Vrae ná tieners se redding op see

2010-11-26 11:00
Tweets Share Share line Print

Wellington – Die nuus dat drie Nieu-Seelandse tieners na 50 dae op see deur ‘n tuna-boot naby Fidji gered is, het die wêreld aan die gons.

Die seuns se redding is Donderdag as ‘n “wonderwerk” beskryf, maar nou meen kritici dat dit onmoontlik was vir hulle om so lank op see te oorleef sonder kos en water.

Samuel Perez, Filo Filo (beide 15) en Edward Nasau (14) is laas op 5 Oktober aan die kus van Tokelau gesien voordat hulle spoorloos verdwyn het.

Hulle is Woensdag sowat 1300km vanaf Nieu-Seeland deur ‘n tuna-boot gered en in Fidji in ‘n hospitaal opgeneem.

Volgens die seuns het hul oorleef danksy die feit dat hul ‘n seemeeu kon vang en kokosneute by hulle gehad het. Na bewering het hul glo ook seewater begin drink.

“Hulle moes die hele ding beplan het. Hulle moes gedink het dit is ‘n speletjie en dat hulle. vinnig die vasteland sou bereik,” het Kuresa Nasau, ‘n neef van die drie seuns, gesê.

“Ons was almal aanvanklik kwaad vir hulle, maar is nou net bly dat hulle veilig is.”

Na bewering het die seuns op die see grootgeword en is hulle nie bang om dit alleen aan te pak nie.
 
“Ons het altyd gehoop dat hulle gevind sal word en iewers op die see is,” het Nasau gesê.

‘n Gedenkdiens is kort na die seuns se verdwyning gehou nadat reddingswerkers die soektog na die hulle gestaak het.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AFP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.