brasilië  |  brande  |  studente
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Sandla Insimbi sê... Reg gesê Bia. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Paulshof - 09:45 AM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road - expect DELAYS
  • Thursday Woodmead - 09:43 AM
    Road name: Pretoria Main Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Woodmead Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.