Vlieëniers ‘het nie geweet Air France 447 verloor hoogte’

2011-07-30 08:48
Tweets Share Share line Print

Parys. – Vlieëniers van Air France het gedeeltelik weens ’n gebrek aan opleiding ’n reeks foute begaan op vlug 447 van Rio de Janeiro na Parys, wat in 2009 neerge­stort en waarin 228 mense gesterf het.

Vlieëniers het versuim om korrek te reageer toe die Airbus-vliegtuig hoogte verloor het ná sy spoedsensors gevries en gefaal het, het die Franse lugvaart-owerheid BEA gister gesê.

Die verlies aan hoogte is “nie formeel geïdentifiseer nie” ten spyte van ’n alarm wat bykans ’n minuut lank gelui het, lui die verslag.

Air France het onmiddellik in ’n verklaring sy vlieëniers verdedig en gesê die alarm het wanfunksioneer.

Luidens die BEA-verslag het vlieëniers het nie besef dat die vliegtuig hoogte verloor het ná sy spoedsensors – bekend as Pitots – op die oornagvlug nie behoorlik gefunksioneer het nie.

Ná die ongeluk het Air France die Pitots, wat deur die Franse maatskappy Thales vervaardig is, met ’n nuwer model vervang. Beide Air France en Airbus word ondersoek vir beweerde manslag in verband met die ongeluk.

Dit was die derde formele verslag ná jare se ondersoeke oor hoe die Airbus neergestort het. Die BEA het bykans twee jaar geneem om die wrak van die vliegtuig en sy vlugopnemers te vind, asook heelwat lyke van slagoffers.

“Die BEA stel die feite vas en maak aanbevelings gegrond op daardie feite,” het die minister van vervoer en omgewingsake, Nathalie Kosciusko-Morizet, gister op die radiostasie RTL gesê. “Die howe moet besluit wie verantwoordelik is.”

Die Burger

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AFP

Lees meer oor: air france  |  vliegrampe

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gramsci sê... Die Knechtschaft dauert nur noch kurze Zeit! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 77,995.00

OPEL

Corsa 1.8 Sport Utility
2007
R 120,000.00

AUDI

A4 Avant 1.9TDi Dsl 6-sp
2004
R 159,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.