Vlugte tot Saterdag gekanselleer

2010-04-16 14:01
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Vlugte in die Noorde van Europa en Brittanje sal vir ten minste nog 24 uur deur die reuse-aswolk wat deur die vulkaanuitbarsting in Ysland veroorsaak is, ontwrig word .

Die Nasionale Lugverkeerdienste in Brittanje het gewaarsku dat vlugbeperkings ten minste tot eenuur Saterdagoggend sal duur, berig Sky News.

"Ons verwag omtrent 11 000 vlugte oor Europa vandag.

"Gewoonlik is daar omtrent 28 000 vlugte," het Kyla Evans, 'n woordvoerder vir Eurocontrol, gesê.

Die wolk beweeg steed oos en suid-oos.

Sekere vlugte uit Noord Ierland, Skotland en Prestwick sal egter tot vanaand toe wel kan plaasvind.

Slegs vyf vlugte, een na Kanada, het van Glasgow af vertrek.

Intussen is duisende reisigers in Frankryk gestrand.

Die meeste lughawens in die noorde van die land is deur die owerhede beveel om tot 18:00 vanaand te sluit.

Dié ontwrigting vind op die vooraand van Frankryk se skoolvakansie plaas en te midde van ‘n landwye spoorwegstaking.

Singapoer Airlines het ook vlugte na en van Europa en Brittanje gekanselleer.

Kenners het gewaarsku dat soortgelyke ontwrigting vir tot ses maande kan duur indien die vulkaanuitbarsting nie binnekort stop nie.

 – Sapa / Reuters / AP

 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.